ⓘ Blade Nzimande

                                     

ⓘ Blade Nzimande

Bonginkosi Emmanuel "Blade" Nzimande is n Suid-Afrikaanse politikus wat tussen Mei 2009 en Oktober 2017 as Minister van Hoer Onderwys en Opleiding, en weer sedert 30 Mei 2019 as Minister van Hoer Onderwys, Wetenskap en Tegnologie dien. Einde Februarie 2018 is hy deur president Cyril Ramaphosa as Minister van Vervoer benoem. Na Malusi Gigaba se bedanking, het hy ook vir 10 dae as waarnemende Minister van Binnelandse Sake gedien.

Hy dien as uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party SAKP en besit n doktorsgraad in filosofie met spesialisering in sosiologie. By die COSATU-konferensie in Junie 2011 het Nzimande hom sterk uitgespreek teen voorstelle oor nasionalisering, deur te beweer dat dit nie noodwendig progressief is nie en afhang van watter klasbelange bevorder sal word.

Nzimande is die skrywer van die boek Children of Wars: The impact of violence on schooling in Natal.

                                     
  • Malusi Gigaba uit, Blade Nzimande in waarnemend Minister van Binnelandse Sake: 22 November 2018 Siyaboga Cwele in, Blade Nzimande uit. Telekommunikasie
  • onder die huidige minister van Hoër Onderwys, Wetenskap en Tegnologie, Blade Nzimande en huidige president van Suid - Afrika, Cyril Ramaphosa. Manamela het
  • Chabane uit oorlede Nathi Mthethwa in waarnemend 17 Oktober 2017 Blade Nzimande afgedank as Minister van Hoër Onderwys en Opleiding. Verskeie ander
  • in die ooreenkoms was die Minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Blade Nzimande die Noord - Kaapse provinsie se waarnemende premier Grizelda Cjiekella
  • Kenneth Babyface Edmonds, Amerikaanse sanger. 14 April Bonginkosi Blade Nzimande Suid - Afrikaanse kabinetsminister en SAKP - politikus. 21 April Andie
  • kitaarspeler. 1951 Julian Lloyd Webber, musikant. 1958 Bonginkosi Blade Nzimande Suid - Afrikaanse kabinetsminister en SAKP - politikus. 1960 Ian Wessels
  • beskik het nie. In 2010 het die Minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Blade Nzimande twee taakspanne aangestel om die lewensvatbaarheid van nuwe universiteite
  • bedank, nadat sy seksuele skandes op die lappe gekom het. Vervolgens is Blade Nzimande vir 10 dae as waarnemende Minister van Binnelandse Sake aangestel. Hy
  • in 1990 beëindig. Die huidige sekretaris - generaal van die SAKP, dr. Blade Nzimande is minister van hoër onderwys in die Zuma - kabinet aangestel. Gedeeltelik
  • Mthethwa S bu Ndebele Maite Nkoana - Mashabane Gugile Nkwinti Siphiwe Nyanda Blade Nzimande Naledi Pandor Dipuo Peters Jeff Radebe Connie September 2013 2014