ⓘ Omgewingsgesondheid

                                     

ⓘ Omgewingsgesondheid

Omgewingsgesondheid is die afdeling van openbare gesondheid wat gemoeid is met alle aspekte van die natuur en die opgeboude omgewing wat die mens se gesondheid mag affekteer. Ander terminologie wat op dissipline van omgewingsgesondheid wys sluit in: openbare omgewingsgesondheid, omgewingsgesondheid en omgewingsbeskerming.

Met die wêreld se groeiende bevolking word omgewingsgesondheid by die dag belangriker. Die aarde moet beskerm moet word om vir mense, diere en plante n "gesonde" tuiste te bied. Dit is veral belangrik om te let op die voorkoming, diagnose en behandeling van siektes wat moontlik verband hou met ongewenste omgewingsfaktore.

                                     

1. Omgewingsgesondheidpraktisyne

Omgewingsgesondheidpraktisyne sluit beroepe soos sanitêrewerkers, openbare gesondheidsinspekteurs, voedselinspekteurs, omgewingsgesondheidspesialiste en omgewingsgesondheidsbeamptes in.

  • Die kliniese omgewingsgesondheid sluit in die mediese versorging van enkele persone met gesondheidsgebreke of opvallende ondersoekresultate in, waar deur hulself of hulle mediese praktisyne as n oorsaak van omgewingsfaktore uitgewys kan word.
  • Voorkomende omgewingsgesondheid sluit in omgewingshigiene, epidemiologiese en voorkomingsmedisyne.
                                     
  • kategorieë in: epidemiologie, biostatistiek en gesondheidsdienste. Omgewingsgesondheid gemeenskapsgesondheid, gedragsgesondheid en beroepsgesondheid is
  • handelsooreenkomste en die omgewing, toegang tot water, toegang tot energie, omgewingsgesondheid lug en die atmosfeer, kwesbaarheid ten opsigte van natuurrampe
  • die glukokortikoïed - hormone, kortisol en kortisoon, af te skei. Omgewingsgesondheid Rippetoe - Kilgore, Mark and Lon. 2006. Practical Programming for Strength
  • die magneetveld - behandelinge, geopatologie en ander areas in die omgewingsgesondheid ens. Brink, A.J. et al. 1997. Woordeboek van Afrikaanse Geneeskundeterme