ⓘ Deïsme

                                     

ⓘ Deïsme

Deïsme verwys na die geloof in n godheid wat betrokke was by die skepping van die wêreld, maar sedertdien nie meer daarby betrokke is nie. Dit gaan gewoonlik gepaard met die verwerping van enige vorm van die bonatuurlike, en kan beskou word as n naturalistiese godsdiens. Dit was n siening van die vryedenkers wat veral na vore gekom het tydens die Verligting tussen die 17e en 18e eeu, en is gekenmerk deur rasionalisme. Vir hulle is die natuurlike rede die basis op grond waarvan morele besluite geneem word.

                                     
  • byvoorbeeld Psalm 23: Die Here is my herder. Die verskil tussen teïsme en deïsme is dat teïsme glo dat God persoonlik by mense betrokke is: dat n mens God
  • elemente van panteïsme dat God en die natuur een en dieselfde entiteit is en deïsme die geloof in n godheid wat betrokke was, direk of indirek, by die skepping
  • Panteïsme en Panenteïsme is baie klein en filosofies. Agnostisisme Ateïsme Deïsme Gnostisisme Monoteïsme Panenteïsme Panteïsme Post - teïsme Teïsme Universalisme
  • eeuse Engelse filosoof en teoloog Henry Moore voor. Agnostisisme Ateïsme Deïsme Gnostisisme Panenteïsme Panteïsme Politeïsme Post - teïsme Teïsme Universalisme
  • Post - teïs het verby daardie ou siening gevorder Agnostisisme Ateïsme Deïsme Gnostisisme Monoteïsme Panenteïsme Panteïsme Politeïsme Teïsme Universalisme
  • geloofstrukture om God op n sistematiese manier te verduidelik. Teïsme Deïsme Monoteïsme Panteïsme Malteïsme Animisme Dualisme Henoteïsme Monolatrïsme
  • Okkultisme Geloofsstrominge en godsdiensfilosofieë Agnostisisme Ateïsme Deïsme Gnostisisme Monoteïsme Panenteïsme Panteïsme Politeïsme Post - teïsme Teïsme
  • Universalisme Zoroastrisme Teenstellend: Ateïsme en Humanisme Agnostisisme Ateïsme Deïsme Monoteïsme Paganisme Pandeïsme Panenteïsme Panteïsme Politeïsme Post - teïsme
  • redenasie. Ten slotte word gesê dat die panteïsme na n onpersoonlike god, deïsme en uiteindelik tot ateïsme lei. Hierdie punt is op een of ander manier verwant