ⓘ Vervoer

Vervoer

Vervoer gaan oor die verskuiwing van mense en goedere van een geografiese ligging na n ander. Goedere kan verskeie dinge insluit soos byvoorbeeld lewende handel, kos, roumateriaal, verwerkte goedere ens. Logistiek is die wetenskap waarvolgens vervoer beplan en bedryf word. Die mens was oorspronklik aangewese om goedere te vervoer deur dit te dra, en het later die gebruik van diere soos perde, osse en kamele bemeester. Die volgende groot deurbraak vir die mens was die uitvinding van die wiel wat waens getrek deur diere verwesentlik het. Met meganisasie en die ontwikkeling van enjins is n dr ...

Vaatplant

Die vaatplante, tracheofiete of hoer plante is plante in die koninkryk Plantae wat gespesialiseerde weefsels vir die vervoer van water, minerale, en gefotosinteerde produkte deur die plant. Vaatplante sluit in die varings, kolfmosse, perdesterte, bedeksadiges, keeldraende plante en ander naaksadiges. Die wetenskaplike name vir vaatplante is Tracheophyta en Tracheobionta, maar dit word nie gereeld gebruik nie. Nievaatplante sluit vroeer ontwikkelde stamme in Plantae soos mosse, horingblad, en lewermosse in en lede van ander ryke soos verskeie alge. Die vaatplante word op twee maniere onders ...

Dipuo Peters

Elizabeth Dipuo Peters was n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die regerende African National Congress. Dipuo Peters was die Minister van Vervoer van die Republiek van Suid-Afrika vanaf 10 Julie 2013 tot 30 Maart 2017 in die Zuma-administrasie. Sy was voorheen die Minister van Energie van 2009-2013 nadat sy as opvolger van Manne Dipico as die tweede Premier van die Noord-Kaap gedien het van 22 April 2004 tot 10 Mei 2009. Dipuo Peters is n lid van die African National Congress en dien in die Vroueliga se Nasionale Uitvoerende Kommittee. Sy het in April 2017 as lid van di ...

Trein

n Trein is n voertuig wat op n spoor beweeg en uit een of meer trokke of waens bestaan. Treine word gebruik om mense, diere en goedere te vervoer. Die plek waar treine stop, sodat mense kan op- of afklim, word n treinstasie genoem. Die eerste trok van die trein is die lokomotief, wat die kragbron bevat en die res van die trein agterna sleep. Alle treine word beheer deur n bestuurder wat die trein moet versnel en rem. Die bestuurder van n trein word die masjinis genoem.

Sediment

Sediment is materiaal wat natuurlik voorkom wat afgebreek is deur prosesse van verwering en erosie, en is daarna deur die werking van die wind, water, ys en/of deur die krag van swaartekrag wat op die deeltjies inwerk, vervoer. Byvoorbeeld, slik sak uit suspensie via sedimentasie en vorm grond. Sedimente word hoofsaaklik deur water fluviale prosesse, wind eoliese prosesse en gletsers vervoer. Strandsand en rivierkanaalneerslae is voorbeelde van fluviale vervoer en afsetting, alhoewel sediment ook dikwels uit stadigbewegende of stilstaande water in mere en oseane uitsak. Woestynsandduine en ...

Skip

n Skip is n groot voertuig wat gebruik word om op water te reis. Dit is groter as n boot. Skepe word vir vervoer, reis, handel en oorlogvoering gebruik. Die belangrikste kenmerk van n skip is sy dryfvermoe, wat by waterverplasende skepe, die mees algemene skeepsvorm, deur die romp gelewer word. Die dryfvermoe word beinvloed deur die vrag van die skip, en word aangedui deur die Plimsoll-lyn. Hierdie konstruksie sorg vir die sterkte en waterdigte afsluiting van n skip. Ander belangrike kenmerke is dat die skip homself moet kan voortbeweeg en gestuur kan word.

                                     

ⓘ Vervoer

  • Vervoer gaan oor die verskuiwing van mense en goedere van een geografiese ligging na n ander. Goedere kan verskeie dinge insluit soos byvoorbeeld lewende
  • plante in die koninkryk Plantae wat gespesialiseerde weefsels vir die vervoer van water, minerale, en gefotosinteerde produkte deur die plant. Vaatplante
  • Fietsry is die gebruik van fietse vir vervoer ontspanning of vir sport. Fietsry is n baie effektiewe vervoermiddel vir kort - na middelafstande. Fietsry
  • regerende African National Congress ANC Dipuo Peters was die Minister van Vervoer van die Republiek van Suid - Afrika vanaf 10 Julie 2013 tot 30 Maart 2017
  • trokke of waens bestaan. Treine word gebruik om mense, diere en goedere te vervoer Die plek waar treine stop, sodat mense kan op - of afklim, word n treinstasie
  • water, ys en of deur die krag van swaartekrag wat op die deeltjies inwerk, vervoer Byvoorbeeld, slik sak uit suspensie via sedimentasie en vorm grond waarvan
  • gebruik word om op water te reis. Dit is groter as n boot. Skepe word vir vervoer reis, handel en oorlogvoering gebruik. Die belangrikste kenmerk van n
  • 1971 is n Suid - Afrikaanse politikus en sedert 30 Mei 2019 minister van vervoer Hy is n lid van die African National Congress ANC se Nasionale Uitvoerende
  • Engels: vehicle is n toestel wat gebruik word om mense of goedere te vervoer Voertuie word spesiaal vervaardig, soos fietse, motorvoertuie, motorfietse
  • Alliansie. Hy dien sedert 27 Junie 2019 as lid van die portefeuljekomitee oor vervoer Isaac Sello Seitlholo is op 9 September 1989 in n Tswana - familie in die
  • wetgewer gedien. Beukes was kortliks in 2017 die Noord - Kaapse LUR vir vervoer veiligheid en skakeling. en Seleka, Ntwaagae. Kebby Maphatsoe returning
  • van die liggaam vervoer word. Slagare of arteries is die bloedvate wat geoksigineerde suurstofryke bloed weg van die hart af vervoer Die uitsondering
                                     

Voertuig

n Voertuig is n toestel wat gebruik word om mense of goedere te vervoer. Voertuie word spesiaal vervaardig, soos fietse, motorvoertuie, motorfietse, treine, skepe, bote en vliegtuie.

                                     

Alexandra Beukes

Alexandra Beukes is sedert Junie 2019 n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress. Tussen 2009 en 2019 het sy as n lid van die Noord-Kaapse provinsiale wetgewer gedien. Beukes was kortliks in 2017 die Noord-Kaapse LUR vir vervoer, veiligheid en skakeling.

                                     

Passasier

n Passasier is n persoon wat reis in n voertuig, maar het min of geen verantwoordelikheid vir die take wat nodig is vir die voertuig om sy bestemming te bereik nie. Persone wat self nie in beheer is van die voertuig nie, maar wel n diens of taak verrig, word nie as n passasier gesien nie soos bv. n lugwaardin op n vliegtuig.