ⓘ Alles sal regkom

                                     

ⓘ Alles sal regkom

Alles sal regkom is n Afrikaanse rolprent wat in 1951 vrygestel is. Pierre de Wet het die regie behartig en die hoofrolspelers was Frederik Burgers, Al Debbo en Jan Jordaan.

                                     

1. Storielyn

Mnr. Spog en Mnr. Poel het snaakse maniertjies, maar hulle het groot harte en hulle doen omtrent alles in Spoggenpoelville. As iemand n skaap wil laat skeer, doen hulle dit, al lyk die skaap daarna soos n Franse poedel! As iemand se skuur afbrand, is hulle die brandweermanne wat eers alle papierwerk afhandel voordat hulle op hul noodtog vertrek. Hulle is ook die versekeraars, die burgemeester sowel as die onderburgemeester. Maar, wanneer twee ontwikkelaars hul vreedsame leefwyse kom versteur, moet Spog en Poel wys waartoe hulle regtig in staat is. Hoe sal hierdie twee goedhartige maar dom stadsvaders vaar?

                                     
  • Stropers van die Laeveld, 1962 Donker Afrika, 1957 as dr. Theo Gomez Alles sal Regkom 1951 as Borelli Hier s Ons Weer 1950 as Moorulle se handlanger
  • Wessels Paul Krüger, 1956 as Sarie Hans - die - Skipper, 1952 as Nelie Alles sal Regkom 1951 as Marie Profiel op ESAT Hierdie artikel is n saadjie. Voel
  • Oranje - Vrystaat, van 2 Februarie 1864 tot en met sy dood in 1888. Sy leuse was Alles sal regkom as elkeen sy plig doen Hy was die seun van Sir Christoffel Brand
  • sy verskyning in rolprente soos Kom saam, vanaand, Hier s ons weer, Alles sal regkom en Altyd in my drome gemaak. Ferreira is 1921 in Ventersdorp in die
  • 1965 Seven Against the Sun, 1964 Kom saam vanaand 1949 As regisseur Alles sal Regkom 1951 Hier s Ons Weer 1950 As produksiebestuurder Killer Force
  • Kom saam vanaand 1949 as homself Hier s ons weer 1950 as homself Alles sal regkom 1951 as homself Altyd in my drome, 1952 as homself n Plan is n
  • Kimberley Jim, 1963 Hier s ons weer 1950 as pianis nie gekrediteer nie Alles sal regkom 1951 as harmonikaspeler nie gekrediteer nie Altyd in my drome
  • Langbeen, 1955 n Plan is n Boerdery, 1954 Altyd in my drome, 1952 Alles sal regkom 1951 Kom saam, vanaand, 1949 eerste Suid - Afrikaanse en Afrikaanse
  • van Dr. Kwak 1948 Kom Saam, Vanaand 1949 Hier s ons weer 1950 Alles sal regkom 1951 Altyd in My Drome 1952 Die avonture van Kammie Kamfer 1954
  • Die skerpioen, 1946 Kom saam, vanaand, 1949 Hier s ons weer, 1950 Alles sal regkom 1951 Altyd in my drome, 1952 n Plan is n boerdery, 1954 Matieland