ⓘ Media (kommunikasie)

                                     

ⓘ Media (kommunikasie)

Media is die kollektiewe kommunikasieuitlatings of gereedskap wat gebruik word om inligting of data te stoor of uitsaai. Dit is of geassosieer met kommunikasie media, of met gespesialiseerde massamedia kommunikasie besighede soos drukmedia, die pers, Fotografie, advertering, film, uitsaaing,en drukkerswese.

                                     

1. Definisie

Die term "medium" die enkelvorm van "media" word gedefinieer as "een van die metode of kanale van algemene kommunikasie in die samelewing, soos koerante, radio, televisie, ens."

                                     
  • Kommunikasie is die produksie, uitwisseling en betekenisgewing van boodskappe tussen mense. Dit vind plaas binne n konteks van informasionele, relasionele
  • Vivendi is n Franse groep wat spesialiseer in inhoud, media en kommunikasie Die groep is in meer as 100 lande en is op die Paryse Effektebeurs genoteer
  • organismes veral bakterieë kommunikasie media Die land van die Mede. n Plek in Pennsylvania of Illinois. Wikiwoordeboek het n inskrywing vir media
  • Gefasiliteerde kommunikasie GK ook bekend as gesteunde tik of hand aan hand tik is n wetenskaplik gediskrediteerde tegniek wat poog om mense met outisme
  • Grafiese kommunikasie soos die naam aandui, is kommunikasie met behulp van grafiese elemente. Hierdie elemente sluit simbole karakters en ikone in en
  • Stella Ndabeni 1978 is die dienende Minister van Kommunikasie Telekommunikasie en Posdienste en n lid van die Nasionale Vergadering van Suid - Afrika
  • word sodat twee of meer individue met mekaar kan kommunikeer. Hierdie kommunikasie kan óf verbaal wees, soos wanneer mense woorde gebruik om te kommunikeer
  • verskeidenheid van media tegnologieë wat n groot hoeveelheid mense bereik via massa kommunikasie Die tegnologieë waardeur hierdie kommunikasie plaasvind, bevat
  • n Boodskap is n afsonderlike kommunikasie - eenheid wat op verbruik deur n ontvanger of groep ontvangers gerig is. n Boodskap kan op verskillende maniere