ⓘ Tuinroete-distriksmunisipaliteit

                                     

ⓘ Tuinroete-distriksmunisipaliteit

Die Tuinroete-distriksmunisipaliteit is een van die 5 distriksmunisipaliteite van die Wes-Kaap. Die setel van die munisipaliteit is in George. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Afrikaanssprekend. Die munisipaliteit se kode is DC4.

                                     

1. Geografie

Buurdistrikte

  • Sentraal Karoo DC5 in die noorde
  • die Indiese oseaan in die suide
  • Kaapse Wynlande DC2 in die noordweste
  • Sarah Baartman DC10 in die ooste
  • Overberg DC3 in die suidweste

Plaaslike munisipaliteite

Die munisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite:

                                     

2. Wapens

Die distriksmunisipaliteit is in 2000 gestig deur die Klein Karoo- en Suid-Kaap-distriksrade saam te smelt. Alhoewel Tuinroete se raad nog nie n wapen aangeneem het nie, het albei sy voorgangers wapens gevoer.

Klein Karoo - Die wapen is in 1991 by die Buro vir Heraldiek geregistreer: In silwer, in die skildhoof swart hoekige tweelingbalke, daaroorheen n horing van oorvloed wat vrugte uitstort, alles van natuurlike kleur; die skild oortop met n muurkroon met drie uitkomende torings, alles silwer. Die skildhouers was twee volstruise, en die wapenspreuk "Servire populo".

Suid-Kaap - Hierdie raad het aanvanklik die wapen van een van sy voorgangers, die George-afdelingsraad, gebruik. Dit het in 1997 n nuwe wapen by die Buro vir Heraldiek geregistreer: Golwend deursnede van groen, en in die skildvoet golwend gedwarsbalk van vier stukke, silwer en blou, op die groen belaai met n silwer vyfpuntige ster tussen twee goue bye; n hoekige silwer skildhoof; die skild oortop met n muurkroon met drie uitkomende torings, alles goud. Die skildhouers was twee Knysaloeries, en die wapenspreuk "Spectemur agendo".

                                     

3. Politiek

Verkiesingsuitslae

Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2009.

  • Stempersentasie: 75.45% van die persentasie van die stemgeregtigdes
  • Bevolking 18 en ouer: 118 135
                                     
  • Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Tuinroete - distriksmunisipaliteit in die Wes - Kaap, Suid - Afrika. De Hoop De Rust Dysselsdorp Oudtshoorn
  • Munisipaliteit is een van die Plaaslike Munisipaliteite in die Tuinroete - distriksmunisipaliteit in die Wes - Kaap, Suid - Afrika. Nedersettings in die munisipaliteit:
  • Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Tuinroete - distriksmunisipaliteit in die Wes - Kaap, Suid - Afrika. Sedert 2011 is die burgemeester
  • Munisipaliteit is een van die Plaaslike Munisipaliteite in die Tuinroete - distriksmunisipaliteit in Wes - Kaap, Suid - Afrika. Nedersettings in die munisipaliteit:
  • George Plaaslike Munisipaliteit, wat onder beheer van die Tuinroete - distriksmunisipaliteit val. Lys van dorpe in Suid - Afrika Wikimedia Commons het meer
  • Hessequa Plaaslike Munisipaliteit, wat onder beheer van die Tuinroete - distriksmunisipaliteit val. Stilbaai is ongeveer 10 km noordoos. Lys van dorpe in
  • Oudtshoorn Plaaslike Munisipaliteit, wat onder beheer van die Tuinroete - distriksmunisipaliteit val. Voorheen het die dorpie bekendgestaan as Armoed. NG gemeente
  • Nelson Mandelabaai NMA in die suide die Indiese oseaan in die suide Tuinroete DC4 in die weste Sentraal Karoo DC5 in die noordweste Die munisipaliteit
  • Die munisipaliteit se kode is DC3. Kaapse Wynlande DC2 in die noorde Tuinroete DC4 in die ooste die Indiese oseaan in die suidooste die Atlantiese
  • Munisipaliteit is een van die Plaaslike Munisipaliteite in die Tuinroete - distriksmunisipaliteit in die Wes - Kaap, Suid - Afrika. Nedersettings in die munisipaliteit:
  • Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Tuinroete - distriksmunisipaliteit in die Wes - Kaap, Suid - Afrika. Nedersettings in die munisipaliteit:
  • die Bitou Plaaslike Munisipaliteit, wat onder beheer van die Tuinroete - distriksmunisipaliteit val. Lys van dorpe in Suid - Afrika Hoofplek Wittedrif Sensus
  • die Bitou Plaaslike Munisipaliteit, wat onder beheer van die Tuinroete - distriksmunisipaliteit val. Lys van dorpe in Suid - Afrika Hoofplek Kurland Sensus