ⓘ Veilige spesie

                                     

ⓘ Veilige spesie

’n Veilige spesie is ’n kategorie op die IUBN-rooilys, die Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur en Natuurlike Hulpbronne se lys van bewaringstatus, vir diere en plante wat nie kwalifiseer vir enige ander status soos bedreig, byna-bedreig of kritiek bedreig nie.

’n Spesie behoort nie in dié kategorie geplaas te word sonder deeglike evaluering van sy bevolking nie. Genoegsame inligting is dus nodig om te bepaal dat geen bedreiging die spesie in die gesig staar nie.

Hoewel die IUBN "Veilige spesies" nie beskou as ’n ware rooilyskategorie nie, val 15 636 spesies nog in dié kategorie soos in 2006. Dit sluit in 14 033 diere, wat verskeie ongespesifiseerde spesies insluit soos ’n padda van die genus Philautus. Daar is ook 101 dieresubspesies en 1 500 plante 1 410 spesies, 55 subspesies en 35 varieteite.

Die mens is in 2008 amptelik geevalueer en val ook in dié kategorie.

                                     
  • geen rede om te glo dat die spesie se getalle kwyn nie. Vir die rede word dit deur die IUBN - rooilys as n veilige spesie geklassifiseer. Wikispecies het
  • bevolking van hierdie spesie gaan voort om te daal. Tot Julie 2014 is dit geklassifiseer deur die IUBN - rooilys as Veilige spesie dit is egter sedert herbeoordeel
  • November vanaf die strand gesien word. n Natuurlike rotspoel bied n veilige swemplek vir vakansiegangers. Umdloti het n permanente bevolking van sowat
  • mond en kleiner wangspiere. Die dwergbokkie word gekategoriseer as n veilige spesie deur die Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur en Natuurlike
  • Specialist Group 2008 Connochaetes gnou In: IUCN 2010. IUBN - rooilys van veilige spesies. Weergawe 2010.2. www.iucnredlist.org Besoek op 28 Augustus 2010
  • Wes - Kaap en Oos - Kaap voorkom. Die SANBI - rooilys beskryf dit as n veilige LC en stabiele spesie Die plant is dormant in die somer en kan nie gesien word nie
  • naam van die spesie is die eerste keer in 1831 deur Bennett gepubliseer. Volgens die IUCN Rooilys word dit as n veilige nie - bedreigde spesie gelys. Die
  • parke. Die oorspronklike gedeelte van die park is in 1931 gestig om n veilige hawe vir die oorblywende elf olifante in die area te bied. Die park huisves
  • voor vanaf Swellendam tot noord van Durban. Die SANBI - rooilys gee dit die veilige status LC. Die boom is endemies in Suid - Afrika. Die boom het donker blare