ⓘ Naledi Pandor

                                     

ⓘ Naledi Pandor

Naledi Pandor is n Suid-Afrikaanse politikus. Sy is sedert Mei 2019 die Minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking. Voor dit was sy die Minister van Wetenskap en Tegnologie en het in 2012-2014 ook Nkosazana Dlamini-Zuma as Minister van Binnelandse Sake opgevolg. Einde Februarie 2018 is sy deur president Cyril Ramaphosa as Minister van Hoer Onderwys en Opleiding benoem.

Sy word in 1994 tot die parlement verkies en in 1999 deur president Thabo Mbeki aangestel as voorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies. Van 2004 tot 2009 dien sy as Minister van Onderwys onder leiding van Thabo Mbeki en Kgalema Motlanthe. Gedurende haar ampstermyn word die onderwysstelsel volledig hervorm.

Aan die einde van 2014 is sy, as Minister van Wetenskap en Tegnologie, deur die Demokratiese Alliansie geprys as die kabinetslid in die ANC-regering wat die beste presteer het.

                                     
  • Internasionale Betrekkinge en Samewerking. Die huidige minister is Naledi Pandor wat op 29 Mei 2019 deur President Cyril Ramaphosa aangestel is. Na
  • deur die Minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, tans Naledi Pandor Voorheen was die department bekend as die Departement van Buitelandse
  • kontrak na die Departement van Wetenskap en Tegnologie onder minister Naledi Pandor oorgeplaas is. Volgens die Departement van Staatsveiligheid is alle
  • voorstanders van dubbelmedium onderwys behaal. Minister van onderwys, Naledi Pandor stel egter weer vir Dr. Gerhard van Niekerk, n voorstander van die
  • deur die Minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, tans Naledi Pandor Suid - Afrika het, as n sleutellid van die Britse Ryk en die Gemenebes
  • julleself OurLand Sy is deur die minister van buitelandse sake, Naledi Pandor beveel om haarself as n diplomaat te gedra en om die departement
  • 2012  25 Mei 2014 President Jacob Zuma Voorafgegaan deur Naledi Pandor Opgevolg deur Naledi Pandor Minister van Landbou Ampstermyn 1996  1999 President
  • President Thabo Mbeki Voorafgegaan deur Sibusiso Bengu Opgevolg deur Naledi Pandor Lid van die Parlement Ampstermyn 1994  2008 Minister van Waterwese
  • 2004  September 2008 President Thabo Mbeki Kgalema Motlanthe Minister Naledi Pandor Persoonlike besonderhede Gebore 15 Augustus 1953 1953 - 08 - 15 67 jaar oud
  • Politieke poste Voorafgegaan deur Naledi Pandor Minister van Basiese Onderwys Mei 2009 Opgevolg deur Dienend