ⓘ Trove

ⓘ Trove

Trove is ’n Australiese aanlyn biblioteekdatabasisdiens wat volle teksdokumente, digitale fotos en bibliografiese data insluit van items wat nie digitaal beskikbaar is nie. Dit het ook ’n gratis soekenjin.

Die databasis sluit in argiewe, beelde, koerante, amptelike dokumente, geargiveerde webtuistes, manuskripte en ander soorte data. Dit word onderhou deur die Nasionale Biblioteek van Australie in vennootskap met inhoudverskaffers. Dit is een van die mees gerespekteerde inligtingsdienste in Australie, met meer as 70 000 daaglikse gebruikers.

Die eerste weergawe van Trove is laat in 2009 vir openbare gebruik beskikbaar gestel. Dit sluit inhoud in van biblioteke, museums, argiewe en ander organisasies met ’n fokus op Australie. Soektogte is moontlik van katalogusinskrywings van boeke in Australiese biblioteke sommige volledig aanlyn beskikbaar, akademiese en ander tydskrifte, volle tekste of gedigitaliseerde koerantargiewe, regeringskoerante en geargiveerde webtuistes. Dit bied toegang tot gedigitaliseerde fotos, kaarte, inligting oor mense en organisasies, geargiveerde dagboeke en briewe en ander digitale inhoud. Nog inhoud wat deursoek kan word, is musiek, videos en klankgrepe, asook transkripsies van radioprogramme.

Benewens gedigitaliseerde koerante, word geen inligting deur Trove self geberg nie; dit indekseer, formateer en bestuur bloot die versameling metadata van sy vennote.

  • einde Junie 2019 het dit 7 717 579 artikels bevat. Die NLA bestuur ook die Trove - diens vir die ontdekking van kultuurerfenis, wat toegang insluit tot die
  • 2009. Sengupta, Somini 14 Mei 2012 Facebook s Prospects May Rest on Trove of Data The New York Times in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike
  • volgende paar jaar sou plaasvind, daarna volg proklamasies op Treasure Trove Bakers en Ruigtelaagte in Augustus 1926, met Witklip en Klipkuil voor die
  • Julie 2020. Besoek op 10 Julie 2020. Rietvlei Nature Reserve a treasure trove of history in Engels Pretoria East Rekord. Geargiveer vanaf die oorspronklike
  • ICCU SELIBR SIKART SNAC SUDOC S2AuthorId TA98 TDVIA TE TePapa TH TLS Trove ULAN US Congress VIAF WorldCat Identities
  • 000134193 NLK: KAB202010535 RERO: 02 - A000119744 SNAC: w69t2f8m SUDOC: 030402883 Trove 1056683 ULAN: 500263780 VIAF: 132254586 WorldCat Identities: lccn - n84176101