ⓘ Bedreigde spesie

                                     

ⓘ Bedreigde spesie

’n Bedreigde spesie is ’n organisme wat moontlik kan uitsterf, óf omdat die bevolkingsyfers baie laag is óf omdat ’n verandering in sy habitat ’n bedreiging inhou. In ’n eng sin word die term gebruik vir spesies in die Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur se rooilyskategorie "Bedreigde spesies".

Die meer algemene term sluit ook die IUBN-kategoriee Kritiek bedreigde spesies en Byna-bedreigde spesies in. Die unie het aan die hand van waarnemings tot en met 2006 bereken dat 40% van alle organismes op aarde bedreig is. Baie lande het spesiale wette wat sulke spesies beskerm: byvoorbeeld deur die jag van bedreigde diere of die pluk van bedreigde plante te verbied. Sommige wette konsentreer weer op beperkings op nasionale of internasionale handel, die beskerming van die spesie se habitat of die skepping van reservate.

                                     
  • n Kritiek bedreigde spesie is n spesie wat op die IUBN - rooilys, die Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur en Natuurlike Hulpbronne se
  • n Byna - bedreigde spesie is n spesie op die IUBN - rooilys, die Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur en Natuurlike Hulpbronne se lys van
  • aansienlike tydperk verloop het sedert die laaste rekord van die takson, kan n bedreigde status wel geregverdig wees. IUCN Red List Categories and Criteria: Version
  • is nie. Dit kan nodig wees om aan hulle dieselfde aandag te gee as aan bedreigde taksons ten minste totdat hulle status bepaal kan word About the
  • endemies aan Suid - Afrika wat op die SANBI - rooilys as bedreigde spesie EN gelys is. Die spesie is kenmerkend aan die moerasse van die kusfynbos se riviermondings
  • grasse. Op die SANBI - rooilys is dit as n kritiek bedreigde spesie CR D gelys. Hierdie spesie staan op die rand van uitsterwing in die wildernis.
  • Die IUBN - rooilys van bedreigde spesies wat in 1963 geskep is, is die wêreld se mees omvattende inligtingsbron van die wêreldwye bewaringstatus van plant
  • Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur IUBN se Rooi Lys van Bedreigde Spesies die bekendste. Volgens die IUBN stelsel word spesies in drie kategorieë
  • voorkom as voorheen geglo, is die spesie se status van Kwesbaar na Naby bedreig verlaag in die 2007 Rooi Lys van Bedreigde Spesies. Alfabetiese lys van Suid - Afrikaanse
  • Weskus - volksboukundige styl. Die Jacobsbaai - katstert kom hier voor en is n bedreigde spesie Lys van dorpe in Suid - Afrika Hierdie artikel is n saadjie. Voel vry
  • verminder het dat die Australiese regering hulle in Mei 2008 tot n bedreigde spesie verklaar het. Hawkins, C.E., McCallum, H., Mooney, N., Jones, M. &