ⓘ Sheridan Le Fanu

                                     

ⓘ Sheridan Le Fanu

Joseph Thomas Sheridan Le Fanu was n Ierse joernalis en skrywer wat hom op Gotiese en bonatuurlike fiksie toegespits het.

Le Fanu, wat reeds in sy jeug onder die indruk van bygelowe in landelike Ierland gestaan het, word as die leidende 19de eeuse outeur van spookverhale beskou en het n beslissende rol by die ontwikkeling van dié literêre genre in die Victoriaanse tydperk gespeel. Van sy bekendste werke sluit Uncle Silas, Carmilla en The House by the Churchyard in. Carmilla, n vampier-novelle, het moontlik groot invloed op Bram Stoker, die skrywer van Dracula, uitgeoefen.

                                     
  • Bulwer - Lytton, Britse politikus en skrywer 1803 7 Februarie Sheridan Le Fanu Ierse skrywer van Gotiese romans 1814 18 April Justus von Liebig
  • voedselmaatskappy Nestlé, en uitvinder van Melkpoeier. 28 Augustus Sheridan Le Fanu Ierse skrywer van Gotiese romans 1873 2 September Ds. Dirk
  • von Goethe, Duitse skrywer, dramaturg en filosoof 1832 1814 Sheridan Le Fanu Ierse skrywer van Gotiese romans 1873 1941 Joseph Shabalala