ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 43

Rutanya Alda

Rutanya Alda is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Deer Hunter, Mommie Dearest, Amityville II: The Possession, en The Dark Half.

Chelsea Alden

Chelsea Alden is n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Tale en in die televisiereekse Greys Anatomy, Veep, en 13 Reasons Why.

Eddie Alderson

Eddie Alderson is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Reservation Road en Changeling, en in die televisiereekse One Life to Live en Law & Order.

Sophie Aldred

Sophie Aldred is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Thriller Theater! en in die televisiereeks Doctor Who.

Ben Aldridge (akteur)

Ben Aldridge is n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Lark Rise to Candleford, Our Girl, en Fleabag.

Pasquale Aleardi

Pasquale Aleardi is n Switserse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Resident Evil en The Berlin File, en in die televisiereekse Verrückt nach Clara en Gotthard.

Kevin Alejandro

Kevin Alejandro is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse True Blood, Southland, en Arrow.

Dmitri Aleksejef

Dmitri Aleksejef is n Russiese pianis. Hy het by die Moskouse Konservatoria gestudeer, en bykomend hiertoe ook onder Dmitri Bashkirov. In die 1970s het Aleksejef sy buiging in Londen, Wene, Chicago en New York gemaak. Hy het in 1975 die Leeds Int ...

Alexa Alemanni

Alexa Alemanni is n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Mad Men, Masters of Sex, en The Librarians.

Aki Aleong

Aki Aleong is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Cable Guy, House of Sand and Fog, Superhero Movie, en Pound of Flesh.

Raquel Alessi

Raquel Alessi is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Ghost Rider, Miss March, en Entourage, en in die televisiereeks How I Met Your Mother.

Alexsandro de Souza

Alexsandro de Souza, beter bekend as Alex, is voormalige n Brasiliaanse sokkerspeler. Hy het onder meer vir Coritiba, Palmeiras, Flamengo, Cruzeiro, Parma en Fenerbahçe.

Alexander Wurz

Alexander Wurz is n Oostenrykse voormalige professionele renjaer, bestuurderopleikundige en sakeman. Hy het aan Formule Eenwedrenne deelgeneem van 1997 tot 2007, en is ook n tweemalige wenner van die Le Mans 24 uur. Hy is tans onder kontrak om vi ...

Anel Alexander

Anel Alexander is n Suid-Afrikaanse aktrise, skrywer en vervaardiger van Pretoria. Haar pa is van Skotse afkoms. Sy het in 2002 n BA-drama-graad cum laude van die Universiteit van Pretoria verwerf. Op hoerskool wen sy n ATKV-penning vir beste bys ...

Bruce Alexander (akteur)

Bruce Alexander is n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Tomorrow Never Dies en in die televisiereekse A Touch of Frost, Mercury, en Legacy of the Silver Shadow.

Denise Alexander

Denise Alexander is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Climax!, General Hospital, Ben Jerrod, en Days of Our Lives.

Elizabeth Alexander (aktrise)

Elizabeth Alexander is n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Killing of Angel Street en in die televisiereekse Silent Number en Time Trax.

Jace Alexander

Jace Alexander is n Amerikaanse regisseur, vervaardiger, en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Crocodile Dundee II, Eight Men Out, en Clueless, en in die televisiereeks Warehouse 13.

Jaimie Alexander

Jaimie Alexander is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Thor, The Last Stand, en Thor: The Dark World, en in die televisiereeks Kyle XY.

Jane Alexander

Jane Alexander is n Suid-Afrikaanse beeldhouer en skilder wat se werke al internasionaal uitgestal is. Sy is veral bekend vir haar lewensgroot beelde, met menslike vorms, wat met horings, vlerke, hoewe en ander voorwerpe versier is. Die bekendste ...

Jane Alexener

Jane Alexander is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Great White Hope, Kramer vs. Kramer, The Cider House Rules, en The Ring.

Jason Alexander

Jason Alexander is n Amerikaanse akteur van Joodse afkoms. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Pretty Woman, The Hunchback of Notre Dame, en Hachi: A Dogs Tale, en in die televisiereeks Seinfeld.

Khandi Alexander

Khandi Alexander is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Patriots Day en in die televisiereekse CSI: Miami, Treme, en Scandal.

Olivia Alexander

Olivia Alexander is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Attack of the 50 Foot Cheerleader, Darius, 30 Nights of Paranormal Activity with the Devil Inside the Girl with the Dragon Tattoo, en Camp Takota.

Rod Alexander

Rod Alexander is n Suid-Afrikaanse akteur. Hy het in die 70’s bekendheid verwerf as die snip in die rolprent Snip en Rissiepit. Na skool voltooi Alexander sy diensplig by die Valskermbataljon in Bloemfontein, waarna hy n ruk werk om geld te spaar ...

