ⓘ Esperanto

                                     

ⓘ Esperanto

Esperanto is n taal wat deur die Poolse Jood Ludwik Lejzer Zamenhof in 1887 geskep is om kommunikasie tussen mense van verskillende taalgroepe te bevorder. Reeds in 1887 het Esperantosprekers bewys hoe kommunikasie taal- en landsgrense kan oorbrug. Vandag is daar n lewendige internasionale Esperantogemeenskap wat oor meer as 100 lande strek. Die Esperanto Wikipedia is die 32ste grootste Wikipedia, soos gemeet in aantal artikels.

                                     

1. Literatuur

  • Universala Esperanto-Asocio UEA. 1934. Sleutel vir Esperanto. Genève
  • Esperanto-vereniging van Suidelike Afrika. 1994. Esperanto: die internasionale taal: n gids vir selfstudie of die klaskamer. Pretoria.
                                     

2. Eksterne skakels

  • Esperanta-afrikansa-esperanta vortaro
  • Esperanto-Asocio de Suda Afriko
  • Wat is Esperanto?
  • Internasionale oudiovisuele leer omgewing Saluton!
  • Wikiwoordeboek het n inskrywing vir Esperanto.
  • Esperanto
  • Leer Esperanto
  • Esperanto Wikiboek
                                     
  • Die Esperanto Wikipedia is die Esperanto uitgawe van Wikipedia, n gratis aanlyn ensiklopedie. Die wikipedia is in Desember 2001 begin. Dit het tans 295 628
  • bevorder. Dit is ontstaan in 1907 as n hersiene of hervormde weergawe van Esperanto Die voornaamste ontwerpers was Louis Beaufront en Louis Couturat. Andere
  • Augustus 2017 was n Britse skrywer en digter wat beide in Engels en Esperanto geskryf het. Marjorie Boulton het Engelse letterkunde by n onderwyserkollege
  • Dokter L. L. Zamenhof of Doktoro Esperanto Dokter wat hoop was n Jood wat die internasionale taal Esperanto die mees gewilde kunsmatige taal
  • wêreld versprei is, word amper alle kommunikasie in Engels en partykeer Esperanto gevoer. Daarom bestaan daar nie werklike Standaard Afrikaanse woorde
  • die Internasionale Taal was die tweede boek om die kunsmagtige taal Esperanto te beskryf en die eerste boek wat heeltemal in die taal gepubliseer is
  • Belgiese stad Kelmis. Tans stel Esperanto - sprekers belang in Moresnet weens inisiatiewe in die vroeër 20ste eeu om n Esperanto - talige land, Amekijo, in die
  • miskien nie geskep om gespreek te word nie. Baie mense vermoed Colas, n Esperanto - spreker, het Adjuvilo geskep om die Ido - beweging te ondermyn, wat destyds
  • Oopbron Morsekode vir Esperanto Morsekodekarakters van Russies Grieks Hebreeus Arabies Japannees Koreaans Esperanto Morse Code Music alternatief