ⓘ Natuur

                                     

ⓘ Natuur

Natuur, in die breedste sin van die woord, verwys na die natuurlike, fisiese, of materiele wêreld, en ook lewe in die algemeen. Sodanig word die natuur en natuurlike van die bonatuurlike onderskei.

Die woord "natuur" is afgelei van die Latynse woord natura, wat "essensiele eienskappe" of "aangebore ingesteldheid" beteken, en in antieke tye letterlik "geboorte" beteken het. Vandag word dit egter algemeen gebruik om na die wildernis of geologie te verwys.

Die natuur omvat plante, diere, ekosisteme, die prosesse wat met lewelose objekte geassosieer word, die natuurwette waarvolgens dinge ontstaan en verander, soos die weer en landoppervlak, asook die materie en energie waaruit dit alles bestaan.

Hoewel die mens self tot die natuur behoort, word die menslike invloed kultuur en kunsmatige omgewing nie tot die natuur gereken nie.

                                     
  • Die Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur en Natuurlike Hulpbronne IUBN is n internasionale organisasie wat hom toewy aan die bewaring
  • Uitgestorwe in die natuur is n kategorie op die IUBN - rooilys, die Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur en Natuurlike Hulpbronne se lys
  • plant - en dierspesies. Die Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur IUBN is die wêreldgesag aangaande bewaringstatus. Die lys is opgestel
  • stand gehou. Hiervan is die Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur IUBN se Rooi Lys van Bedreigde Spesies die bekendste. Volgens die IUBN
  • Natuur Bewaringsgebiede  Diere  Plante
  • die Bewaring van die Natuur en Natuurlike Hulpbronne se lys van bewaringstatus, aangedui word as hoogs waarskynlik om in die natuur uit te sterf. Daar is
  • kategorie op die IUBN - rooilys, die Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur en Natuurlike Hulpbronne se lys van bewaringstatus, vir diere en plante
  • CaCO3. Kalsiumkarbonaat of kalksteen kom in groot hoeveelhede voor in die natuur in die vorm van die minerale kalsiet en aragoniet. Kalksteen word al baie
  • omgewing Ekologie, sowel as kultuur Opvoeding oor, en vertolking van, die natuur Plaaslike ekonomiese voordele. Die meeste natuurlike gebiede in Suid - Afrika
  • spesie op die IUBN - rooilys, die Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur en Natuurlike Hulpbronne se lys van bewaringstatus, wat bedreig word deur