ⓘ Mammaliaformes

                                     

ⓘ Mammaliaformes

Die Mammaliaformes is n klade wat alle regte soogdiere en hulle naaste verwantes omvat.

Die oudste Haramiyida stam uit die Laat Trias: Thomasia en Haramiyavia. Mammaliaformess is bekend uit die Trias, die Jura en die vroee Kryt en hulle het in n taamlik groot verskeidenheid voorgekom. Van die Haramiyida het in bome geleef en sommige het selfs soos die vlieende lemurs kon sweef. Van die Docodonta het soos otters in die water geswem. Haramiyida en Docodonta het al n vag besit. Een van die anatomiese verskille is die struktuur van die middeloor, wat by regte soogdiere drie gehoorbeentjies het. Twee daarvan het uit bene van die Cynodonta-voorouers se onderkaak ontstaan. By Hadrocodium is hierdie transformasie amper kompleet. Morganucodon het nog n dubbel kaakgewrig: een tussen os squamosum en dentarium een tussen os articulare en os quadratum. In later soogdiere het die articulare en quadratum deel van die midde-oor geword.

                                     
  • Die Haramiyida is n groep orde van die Mammaliaformes diere wat n nouverwante sustergroep van die regte soogdiere was. Die groep het in die Trias
  • gesien word. Die dokodonte en die ware soogdiere word dan saam as die Mammaliaformes gesien. Die oudste fossiele van hierdie groep is uit die middel - jura
  • van die Haramiyida is nie. Dit sou hulle buite die Mammalia in die Mammaliaformes plaas. Hierdie groep is net sedert 1986 bekend en daar is nog min inligtings
  • Megazostrodon is n uitgestorwe Mammaliaformes wat algemeen beskou word as een van die eerste soogdiere. Dit het aan die einde van die Trias - periode, sowat