ⓘ Cornelius Agrippa

                                     

ⓘ Cornelius Agrippa

Heinrich Cornelius Agrippa von Nettesheim is gebore op 14 September 1486 in Keulen. Hy sterf in Grenoble of Lyon in 1534 of 1535. In 1515 het Agrippa klasse aangebied by die Pavia-Universiteit op Pimander waar hy doktorale studie onderneem het in regte en geneeskunde. Cornelius Agrippa is bekend vir sy letterkundige werk in die filosofie van okkultisme wat in 1531 gepubliseer is. Agrippa het verskeie beroepe gehad maar het homself toegespits op die bestudering van Okkultisme. In hierdie werk belig hy verskeie konsepte wat onderliggend aan die okkultisme na vore soos byvoorbeeld alchemie, astrologie en die Kabbala. Agrippa het n kleurryke geskiedenis waartydens hy vele male in konflik gekom het met die bestaande aanvaarde kennis. Hy is deur Keiser Maximilian tot ridder geslaan.

                                     
  • Onbekend Diogo Cam vorder tot by Kaap Kruis in Namibië. 14 September Cornelius Agrippa Okkultisme 1535 19 20 September Prins Arthur Tudor, ouer broer
  • ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad. Cornelius Agrippa publiseer sy letterkundige werk in die Filosofie van Okkultisme
  • voormalige Koninklike Britse Vloot - kanonnier 1582 18 Februarie Cornelius Agrippa Okkultisme 1486 28 Februarie Wolter von Plettenberg, Landmeester
  • 18de eeu. Verskeie verwysings kom voor na hermitisme, Paracelsus, Cornelius Agrippa Cagliostro en Mesmer. Bulwer - Lytton het van jongs af in die paranormaal
  • beloofde eindbestemming gaan arriveer nie. Levi Eliphas 1486 - 1535 : Cornelius Agrippa 1527 - 1608 : John Dee 1848 - 1919 : Guido von List 1875 - 1947 : Aleister
  • leier en die stigter van die Chinese Yuan - dinastie 1215 1535 Cornelius Agrippa Okkultisme 1486 1546 Martin Luther, teologiese grondlegger
  • in n pentagram, uit Heinrich Cornelius Agrippa se boek De occulta philosophia libri tres. Nog n pentagram uit Agrippa se boek. Hartmann, Franz c. 1895
  • by Abqaiq en Khurais in die ooste van Saoedi - Arabië. 1486 Cornelius Agrippa okkultisme 1535 1769 Alexander von Humboldt, Duitse wetenskaplike