Sarah Alexander

Sarah Alexander is n Engelse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Stardust en in die televisiereekse Smack the Pony, Coupling, en Green Wing.

Sasha Alexander

Sasha Alexander is n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Mission: Impossible III en in die televisiereekse NCIS, Rizzoli & Isles, en Shameless.

Ajiona Alexus

Ajiona Alexus is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Breaking In en Acrimony, en in die televisiereekse Empire en 13 Reasons Why.

Gillian Alexy

Gillian Alexy is n Australiese aktrise en assistentregisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Damages, Packed to the Rafters, NCIS: Los Angeles, en The Americans.

Irina Alfyorova

Irina Alfyorova is n Sowjetse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente S lyubimymi ne rasstavaytes en Parol znali dvoye, en in die televisiereekse Dartagnan and Three Musketeers en Geroy nashego vremeni.

Ali Bongo Ondimba

Ali Bongo Ondimba, soms bekend as Ali Bongo, is n Gaboense politikus wat sedert Oktober 2009 president van Gaboen is. Ali Bongo is die seun van Omar Bongo, wat president was van Gaboen vanaf 1967 tot sy dood in 2009. Tydens sy vader se presidents ...

Ali Hassan Mwinyi

Ali Hassan Mwinyi is n Tanzaniese politikus wat van 1985 tot 1995 as die tweede president van die Verenigde Republiek van Tanzanie gedien het. Vorige poste sluit in minister van binnelandse sake en vise-president. Hy was ook van 1990 tot 1996 voo ...

Arsher Ali

Arsher Ali is n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Ritual en in die televisiereekse Line of Duty en The Missing.

Jay Ali

Jay Ali is n Britse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Illegal en in die televisiereekse Daredevil, The Purge, en Carnival Row.

Khalilah Ali

Khalilah Ali is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The China Syndrome, Muhammad Ali: A Life, en What America Looks Like.

Mahershala Ali

Mahershala Ali is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Curious Case of Benjamin Button en The Place Beyond the Pines, en in die televisiereekse House of Cards en Luke Cage.

Sophia Taylor Ali

Sophia Taylor Ali is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Everybody Wants Some!! en Truth or Dare, en in die televisiereekse Greys Anatomy en Faking It.

Tatyana Ali

Tatyana Ali is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Jawbreaker en Glory Road, en in die televisiereekse The Young and the Restless en The Fresh Prince of Bel-Air.

Hrant Alianak

Hrant Alianak is n Kanadese akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Spacehunter: Adventures in the Forbidden Zone, Pontypool, A Trip to the Island, en Burning, Burning.

Mary Alice

Mary Alice is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Awakenings en The Matrix Revolutions, en in die televisiereeks Ill Fly Away.

Ana Alicia

Ana Alicia is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Halloween II en in die televisiereekse Battlestar Galactica, Galactica 1980, en Falcon Crest.

Samuel Alito

Samuel Anthony Alito Jr. is n Amerikaanse regsgeleerde van Italiaanse afkoms wat tans as mede-regter van die Federale Hooggeregshof van die Verenigde State dien. Hy studeer aanvanklik aan Princeton-universiteit, en later vanaf 1972 tot 1976 aan Y ...

Alizée

Alizée Jacotey is n Franse sangeres. Die verhoognaam wat sy gebruik, Alizée, is die vroulike vorm van die Franse woord alizé wat "passaatwind" beteken. Sy het dié naam gekies omdat haar ouers ywerige branderplankryers was. Alizée word as n protég ...

Erden Alkan

Erden Alkan is n Duitse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Conquest 1453 en in die televisiereekse Alles Atze en Homicide Unit Istanbul.

Valérie Allain

Valérie Allain is n Franse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Le cowboy, Aria, en Les nouveaux tricheurs, en in die televisiereeks Le chevalier de Pardaillan.

Bianca Allaine

Bianca Allaine is n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Albino Farm en Zombinatrix, en in die televisiereeks Watch These Films.

Roger Allam

Roger Allam is n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente V for Vendetta, The Wind that Shakes the Barley, Speed Racer, en Tamara Drewe.

Eric Allan

Eric Allan is n Britse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Emmerdale, BBC2 Playhouse, The Adventures of Sherlock Holmes, en Mosley.

Jani Allan

Jani Allan is n Suid-Afrikaanse joernalis, rubriekskrywer, skrywer en omroeper. Sy het tussen 1980 en 1989 bekend geword as n Sunday Times joernalis. Sy was die afgelope dekade die best geleesde rubriekskrywer van die koerant en publiseer rubriek ...

Keith Allan (akteur)

Keith Allan is n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Star Trek: Enterprise, Mad Men, en Z Nation.