ⓘ Kwesbare spesie

                                     

ⓘ Kwesbare spesie

’n Kwesbare spesie is ’n spesie wat op die IUBN-rooilys, die Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur en Natuurlike Hulpbronne se lys van bewaringstatus, aangedui word as waarskynlik om uit te sterf tensy die omstandighede verbeter wat sy voortbestaan en voortplanting bedreig. Daar is tans 4 728 diere en 4 914 plante wat as "Kwesbaar" geklassifiseer is, in vergelyking met 1998 se syfers van 2 815 en 3 222 onderskeidelik.

Kwesbaarheid word gewoonlik veroorsaak deur die verlies of vernietiging van die spesie se habitat. So ’n spesie is nie bedreig of kritiek bedreig nie, maar uitwissing staar dit op medium termyn in die gesig.

                                     
  • eienskappe van byna - bedreigde spesies is min of meer dieselfde as vir kwesbare spesies, soos die bedreiging van hul voortbestaan en voortplanting. Vanaf
  • Dit word sowat 78 cm lank en word deur die IUBN geklassifiseer as n kwesbare spesie Die voël is blink met blou - swart vere. Die kop is kaal en rooi van
  • nie dikwels geklap nie. Die spesie broei op eilande in subantarktiese streke. Dit word deur die IUBN as n kwesbare spesie geklassifiseer. Die grootmalmok
  • op verspreide eilande. Dit word deur die IUBN geklassifiseer as n kwesbare spesie Witkenpylstormvoël of Bassiaanstormvoël Engelse naam: White - chinned
  • bekend as silver barb. Dit word deur die IUBN geklassifiseer as n kwesbare spesie Die vis is gewoonlik silwerig van kleur met oranje - rooi vinne. Dit
  • inheems aan Afrika is. Dit word deur die IUBN geklassifiseer as n kwesbare spesie Die witkopaasvoël het n pienk bek en wit kroon. Die veerlose kante
  • per kilogram kan haal, en word deur die IUBN geklassifiseer as n kwesbare spesie Nyambayar, B., Mix, H. & Tsytsulina, K. 2008 Moschus mosciferus
  • mannetjies kan tot 35 kg weeg. Dit word deur die IUBN geklassifiseer as n kwesbare spesie Lys van bedreigde spesies Rashid Jamsheed, Memories of a Sheep Hunter
  • Die spesie is vivipaar met 4 - 23 kleintjies per geboorte. Die vleis is eetbaar, maar dit word deur die IUBN geklassifiseer as n kwesbare spesie In Engels
  • ovaalvormig en ongeveer 2, 3 cm lank. Dit word deur die IUBN as n kwesbare spesie geklassifiseer. Die boom lyk baie soos die reusebroodboom. Die boom