ⓘ Stelsels

Elliptiese sterrestelsel

’n Elliptiese sterrestelsel is ’n sterrestelsel wat min of meer ovaalvormig is. Hulle het ’n egalige voorkoms wat helderheid betref. Dit is een van die drie hoofklasse sterrestelsels wat oorspronklik deur Edwin Hubble beskryf is in sy 1936-werk The Realm of the Nebulae, saam met spiraal- en lensvormige sterrestelsels.

Besproeiing

Besproeiing is die kunsmatige natlei van plante deur die toediening van water. Besproeiing is noodsaaklik in droe gebiede of as die natuurlike reenval onvoldoende is. Die water vir besproeiing kan uit n dam, rivier of boorgat gepomp word. n Besproeiingstelsel word gewoonlik ingespan om die taak te outomatiseer. Besproeiing is vir die eerste keer in Suid-Afrika net na die koms van Jan van Riebeeck in die Kaap toegepas.

Dwergsterrestelsel

’n Dwergsterrestelsel is ’n klein sterrestelsel wat uit tot verskeie miljarde sterre bestaan, ’n klein aantal in vergelyking met die Melkweg se 200–400 miljard. Die Groot Magellaanse Wolk met sy 30 miljard sterre word soms as ’n dwergstelsel geklassifiseer, terwyl ander dit beskou as ’n volle sterrestelsel wat om die Melkweg wentel.

Atlas of Peculiar Galaxies

Die Atlas of Peculiar Galaxies is ’n sterrekundekatalogus van ongewone sterrestelsels wat deur die Amerikaanse sterrekundige Halton Arp opgestel is. Daar is altesaam 338 stelsels in die katalogus, wat oorspronklik in 1966 deur die Kaliforniese Instituut vir Tegnologie gepubliseer is. Die hoefdoel daarvan was om fotos van die verskillende soorte nabygelee, ongewone sterrestelsels te verskaf. Arp het besef die rede hoekom sterrestelsels spiraal- of elliptiese stelsels word, is nie baie duidelik nie. Hy het ongewone stelsels beskou as klein "eksperimente" wat sterrekundiges kon bestudeer om d ...

Spiraalsterrestelsel

’n Spiraalsterrestelsel is ’n soort sterrestelsel wat aanvanklik deur Edwin Hubble beskryf is in sy 1936-werk The Realm of the Nebulae. Dié stelsels bestaan uit ’n plat, roterende skyf van sterre, gas en stof en ’n bolvormige, sentrale verdikking. Dit word omring deur ’n baie dowwer halo van sterre, waarvan baie bolswerms vorm. Die naam kom van die spiraalagtige strukture wat van die middel van die stelsel na buite loop. Voortdurende stervorming vind in die spiraalarms plaas en hulle is helderder as die omringende skyf vanwee die jong, warm OB-sterre wat in hulle voorkom. Rofweg twee derde ...

Sterrestelsel

’n Sterrestelsel is ’n massiewe stelsel wat deur swaartekrag gebind word en bestaan uit sterre, gas, stof en ’n belangrike, dog duistere komponent wat as donkermaterie bekendstaan. Tipiese sterrestelsels strek van dwergsterrestelsels met so min as 10 miljoen sterre tot reusestelsels met tot 1 biljoen sterre. Die sterre wentel om die sterrestelsel se massamiddelpunt, of gemeenskaplike swaartepunt. Sterrestelsels kan ook veelvoudige sterre, sterreswerms en verskeie interstellêre wolke bevat. Die Son is een van die sterre in die Melkweg: die sterrestelsel wat die Sonnestelsel en Aarde bevat. ...

                                     

ⓘ Stelsels

  • opgemerk dat elliptiese stelsels dalk eindelik spiraalstelsels word, maar dit is later verkeerd bewys. Sterre in elliptiese stelsels is baie ouer as dié in
  • die landoppervlak toedien. Voorbeelde hiervan is stelsels met spilpunte en kruipspuite. Die stelsels is geoutomatiseer lae arbeidsbehoefte maar duur
  • baie dwergstelsels in die Lokale Groep. Hierdie klein stelsels wentel dikwels om groter stelsels soos die Melkweg, Andromeda - en Triangulum - sterrestelsel
  • elliptiesagtige stelsels Individuele of groepe stelsels wat nie spiraal - of elliptiese vorms het nie, is voorwerpe 146 - 268. Voorwerpe 269 - 327 is dubbele stelsels Voorwerpe
  • Edwin Hubble beskryf is in sy 1936 - werk The Realm of the Nebulae. Dié stelsels bestaan uit n plat, roterende skyf van sterre, gas en stof en n bolvormige
  • 100 miljard sterre en die meeste stelsels kom in groepe sterrestelsels voor, wat van slegs n paar tot selfs duisende stelsels kan bevat. Sterrestelsels word
  • Godsdiens bestaan uit verskeie stelsels gelowe en praktyke wat deur mense dwarsoor die wêreld beoefen word. Trinitariese Christendom Katolisisme Ou Katolieke
  • Stelselteorie is n interdissiplinêre studieveld wat die verhoudings van stelsels in hul geheel bestudeer. n Stelsel is n versameling interafhanklike
  • kenmerkende vorm het soos n spiraal - of elliptiese sterrestelsel nie. Sulke stelsels val nie in enige gewone klas soos deur Edwin Hubble bepaal nie en hul voorkoms
  • 861 sulke planete geïdentifiseer planete in 677 planetêre stelsels insluitende 128 stelsels met meer as een planeet Teen 1 Mei 2021 was daar 4 719 bevestigde
  • versteur. n Voorbeeld van n groot interaksie is die botsing van twee stelsels n Interaksie tussen n sterrestelsel en een van sy satelliete is algemeen
                                     

Lengte

Lengte is die langste dimensie van n voorwerp en word soms sinoniem gebruik met afstand. Lengte is die maat van een dimensie, waar area die maat van twee dimensies, en volume die maat van drie dimensies is. Lengte is n basiseenheid in meeste stelsels van eenhede, bedoelende dat ander eenhede saam met ander basiseenhede daarvan afgelei word sien SI-stelsel