ⓘ Hoop

                                     

ⓘ Hoop

Hoop is die onsekere verwagting dat n bepaalde gewenste gebeurtenis sal plaasvind. Daar is twee teenoorgesteldes vir hoop: wanhoop, as die kans op die gewenste gebeurtenis skraal lyk, of vrees, as die verwagting n ongewenste gebeurtenis betref. Met valse hoop is die verwagting geheel en al op fantasie gebaseer, of op n gebeurtenis met n weglaatbaar kans om waar te word.

Hoop kan passief soos n wens of aktief wees. In die laaste geval word die kans op die gewenste gebeurtenis deur persoonlike inspanning vergroot. Vergelyk dit byvoorbeeld met n gevangene wat voortdurend aan sy ontsnapping werk. Daarteenoor kan die gevangene passief aanvaar dat hy nooit vry sal kom nie, en maar net wens dat die dag wel sal aanbreek.

Vir Christene is hoop, naas geloof en liefde, een van die drie Christelike deugde.

                                     
  • Die Kaap die Goeie Hoop is die naam van n landpunt aan die suide van Afrika, naby Kaapstad, Suid - Afrika. Dit is tradisioneel en verkeerdelik geag as
  • Die De Hoop - natuurreservaat is in die Overbergstreek in die Wes - Kaap, Suid - Afrika. Die reservaat is 30 km oos van Bredasdorp. Dit sluit 50 km van die kuslyn
  • Die Kasteel die Goeie Hoop Nederlands: Kasteel de Goede Hoop in Kaapstad is die oudste gebou uit die blanke vestigingstyd in Suid - Afrika. Die vesting
  • Laaste Hoop is n nedersetting in die Polokwane Plaaslike Munisipaliteit, Capricorn - distrik in die Limpopoprovinsie. Lys van dorpe in Suid - Afrika Hoofplek
  • De Hoop kan na een van die volgende verwys: De Hoop Natuurreservaat, reservaat in die Overbergstreek in die Wes - Kaap, Suid - Afrika. De Hoop Wes - Kaap
  • Die Gereformeerde kerk Goeie Hoop is die kleinste van die 30 gemeentes in die GKSA se Klassis Noordwes en een van die kleinste in die hele Kerk. Einde
  • De Hoop is n dorp in die Oudtshoorn Plaaslike Munisipaliteit in die Wes - Kaap van Suid - Afrika. Op Pad in Suid - Afrika. B.P.J. Erasmus. 1995. ISBN 1 - 86842 - 026 - 4
  • die ooste van Suid - Afrika, 25 km van Nelspruit. Die dorp word ook Kaapsche Hoop genoem, die ou naam en Nederlandse naam van die dorp. Kaapsehoop het oorspronklik
  • Die NG gemeente De Hoop was n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk met sy middelpunt op die landbougemeenskap De Hoop sowat 14 km wes van
  • Die Fort de Goede Hoop was die eerste militêre gebou wat in Kaapstad gebou is. Dit was in 1652 deur Jan van Riebeeck gebou en gebruik tot in 1674 toe dit
  • De Goede Hoop is n privaat Afrikaans - Christelike koshuis vir mans en vroue wat aan die Universiteit van Pretoria studeer. Die koshuis is in 2017 deur