ⓘ Wes-Europa

                                     

ⓘ Wes-Europa

Wes-Europa is n geografiese gebied in die weste van Europa.

Tydens die Koue Oorlog was Wes-Europa hoofsaaklik n sosio-politieke konsep wat gebruik is om die Europese lande in die Eerste Wêreld saam te groepeer. Dit is van Oos-Europa onderskei met betrekking tot die verskille in ekonomie, politiek en godsdiens eerder as deur geografiese afbakening.

Vandag het die term Wes-Europa minder met geografie en meer met die ekonomie te make. Die konsep word oor die algemeen met liberale demokrasiee, kapitalisme, asook met die Europese Unie geassosieer. Meeste van die lande in hierdie streek deel die Westerse kultuur en baie het ekonomiese en politieke bande met die lande in Noord-Amerika, Suid-Amerika en Oseanie. Daarteenoor word lande in Noord-Europa eerder met sosiale demokrasie en neutraliteit ten opsigte van internasionale geskille geassosieer.

                                     

1. Lande in Wes-Europa

Die volgende elf lande is in Wes-Europa gelee:

  • Luxemburg
  • Ierland
  • Frankryk
  • Duitsland
  • Switserland
  • Belgie
  • Liechtenstein
  • Oostenryk
  • Nederland
  • Verenigde Koninkryk
  • Monaco
                                     
  • Sentraal - Europa is n geografiese gebied in die middel van Europa tussen Oos - Europa en Wes - Europa Die volgende lande, van noord na suid, word algemeen
  • die Oeralgebergte in Rusland tot by die Atlantiese kus van Portugal. Wes - Europa kan rofweg in drie groot landskapsvorme verdeel word: die vlaktes van
  • Eilande: Groot - Brittanje, die Kanaaleilande en die Eiland Man sien ook Wes - Europa Ierland Gebiede wat aan die Oossee of Noordsee is of wat daaraan grens
  • grootliks met die Midde - Ooste, wat n geografiese ligging met betrekking tot Wes - Europa eerder as ten opsigte van Asië beskryf. As gevolg van hierdie vermeende
  • die Romeinse Ryk het die Wes - Gote vir twee en halwe eeu n belangrike rol in die geskiedenis van Wes - Europa gespeel. Die Wes - Gote, wat voor die Germaanse
  • steeds as Augustus keiser van die Wes - Rome beskou het. Met die einde van die Wes - Romeinse Ryk het in Wes - Europa nie n keiserryk meer bestaan nie, net
  • Wes - Europese Somertyd is n tydsone wat een uur voor Gekoördineerde Universele Tyd val, met ander woorde UTC 1. n Deel van Wes - Europa val in hierdie tydsone
  • Wes - Indië, dikwels ook die Wes - Indiese of Karibiese Eilande genoem, is n eilandboog tussen die Karibiese See en die Atlantiese Oseaan. In krieket word
  • hul hoofstad, Karakoroem, teruggekeer om n nuwe khan te kies. So het Wes - Europa die Mongoolse invalle vrygespring, volgens Winston Churchill. Terwyl Batoe
  • se Sokker - Wêreldbekertoernooie in 1974 en die UEFA Europa - beker van 1988 opgetree. Die destydse Wes - Duitse nasionale sokkerspan het daarin geslag om drie
  • Suid - Europa is n term wat verwys na die suidelike deel van Europa waarvan die grense op n paar verskillende manier gedefinieer kan word. Die Iberiese
  • Oos - Europa is n term wat verwys na die oostelike deel van Europa waarvan die grense op n paar verskillende manier gedefinieer kan word. Die Baltiese