ⓘ Alles Malan

                                     

ⓘ Alles Malan

Alles Malan is n familiedramatelevisiereeks wat in die Paarl buite Kaapstad afspeel. Die reeks het Dinsdag 9 Julie 2019 op KykNET begin.

Aan die hoof van die familie staan Derik en Brenda Malan. Hulle eersgeborene, Frik, keer na agt jaar in Engeland terug om die familiebesigheid, Malan Vervoer, by sy pa oor te neem. Sy vrou, Tessa, en twee tienerkinders keer saam met hom terug, maar het elkeen n stryd van hul eie.

Alles Malan seisoen 1 was Dinsdaeaande om 20h00 op KykNET uitgesaai.

                                     

1. Rolverdeling

  • Elsabé Daneel as Brenda
  • Helene Truter as Mevrou Goosen
  • Greteli Fincham as Elani
  • Sean-Marco Vorster as Nico
  • Mateo Olivier as Freek
  • Albert Maritz as Derik
  • Ivan Zimmermann as Frik
  • Nadia Valvekens as Tessa
  • Nicole Fortuin as Lee-Anne
  • Brent Vermeulen as Johan
                                     
  • Malan Sailor Malan, vlieënier tydens die Tweede Wêreldoorlog Wynand Malan François Stephanus F.S. Malan Alles Malan Suid - Afrikaanse televisiereeks
  • Ds. Petrus Jacobus Malan noemnaam Petrus of Peet, Pietermaritzburg, Natal, 26 Maart 1934 Winklespruit, Natal, 5 Julie 1977 was tussen 1961 en sy dood
  • Ds. Nicolas Johannes Malan noemnaam Nico, distrik Northam, Transvaal, 7 Februarie 1921 29 Januarie 1998 was tussen 1955 en 1985 predikant in vier
  • Petronel Malan is gebore in 1974 in Pretoria, Suid - Afrika. Sy is n Suid - Afrikaanse konsertpianis wat in die Verenigde State woon. Sy is n Grammy - genomineerde
  • Malan Steyn, n Suid - Afrikaanse skrywer, is in 1974 gebore. Hy bring die eerste vyf jare van sy lewe in Wellington deur. Die gesin verhuis dan na Stellenbosch
  • eerste ministers van die Unie van Suid - Afrika, genl. Jan Smuts en dr. D.F. Malan Die opstal van die plaas Ongegund waarin Smuts gebore is, lê sowat 3 km
  • Lucas Cornelis Malan 1946 2010 was n Afrikaanse digter. Hy word beskou as een van die belangrikste Afrikaanse digters wat in die jare tagtig gedebuteer
  • as Suzanne du Plooy André Verster as burgemeester Jacques Malan Tilana Hanekom as Mev. Malan Danny Mbusi as Chauffeur Mimi Coertse as haarself Nataniël
  • het die gemeente nege beroepe uitgebring voor dit geslaagd was. Ds. C.E. Malan is op 9 April 1948 beroep en hy aanvaar. Intussen is die ou pastorie verkoop
  • ontwerp, want die kerkruimte en - kantoor, saalkompleks en kombuisgeriewe is alles onder een dak. Net n gordyn skei die kerkgedeelte en saal wat oopgetrek
  • was met een woord n puik organisasie en die indrukke onuitwisbaar. Dit alles het geskied onder die bekwame leiding van ds. en mev. P.J.N. Smal. Saterdagaand