ⓘ Alles

Alles sal regkom

Alles sal regkom is n Afrikaanse rolprent wat in 1951 vrygestel is. Pierre de Wet het die regie behartig en die hoofrolspelers was Frederik Burgers, Al Debbo en Jan Jordaan.

Alles Malan

Alles Malan is n familiedramatelevisiereeks wat in die Paarl buite Kaapstad afspeel. Die reeks het Dinsdag 9 Julie 2019 op KykNET begin. Aan die hoof van die familie staan Derik en Brenda Malan. Hulle eersgeborene, Frik, keer na agt jaar in Engeland terug om die familiebesigheid, Malan Vervoer, by sy pa oor te neem. Sy vrou, Tessa, en twee tienerkinders keer saam met hom terug, maar het elkeen n stryd van hul eie. Alles Malan seisoen 1 was Dinsdaeaande om 20h00 op KykNET uitgesaai.

Teorie van alles

’n Teorie van alles is ’n hipotetiese allesomvattende, samehangende teoretiese raamwerk wat alle fisiese aspekte van die heelal ten volle verduidelik en saambind. Om so ’n teorie te vind is een van die groot onopgeloste probleme in fisika.

Heelal

Die heelal word gedefinieer as alles wat fisies bestaan: ruimte en tyd in hul geheel; alle vorms van materie, energie en momentum, asook die fisiese wette en konstantes wat hulle bepaal.

Tuinroete-distriksmunisipaliteit

Die Tuinroete-distriksmunisipaliteit is een van die 5 distriksmunisipaliteite van die Wes-Kaap. Die setel van die munisipaliteit is in George. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Afrikaanssprekend. Die munisipaliteit se kode is DC4.

René Descartes

René Descartes, gebore in Touraine, Frankryk, was nie net n filosoof nie, maar ook n belangrike wetenskaplike wat bygedra het tot die fisika, analitiese meetkunde, wiskunde, optika en fisiologie. Sy belangrikste bydrae is sy metode, uiteengesit in Discours de la méthode en Méditations Métaphysiques. Descartes se metode het behels om alles wat hy ooit geleer is, te betwyfel totdat hy n duidelike en ooglopende clara et distincta idee of beginsel gevind het wat nie in twyfel getrek kon word nie. In sy poging om alles te betwyfel, het hy uiteindelik tot die gevolgtrekking gekom dat hy alles ko ...

Panenteïsme

Panenteïsme glo dat God in alles is en alles is in god. God is meer as alles, dus god is transendent en tog is alles in god, dus immanent ; god is hier en is tog meer as alles." Die aarde versorg my as n herder” pas ook by hierdie siening. Dit lyk na n tipe kompromie tussen teïsme en panteïsme, maar baie nader aan laasgenoemde as eersgenoemde. In teenstelling met panteïsme beteken panenteïsme nie dat die heelal sinoniem is met God nie. In plaas daarvan aanvaar die panenteïsme dat God meer is as die heelal: God is beide transendent en immanent. In baie teologiese vorme word God dus gesien a ...

Tzaneen

Tzaneen is n dorp gelee in die Mopani-distrik van die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Die omliggende gebied leen homself tot die kweek van gewasse soos piesangs, sitrus, mangos, lietsjies en avokados; alles te danke aan die hoe reenval en subtropiese klimaat.

                                     

ⓘ Alles

  • Alles sal regkom is n Afrikaanse rolprent wat in 1951 vrygestel is. Pierre de Wet het die regie behartig en die hoofrolspelers was Frederik Burgers
  • Alles mit Gott und nichts ohn ihn Alles met God en niks sonder hom BWV 1127, is n aria van Johann Sebastian Bach. Hierdie werk is op 17 Mei 2005
  • Alles was von Gott geboren, BWV 80a, is n kantate van Johann Sebastian Bach. Bach - Werke - Verzeichnis Lys van komposisies van Johann Sebastian Bach Hierdie
  • Alles nur nach Gottes Willen, BWV 72, is n kantate van Johann Sebastian Bach. Bach - Werke - Verzeichnis Lys van komposisies van Johann Sebastian Bach Hierdie
  • Es wartet alles auf dich, BWV 187, is n kantate van Johann Sebastian Bach. Bach - Werke - Verzeichnis Lys van komposisies van Johann Sebastian Bach Hierdie
  • Alles Malan is n familiedramatelevisiereeks wat in die Paarl buite Kaapstad afspeel. Die reeks het Dinsdag 9 Julie 2019 op KykNET DStv kanaal 144 begin
  • n Teorie van alles is n hipotetiese allesomvattende, samehangende teoretiese raamwerk wat alle fisiese aspekte van die heelal ten volle verduidelik
  • Die heelal word gedefinieer as alles wat fisies bestaan: ruimte en tyd in hul geheel alle vorms van materie, energie en momentum, asook die fisiese wette
  • oorvloed wat vrugte uitstort, alles van natuurlike kleur die skild oortop met n muurkroon met drie uitkomende torings, alles silwer. Die skildhouers was
                                     

Alles mit Gott und nichts ohn ihn, BWV 1127

Alles mit Gott und nichts ohn ihn, BWV 1127, is n aria van Johann Sebastian Bach. Hierdie werk is op 17 Mei 2005 deur die Duitse musieknavorser Michael Maul ontdek.