ⓘ Geografie van Namibië

                                     

ⓘ Geografie van Namibië

Gebied: Namibie is n land in Suider-Afrika, aangrensend tot die Atlantiese Oseaan, en tussen Angola en Suid-Afrika gelee.

Geografiese koördinate: 22°00′S 17°00′O

Kaartverwysing: Afrika

Oppervlakte: Totaal: 825 418 vk km Land: 825 418 vk km Water: 0 vk km

Oppervlak vergelykend: Effens groter as Alaska

Grense: Totaal: 3 824 km Aangrensend tot: Angola 1 376 km, Botswana 1 360 km, Suid-Afrika 855 km, Zambie 233 km.

Kuslyn: 1 572 km

Mariene aanspraak: Aangrensende sone: 24 seemyl Eksklusiewe ekonomiese sone: 200 seemyl Territoriale see: 12 seemyl

Klimaat: woestynagtig, warm en droog; lae sporadiese reenval.

Terrein: hoofsaaklik hoe plato; Namibwoestyn langs die kus; Kalahari-woestyn in die ooste.

Hoogte bo seevlak, uiterstes: Laagste punt: Atlantiese Oseaan 0 m Hoogste punt: Konigstein 2 606 m

Natuurlike mere Guinasmeer Otjikotomeer

Natuurlike hulpbronne: Diamante, koper, uraan, goud, lood, tin, litium, kadmium, sink, sout, vanadium, natuurlike gasse, hidroelektrisiteit, vis. Nota: Vermoedelik neerslae van ru-olie, steenkool en ystererts.

Landgebruik: Bewerkbaar: 0.99% 1998 skatting 1.0% 1993 skatting Permanente gewasse: 0% 1998, 1993 skatting Permanente weidings: 46% 1993 skatting Bosbou: 22% 1993 skatting Ander: 31% 1993 skatting

Area onder besproeiing: 70 vk km 1998 skatting, 60 vk km 1993 skatting

Natuurlike rampe: lang periodes van droogte

Huidige omgewingsake: Baie beperkte natuurlike varswaterhulpbronne.

Internasionale omgewingsooreenkomste: Antarctic-marine Living Resources, Biodiversity, Climate Change, Desertification, Endangered Species, Hazardous Wastes, Law of the Sea, Ozone Layer Protection, Wetlands.

Nota: Geteken, maar nog nie geïmplementeer nie geen van bogenoemde ooreenkomste.