ⓘ Geskiedenis

Geskiedenis (vakgebied)

Hierdie artikel handel oor geskiedenis as ’n vakgebied. Vir die algemene geskiedenis van die wêreld en die mensdom, sien Wêreldgeskiedenis. Vir die volledige geskiedenis van die aarde, sien Geskiedenis van die Aarde. Vir die mens se evolusionêre geskiedenis, sien Menslike evolusie. Die geskiedenis is n stelselmatige, chronologiese studie van die verlede met die doel om historiese gebeure so feitlik akkuraat moontlik weer te gee. Gebeure wat plaasgevind het voor die uitvinding van skryf word as voorgeskiedenis beskou. "Geskiedenis" is ’n sambreelterm wat betrekking het op gebeure uit die ve ...

Militêre geskiedenis van Suid-Afrika

Die militêre geskiedenis van Suid-Afrika beskryf die geskiedenis van konflik en gewapende magte oor n tydperk wat strek vanaf die begin van die geskiedenis tot die huidige tyd. Dit dek burgeroorloe, oorloe van aggressie en van selfverdediging binne Suid-Afrika en teen die land. Dit sluit die geskiedenis in van konflik wat in die moderne Suid-Afrika en in naburige gebiede geveg is, in beide wêreldoorloe en in moderne internasionale konflikte.

Geskiedenis van Afghanistan

Die geskiedenis van Afghanistan, as n staat begin in 1747 met die oprigting daarvan deur Ahmad Shah Durrani. Die geskrewe geskiedenis van die land wat tans Afghanistan uitmaak, kan teruggevoer word tot ongeveer 500 vC toe die gebied onder die Achaemenidiese Ryk was, alhoewel bewyse daarop dui dat n gevorderde mate van verstedelikte kultuur sedert 3000 tot 2000 vC in die land bestaan het. Bactria dateer uit 2500 vC. Die Indusvalleibeskawing strek tot groot dele van Afghanistan in die noorde. Alexander die Grote en sy Macedoniese leer het in 330 vC na wat nou Afghanistan is, aangekom nadat h ...

Geskiedenis van Indië

Die geskiedenis van Indie begin met die eerste bewyse van menslike aktiwiteit van Homo sapiens, ongeveer 75.000 jaar gelede, of met vroeer hominiede waaronder Homo erectus van ongeveer 500.000 jaar gelede. Die Indusvalleibeskawing in die noordwestelike deel van die Indiese subkontinent van ongeveer 3300 tot 1300 v.C. in die huidige Pakistan en die noordweste van Indie, was Suid-Asie se eerste groot beskawing. n Tegnologies gevorderde stedelike kultuur ontwikkel in die Ryp-Harappa-periode 2600-1900 v.C. Hierdie beskawing van die Bronstydperk verdwyn voor die einde van die tweede millennium ...

Geskiedenis van Bhoetan

In die 8ste eeu kom die Tibettaanse lama Padmasambhava of Guru Rimpoche na Bhoetan en stig die Ningma-pa-kloosterorde. Die tantriese Mahayana-Boeddhisme word deur hom die belangrikste geloof in die land, hoewel daar ook reste oorbly van die oorspronklike Bon-geloof wat in die hele gebied van die Himalaja bestaan het. In die 13de eeu stig Phajo Druk-Gom Kagyo die Druk-pa Kagyo-skool in Bhoetan. Dit word skielik die belangrikste skool en die Druk die draak word die nasionale simbool wat ook vandag in die titels van die land, die koning en selfs die lugvaartmaatskappy Druk Air teruggespoor ka ...

Geskiedenis van die Russiese Revolusie (boek)

Geskiedenis van die Russiese Rewolusie deur Leon Trotsky is n 3 volume boek oor die Russiese Rewolusie van 1917. Trotsky het dit klaar geskryf in Russies in 1930 en dit was toe in Engels vertaal deur Max Eastman in 1932. Die drie dele: Die Omverwerping van Tzarism, Die Poging tot Teen-Rewolusie en Die Triomf van die Sowjets. Dit word beskou as n belangrike en unieke werk as n geskiedenis van n groot gebeurtenis wat geskryf is deur iemand wat n leidende rol daarin gespeel het. In sy nota oor die skrywer in die eerste Engelse vertaling, Max Eastman het geskryf dat "hierdie huidige werk. sal ...

                                     

Geskiedenis (dubbelsinnig)

Die term geskiedenis kan na een van die volgende verwys: Die geskiedenis van die Aarde, oor die geskiedenis van die Aarde as planeet. Die wêreldgeskiedenis, die geskiedenis van die wêreld en mensdom. Geskiedenis as ’n vakgebied. Die geskiedenis van menslike evolusie.