ⓘ Systema Naturae

                                     

ⓘ Systema Naturae

Die boek Systema Naturae was een van die belangrikste werke van die Sweedse botanikus, dierkundige en geneeskundige Carolus Linnaeus. Die boek se volledige titel is Systema naturae per regna tria naturae, secundum classes, ordines, genera, species, cum characteribus, differentiis, synonymis, locis, of in Afrikaans: "Stelsel van natuur deur die drie koninkryke van natuur, volgens klasse, ordes, genera en spesies, met verskille, sinonieme, plekke".

                                     

1. Publikasie

In 1735 is n boek in Nederland gepubliseer wat deur die jong Sweedse plantkundige Carolus Linnaeus geskryf is. Dit was in Latyn en die titel, Systema Naturae, het getoon waaroor dit gegaan het. Dit was n poging om die verskillende vorms van lewe op aarde op ordelike wyse te klassifiseer.

Dit was meer gevorderd as enigiets wat voorheen in hierdie verband verskyn het. Mense het selfs gedink dit is die resultaat van n leeftyd van navorsing. In werklikheid was die skrywer toe maar net 28 jaar oud.

Hy het sy werk in verband met die klassifikasie van plante en diere sy lewe lank voortgesit en het talle werke oor die plantkunde, dierkunde en ander wetenskappe gepubliseer.

Die Systema Naturae is telkemale hersien en het uiteindelik tien uitgawes gehad. Dit word as sy belangrikste werk beskou.

Die tiende uitgawe word ook as die beginpunt van dierkundige terminologie beskou.

                                     
  • Holmiae. Systema Nat. ed. 10 v. 1. i - ii 1 - 824. BioLib en Linnaeus, C., 1758. Systema Naturae Ed. X. Systema naturae per regna tria naturae secundum
  • Holmiae. Systema Nat. ed. 10 v. 1. i - ii 1 - 824. BioLib en Linnaeus, C., 1758. Systema Naturae Ed. X. Systema naturae per regna tria naturae secundum
  • 2004. ISBN 1 - 920033 - 01 - 7 Linnaeus C., 1758. Systema Naturae Ed. X. Systema naturae per regna tria naturae secundum classes, ordines, genera, species
  • 2004. ISBN 1 - 920033 - 01 - 7 Linnaeus C., 1758. Systema Naturae Ed. X. Systema naturae per regna tria naturae secundum classes, ordines, genera, species
  • koninkryke van die natuur te wete minerale, plante, en diere in sy Systema Naturae 1735, Eerste uitgawe Die Linnaeaanse orde was n kunsmatige verdeling
  • org summary Elops - lacerta.html UICN en Linnaeus C., 1766. Systema naturae sive regna tria naturae secundum classes, ordines, genera, species, cum characteribus
  • skulpboeke gepubliseer, en n vertaling van Gmelin se uitgawe van Linnaeus Systema Naturae in 1806. Turton is in Bideford dood. Sy skulpversameling is nou by
  • voëls volgens wetenskaplike name Brands, Sheila 14 Augustus 2008 Systema Naturae 2000 Classification - Superfamily Procellarioidea Project: The
  • een van die oorspronklike spesies wat Linnaeus in sy 18de - eeuse werk Systema Naturae beskryf het. Hy het die ooreenkoms met ander Corvidae gesien en dit
  • Uitgawe 2011. ISBN 978 - 1 - 77007 - 926 - 7 Brands, Sheila 14 Augustus 2008 Systema Naturae 2000 Classification Family Diomedeidae Project: The Taxonomicon
  • plante in beslag geneem. Hy het egter genoeg tyd gehad om die boeke Systema naturae 1735 sy beroemdste werk Fundamenta botanica 1736 Critica botanica