ⓘ Kirgisië

                                     

ⓘ Kirgisië

Kirgisie of Kirgistan, amptelik die Kirgiese Republiek, is n landingeslote land in Sentraal-Asie. Dit grens aan Kasakstan in die noorde, Oesbekistan in die weste, Tadjikistan in die suidweste en die Volksrepubliek China in die suidooste. Kirgisie beteken die "Land van veertig stamme", waarop ook die 40 strale van die vlag van Kirgisie dui.

Kirgisie beslaan n oppervlakte van 199 951 km² en het n bevolking van sowat 6.6 miljoen in 2020 gehad. Omtrent 76 persent van die bevolking is Moslems en sowat 73 persent is Kirgisiers, gevolg deur sowat 15% Oesbeke en 5% Russe. Kirgisie se geografie word veral deur groot bergreekse soos Pamir en Tiensjan gekenmerk; hier vloei ook die Sirdarja. Kirgisie het tot in 1991 as die Kirgisiese Sosialistiese Sowjetrepubliek deel uitgemaak van die Sowjetunie.

Kirgisie het nege provinsies область. Die provinsies is:

  • Issyk-Kul Karakol
  • Jalal-Abad Jalal-Abad
  • Osj stad
  • Batken
  • Bisjkek*
  • Naryn
  • Osj
  • Talas
  • Chui Chui-Tokmok

* Bisjkek is die hoofstad van Kirgisie, maar het ook die status van n provinsie.

                                     

1. Bronnelys

Algemeen
  • en "Kyrgyzstan". Encyclopædia Britannica. Besoek op 29 Januarie 2021.
  • en "Kyrgyzstan". Central Intelligence Agency. Besoek op 29 Januarie 2021.
                                     

2. Eksterne skakels

  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kirgisie.
  • en Toerisme-inligting oor Kirgisie op Wikivoyage
  • Wikiwoordeboek het n inskrywing vir Kirgisie.
  • ky ru Amptelike webwerf van die Kirgisiese regering
  • ky ru Amptelike webwerf van die Kirgisiese president
                                     
  • Die nasionale vlag van Kirgisië is op 3 Maart 1992 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon n enkele rooi baan met n gestileerde goue son in die
  • .kg is die Internettopvlakdomein vir Kirgisië Lys van Internettopvlakdomeine IANA se whois - inligting vir kg
  • republieke van die voormalige Sowjetunie en was die voorloper van die huidige Kirgisië Dit is op 14 Oktober 1924 gestig as die Kara - Kirgisiese Outonome Oblast
  • Bisjkek Russies: Бишкек is die hoofstad en grootste stad van Kirgisië Die stad het n bevolking van 900 000 in 2009 gehad en n oppervlakte van 127
  • Turkse etniese groep in Sentraal - Asië. Hulle vorm die titulêre nasie van Kirgisië waar hulle sowat 72, 6 van dié land se bevolking uitmaak, en praat Kirgisies
  • Desember 2011 tot 24 November 2017 as president van Kirgisië gedien het. Hy was die premier van Kirgisië van 17 Desember 2010 tot 1 Desember 2011, en van
  • Karakoram, Pamir, Kunlun en Hindoekoesj op die omstrede grense van Kasakstan, Kirgisië Oesbekistan, Tadjikistan en die Volksrepubliek China. Die hoogste bergpiek
  • Qarağandı oblısı Qızılorda oblısı Qostanay oblısı Sığıs Qazaqstan Oos - Kasakstan oblısı Soltüstik Qazaqstan Noord - Kasakstan Kirgisië Stede in UTC 6 en
  • Kunlun en Hindoekoesj op die omstrede grense van Afghanistan, Indië, Kirgisië Pakistan, Tadjikistan en die Volksrepubliek China. Die hoogste bergpiek
  • Oesbekiese minderhede leef in lande soos Afghanistan 9 Tadjikistan 14 Kirgisië 14 Rusland, Kasakstan 2, 5 Saoedi - Arabië, Turkmenistan 6 Pakistan
  • Irannese taal wat deur sowat 7, 9 miljoen mense in Tadjikistan, Afghanistan, Kirgisië Oesbekistan en die Volksrepubliek China gepraat word. Dit is die derde