ⓘ Sport

Sport

n Sport kan omskryf word as n fisieke- of denkspel wat in kompetisieverband gespeel kan word. Sport kan ook as ontspanning beoefen word. Alle sporte het reels wat nagekom moet word. Die beoefening van sport kan mense aktief en gesond hou, vandaar die slagspreuk: n gesonde liggaam huisves n gesonde gees. Die woord sport is afgelei van die Franse woord desportes, wat rofweg as ontspanning vertaal kan word.

Kaptein (sport)

Vir die titel of rang binne seevaart- en militêre verband, sien kaptein. n Kaptein in sport is n spanlid wat sy span aanvoer en verteenwoordig. Die kaptein word meestal deur die afrigter aangewys, maar kan soms ook deur medespanlede verkies word. n Kaptein moet op die sportveld kan leiding neem en deur sy spanlede gerespekteer word. n Kaptein het ook gewoonlik sekere voordele en take om te verrig, soos om namens die span met die skeidsregter te kommunikeer, om kapteinsvergaderings te hou, om onderhoude met die media te voer, of om n beker of trofee namens die span te ontvang as hulle gewen ...

Padel (sport)

Padel tennis, Pádel of Paddle is n raket- en balsport, soortgelyk aan tennis. In die Verenigde State van Amerika en Kanada staan dit bekend as Paddle.

Tsepo Mhlongo

Tsepo Mhlongo is n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die DA. Tsepo Winston Mhlongo is n Suid-Afrikaanse politikus. Hy is n lid van die Demokratiese Alliansie en het tot 2014 as raadslid vir die Stad Johannesburg gedien, waarna hy tot die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika verkies is. Daarna is hy aangestel as skadu-adjunkminister van landelike ontwikkeling en grondhervorming. Mhlongo word in Januarie 2017 die skaduminister van sport en ontspanning voordat hy in Junie 2019 as skaduminister van sport, kuns en kultuur verkies is.

Fietsry

Fietsry is die gebruik van fietse vir vervoer, ontspanning of vir sport. Fietsry is n baie effektiewe vervoermiddel vir kort- na middelafstande. Fietsry hou baie voordele in vergelyking met motorvoertuie, bv. goeie oefening, n alternatief vir die gebruik van nie-hernubare energiebronne, geen lug- of geraasbesoedeling, verminderde verkeersdruk, maklike parkering ens.

Thulas Nxesi

Thembelani Waltermade Nxesi is n Suid-Afrikaanse politikus en sedert 30 Mei 2019 Minister van Werkverskaffing en Arbeid. Hy was van 26 Februarie 2018 tot 29 Mei 2019 Minister van Openbare Werke, van 30 Maart 2017 tot 26 Februarie 2018 Minister van Sport en Ontspanning en van 31 Oktober 2010 tot 24 Oktober 2011 Adjunkminister van Plattelandse Ontwikkeling en Grondhervorming. Hy is sedert 6 Mei 2009 lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress.

                                     

ⓘ Sport

  • n Sport kan omskryf word as n fisieke - byvoorbeeld rugby of denkspel byvoorbeeld skaak wat in kompetisieverband gespeel kan word. Sport kan ook as
  • Helmond Sport is n sokkerspan in die dorp Helmond, wat in die Nederlandse Eerste divisie speel. Die span speel sy tuiswedstryde in Stadion De Braak
  • of rang binne seevaart - en militêre verband, sien kaptein. n Kaptein in sport is n spanlid wat sy span aanvoer en verteenwoordig. Die kaptein word meestal
  • Die raket is snaarloos en min of meer die grote van n strandraket. Die sport het ontstaan in Acapulco, Mexiko in die jare sestig en die uitvinder was
  • Sport Club Corinthians Paulista is n Brasiliaanse sokkerklub in die stad São Paulo. Corinthians is in 1910 gestig. FIFA Wêreldbeker vir Klubs 2 2000
  • lid van die Nasionale Vergadering van Suid - Afrika vir die African National Congress. Hy is die dienende kabinetsminister van sport kuns en kultuur.
  • Mhlongo word in Januarie 2017 die skaduminister van sport en ontspanning voordat hy in Junie 2019 as skaduminister van sport kuns en kultuur verkies is.
  • Fietsry is die gebruik van fietse vir vervoer, ontspanning of vir sport Fietsry is n baie effektiewe vervoermiddel vir kort - na middelafstande. Fietsry
  • van Openbare Werke, van 30 Maart 2017 tot 26 Februarie 2018 Minister van Sport en Ontspanning en van 31 Oktober 2010 tot 24 Oktober 2011 Adjunkminister
                                     

Helmond Sport

Helmond Sport is n sokkerspan in die dorp Helmond, wat in die Nederlandse Eerste divisie speel. Die span speel sy tuiswedstryde in Stadion De Braak, wat 4100 toeskouers kan herberg. Helmond Sport is in 1967 gestig as professionele afsplitsing van Helmondia 55.

