ⓘ Thompson Boekdrukkery

                                     

ⓘ Thompson Boekdrukkery

Thompson Boekdrukkery is in 2011 gestig met die doel om Afrikaanse wetenskapfiksie en fantasie-boeke vir volwassenes te publiseer en te bevorder. Hulle het verskeie Afrikaanse boeke in gedrukte asook e-boekvorm gepubliseer. Lesers kan boeke vanaf hulle webtuiste aankoop en skrywers kan manuskripte aan hulle voorlê. Hulle bied ook n jaarlikse Afrikaanse wetenskapfiksie en fantasie kortverhaalskryfkompetisie aan.

Op 12 Mei 2016 word op Afrifiksie se Facebookblad aangekondig dat sy bedrywighede in Augustus 2016 gestaak word:

Drie dae later word uitdruklik gestel dat Afrifiksie en Thompsons Boekdrukkery sonder winsbejag was. Die skrywers is aangemoedig om voort te bly skryf en, indien hul werk by die hoofstroomuitgewers verwerp word, van selfpublikasieuitgewers gebruik te maak.

                                     

1. Boeke

Enkele van hul bekende boeke ter illustrasie:

  • Deur na Nebula Nege, 2014 deur François Verster
  • T!Naxu, 2012 deur Gerrit van Dijk
  • Man.of die Monster, 2013 deur Petronel
  • Jou lewe.vir my liefde, 2013 deur Petronel
  • Wanneer die middernagson weer skyn, 2013 deur Petronel
  • Een biljoen jaar NC, 2012 deur Charles F. Stofberg
                                     
  • Die boek is geskryf deur Charles F. Stofberg en in 2012 deur Thompson Boekdrukkery gepubliseer. In Een biljoen jaar n.C. kyk Charles na die verre toekoms
  • volwasse leser. Die boek is geskryf deur Petronel en in 2013 deur Thompson Boekdrukkery gepubliseer. Wanneer die middernagson weer skyn handel oor die bitterheid
  • volwasse leser. Die boek is geskryf deur Petronel en in 2013 deur Thompson Boekdrukkery gepubliseer. In Man...of die Monster speel Petronel met die moontlikheid
  • verhaal. Die boek is geskryf deur François P. Verster en in 2014 deur Thompson Boekdrukkery gepubliseer. In Deur na Nebula Nege word n verhaal vertel van
  • die wetenskapsfiksiewerk Een biljoen jaar NC wat in 2012 deur Thompson Boekdrukkery uitgegee word. Soms skryf Charles ook vakkundige artikels vir die
  • verhaal geskryf deur Gerrit van Dijk, en is in 2012 uitgegee deur Thompson Boekdrukkery T Nax u volg op Gerrit van Dijk se debuut Ondulan en speel veertien
  • Afrifiksie en Thompson Boekdrukkery wat opgerig word Die stigting van Thompson Boekdrukkery neem n lang aanloop. In 2001, toe Gerhard Thompson op pad was
  • volwasse leser. Die boek is geskryf deur Petronel en in 2013 deur Thompson Boekdrukkery gepubliseer. n Wilde verjaarsdagviering, n dronkie in n donker
  • Miller Longman 2013 Deur na Nebula Nege, Thompson Boekdrukkery 2014 Inversium, Thompson Boekdrukkery 2015 The tree that barked in Metz and Bop
  • by jou storie wil uitkom? Verster, F. 2013. Deur na Nebula Nege. Thompson Boekdrukkery bl. 361: Hy sluk, sy mond is skielik so droog soos sand. Botha