ⓘ Verskaffer (ekonomie)

                                     

ⓘ Verskaffer (ekonomie)

Verskaffers in die ekonomie is dié persone of instansies wat goedere en dienste aan ander verskaf sodat hulle hul produkte of dienste kan maak of verkoop. n Onderneming wat byvoorbeeld lemoensap maak, het lemoene, die toerusting om die lemoene mee uit te druk, en bottels vir die sap, nodig.

As die verskaffer die produkte nie betyds lewer nie, sal die onderneming nie sy produk gereed kan kry om weer te verkoop nie. Betroubare verskaffers is baie belangrik vir n sakeonderneming wat wil seker maak dat hul produk gereed sal wees wanneer die verbruiker dit nodig het. Wanneer verbruikers weet hulle kan die produk by n onderneming kry wanneer hulle dit nodig het, staan hierdie tipe vertroue as verbruikersvertroue bekend.

Dit is nuttig vir sakeondernemings om langtermynverhoudinge met verskaffers op te bou om ten alle tye betroubaarheid en gehalte te verseker.

                                     
  • van die BBP. Ryk alluviale diamantneerslae maak van Namibië n primêre verskaffer van edelsteen - kwaliteit - diamante. Namibië is die vierde - grootste uitvoerder
  • Mikro - ekonomie uit die Griekse voorvoegsel mikros wat klein beteken is n tak van ekonomie wat die gedrag van individue en firmas bestudeer ten opsigte
  • Februarie 2019 aangestel as akademiese hoof by die privaat Afrikaanse verskaffer van tersiêre onderrig, Akademia. 2007. Nihilisme. Notas oor ons tyd. Johannesburg:
  • Die toerismesektor, n belangrike verskaffer van buitelandse valuta vir Portugal se toenemend diensgebaseerde ekonomie het in 2017 met dubbelsyfers gegroei
  • skaars hulpbronne verminder, terwyl dit ook as aansporing dien vir die verskaffer om meer te herversprei en ook te produseer. Rantsoenering deur die verpligte
  • veeteelt is skaapvleis en - wol. Daarbenewens is Alberta n belangrike verskaffer van buffelvleis. Lentekoring en canola is die vernaamste landbougewasse
  • begin van die Tweede Wêreldoorlog was J.R. Simplot Company die grootste verskaffer van vars aartappels op die Amerikaanse mark. Amerikaanse soldate op oorsese
  • Die Ekonomie van Suid - Afrika is tans die derde grootste in Afrika ná dié van Nigerië en Egipte asook een van die belangrikstes in die Suidelike Halfrond
  • toenemend as verskaffer of verbruiker beskou en as n kortstondige, onwaardige gelukervaring. Die kritici meen dat onder meer n gemengde ekonomie en n stilstaande
  • Akademia is n Suid - Afrikaanse privaat verskaffer van hoëronderwys in Afrikaans. Dit vorm deel van die Solidariteitbeweging en is in 2011 gestig. Marthinus
  • Aankope op die regte tyd Aankope teen die regte prys Aankope by die beste verskaffer Aflewering op die korrekte plek Versekering van maksimum wins Die aankoopfunksie