                                     

SC Corinthians Paulista

FIFA Wêreldbeker vir Klubs 2 2000, 2012 Kampioen van Brasilie 7 1990, 1998, 1999, 2005, 2011, 2015, 2017 Brasilie Beker 3 1995, 2002, 2009 Brasiliaanse Supercup 1 1991

                                     

Ford Fiesta S2000

Die Ford Fiesta S2000 is n Super 2000-tydrenmotor gebou deur M-Sport. Dit is gebaseer op die Ford Fiesta produksiemotor. Dit het sy rendebuut by die 78ste Rallye Monte Carlo in 2010 gemaak, met die fabriekspan M-Sport en bestuurders Mikko Hirvonen en Julien Maurin. Hirvonen het die tydren gewen.

                                     

An Byeong-hun (Gholf)

An Byeong-hun, of Byeong-Hun An, is n professionele Koreaanse gholfspeler. In Augustus 2009 het hy die jongste wenner ooit van die Amerikaanse Amateurtoernooi geword. Hy is in Seoel, Suid-Korea gebore en is die seun van Ahn Jae-hyung en Jiao Zhimin, albei voormalige medaljewenners in tafeltennis by die Olimpiese Somerspele 1988 in Seoel.

                                     

Dibeke

Dibeke of skununu is n balspeletjie inheems aan Suid-Afrika met spanne van twaalf spelers elk wat beurte neem as aanvallers en verdedigers wat lopies probeer behaal. Die sport is n sokkeragtige weergawe van stingers of dodge ball wat met n plastiek bal gespeel word. Die bal word sover as moontlik van die verdedigende span af geskop en dan word daar oor die veld gehardloop terwyl gepoog word om nie deur die bal getref te word nie.

                                     

Iranse Hokkiefederasie

Die Iranse Hokkiefederasie is die nasionale beheerliggaam vir hokkie in Iran. Dit is verbind aan die Internasionale Hokkiefederasie. Die hoofkwartier van die federasie is in Teheran. Die IHF se interim-president is Dr Bahram Ghadimi en die sekretaris is Hassan Abazari.

                                     

Longue paume

Longue paume is n buitemuurse weergawe van jeu de paume, n voorganger van moderne tennis. Honderde jare gelede was dit baie gewild, veral in Frankryk. Dit is een van die sportsoorte wat by die 1900 Somer Olimpiese Spele gespeel is. Vandag word die spel hoofsaaklik in die Picardiestreek gespeel. Die beheerliggaam van die sport is die Fédération Française de Longue Paume met sy hoofkantoor in Amiens.

                                     

Netbal

Netbal is n spansport waarin twee seweledige spanne punte probeer aanteken deur n bal deur n korf te gooi. Die spel het in die Verenigde State as n variant van basketbal vir vroue ontwikkel. Die eerste spelreels is in 1895 deur Clara Gregory Baer opgestel. Netbal word deur 20 miljoen speelsters in meer as 70 lande gespeel. Dit is veral n gewilde sport in die Britse Statebond.

                                     

Seil

Seil is n sport waar n seilskip, seilboot of seilplank deur die water gedryf word, of waar n seilkar of ysslee oor land gedryf word met behulp van windkrag. Die seiler moet deur die wind te lees die wind sodanig op die seile konsentreer dat hy die spoed en rigting van die vaartuig kan beheer.

                                     

Seilplankry

Seilplankry is n watersport wat met behulp van n branderplank waarop n seil gemonteer is beoefen word. Die mas word aan die plank gemonteer deur middel van n vryroterende kruiskoppeling. Aan die mas word n gevurkte boom gemonteer. Die seil wat tussen die mas en boom gespan word het tipies n oppervlakte van tussen 3 en 12 m 2.