ⓘ Departement van Kuns en Kultuur

                                     

ⓘ Departement van Kuns en Kultuur

Die Departement van Kuns en Kultuur is een van die departemente van die Suid-Afrikaanse regering. Dit bevorder, ondersteun, ontwikkel en beskerm kunste, kultuur en erfenis van Suid-Afrika. Die erfenisterreine, museums en monumente van die land word ook deur hierdie departement bestuur. Die politieke hoof van die departement is die Minister van Kuns en Kultuur; sedert 2014 is dit Nathi Mthethwa.

In die nasionale begroting van 2010 het die departement het n toewysing van 2.406.7 miljoen rand gekry en het 461 werknemers gehad.

                                     
  • Universals en die Thistles bestuur. In 2012 is die stadion aan die departement van sport, kuns en kultuur oorgedra, wat voortaan die administrasie en besprekings
  • Nasionale Argief voorheen die Staatsargief wat tans onder die Departement van Kuns en Kultuur ressorteer. Kragtens Suid - Afrikaanse wet het elkeen die reg
  • RAU. Tussen 1993 en 2003 is sy hoof van die Taalbeplanningsafdeling van die Nasionale Taaldiens in die Departement van Kuns en Kultuur Hier is sy ten
  • gedien op die paneel van kenners vir die Departement van Kuns en Kultuur om taal op tegnologiese gebiede uit te brei en te bevorder. Hy was twee jaar lank 2009
  • In 2004 word sy benoem as die Gautengse LUR vir sport, ontspanning, kuns en kultuur Sy dien tot 2009 toe sy as LUR vir onderwys aangestel is. Die nuutverkose
  • van kuns en kultuur bygewoon het omdat die kuns volgens haar immoreel was. Volgens n anonieme bron was Xingwana gekant teen die vertoning van selfdegeslagverhoudings
  • skuilnaam van H.M. van der Westhuysen 1904 1987 professor in die Departement Afrikaanse Kuns en Kultuur aan die Universiteit van Pretoria en n Afrikaanse
  • Africa gewen en in 2004 die Pablo Neruda - toekenning. Tans bly Serote in Pretoria, waar hy hoof is van die ANC se departement vir Kuns en Kultuur en hoof - uitvoerende
  • tradisies. Die Departement van Kultuur probeer bevorder die kulturele lewe op provinsiale vlak deur inisiatiewe soos die titel kultuurhoofstad van Wit - Rusland
  • beeldhouer, professor en skilder. Hy het op die ouderdom van 33 n beeldhouer geword. Sy marmerbeelde word deur Europese kuns en kultuur geïnspireer. Hy het
  • Adjunkminister van Kuns Kultuur Wetenskap en Tegnologie en in 2003 word sy as Minister van Behuising aangestel. Mabandla was jeugkoördineerder van die Instituut