ⓘ Zoeloe

                                     

ⓘ Zoeloe

Hierdie artikel handel oor die Zoeloetaal. Vir die etniese groep van Suid-Afrika, sien Zoeloes.

Zoeloe is die taal van die Zoeloes en is een van die elf amptelike landstale van Suid-Afrika. Dit word deur sowat 11.6 miljoen mense as moedertaal gepraat. Dit maak dit die taal met die meeste moedertaalsprekers in Suid-Afrika. Omtrent 15.7 miljoen mense gebruik Zoeloe as tweede taal, en dit is die tweede mees verspreide taal in Suid-Afrika. Die grootste hoeveelheid van die Zoeloesprekers woon in KwaZulu-Natal. Die taal is ook nou verwant aan Xhosa en is deel van die Nguni-taalfamilie: Xhosa en Zoeloe is onderling verstaanbaar en kan byna as dialekte van dieselfde taal gesien word.

Die taal was oorspronklik slegs n spreektaal gewees soos baie ander inheemse tale van Afrika. Eers sedert persone van Europese afkoms, soos Prof. Dirk Ziervogel, die taal bestudeer en n grammatika ontwikkel het vir n geskrewe taal, kon mense ook in Zoeloe skryf. Alle oorvertellings was dus mondelings, of in n ander taal wat neergeskryf kon word. Daarom is dit ook moeilik om geskrewe geskiedenis te vind.

                                     

1. Eksterne skakels

  • Zoeloe-Engels/Engels-Zoeloe Woordeboek

Taalhulpmiddels

  • Vry en gratis Zoeloe speltoetser vir OpenOffice, Mozilla Firefox en Mozilla Thunderbird

Sagteware in Zoeloe

  • Mozilla Thunderbird - e-posprogram
  • Pootle - aanlyn vertaling van Zoeloe oopbronsagteware
  • OpenOffice.org - kantoorsuite
  • Translate.org.za - n Projek om vrye en oopbronsagteware in Zoeloe en ander Suid-Afrikaanse tale te vertaal
  • Mozilla Firefox - webblaaier
                                     
  • Die Zoeloe - koninkryk Zoeloe Wene wa Zulu is n voormalige land van die Zoeloes, wat tussen 1816 en 1897 in die noorde van die huidige Suid - Afrikaanse
  • Die Zoeloe Wikipedia is die Zoeloe - weergawe van Wikipedia, n gratis, ope - inhoud aanlynensiklopedie. Volgens die aantal artikels is dit die 165ste grootste
  • Die woord Zoeloe beteken letterlik lug maar vandag woon die amaZulu in KwaZulu - Natal, waar die Vallei van n Duisend Heuwels geleë is. Historici en
  • Die Zoeloe - kalender is die tradisionele Maankalender wat deur die Zoeloes in Suid - Afrika gebruik word. Die nuwe jaar begin met die nuwe maan in Juliemaand
  • Die Anglo - Zoeloeoorlog is in 1879 tussen die Britse Ryk en die Zoeloe - koninkryk gevoer. Met lord Carnarvon se suksesvolle instelling van n federasie in
  • Anglo - Zoeloe oorlog breek uit. 22 Januarie Anglo - Zoeloe oorlog: Tydens die Slag van Isandlwana word n Britse mag uitgewis. 22 Januarie Anglo - Zoeloe oorlog:
  • Buffelsriviere gevorm is en waarbuite die onafhanklike Zoeloe - koninkryk of Wene wa Zulu in Zoeloe gelê het. Die huidige provinsie is ook vergroot met
  • Die Zoeloe - lipvis Halichoeres zulu is n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan aan die ooskus van Suid - Afrika. In Engels staan dit bekend as
  • provinsie se binneland noord van die Tugelarivier, die hartland van die Zoeloe - koninkryk, het historiese bekendheid verwerf as die brandpunt van bloedige
  • waarvan 99, 0 swartmense was. 34, 3 van Protea Glen se inwoners praat Zoeloe as hulle huistaal. Subplek Protea Glen 2011 - sensus empowermagazine.com en