ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 42

Jonathan Ahdout

Jonathan Ahdout is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente House of Sand and Fog, 2 Guns, en Ricki and the Flash, en in die televisiereeks 24.

Zahra Ahmadi

Zahra Ahmadi is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Closed Circuit en in die televisiereekse EastEnders, Doctor Who, en Tracey Ullmans Show.

Mahmoud Ahmadinejad

Mahmoud Ahmadinejad, soms ook Ahmadinezhad, was die sesde president van die Islamitiese Republiek van Iran. Sy termyn het op 3 Augustus 2005 begin en op 3 Augustus 2013 geeindig. Ahmadinejad is as burgemeester van Teheran aangestel op 3 Mei 2003 ...

Riz Ahmed

Riz Ahmed is n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Four Lions, Nightcrawler, en Rogue One: A Star Wars Story.

Sjeik Abubakr Ahmad

Sjeik Abubakr Ahmad ook bekend as A.P Aboobacker Musliyar is n leier van Soennitiese Moslems in Indie. Sheikh Abubakr Ahmad is die sekretaris-generaal van die All India Muslim Scholars Association, stigter en kanselier van die Markazu Ssaquafathi ...

Mati Ahven

Mati Ahven is n ingenieur en werktuigkundige wat n lid van die Estlandse Opperste Sowjet was, en n ondertekenaar van die Estlandse herstel van Onafhanklikheid. Hy het gegradueer aan Põltsamaa Sekondêre Skool in 1961 en die Fakulteit van Meganisas ...

Betsy Aidem

Betsy Aidem is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Margaret en Irrational Man, en in die televisiereekse The Americans en The Broadway.com Show.

Danny Aiello

Danny Aiello was n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Moonstruck, Do the Right Thing, Hudson Hawk, en Léon: The Professional.

Clay Aiken

Clay Aiken is n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse The View, American Idol, en The Apprentice.

Liam Aiken

Liam Aiken is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Stepmom, Road to Perdition, Good Boy!, en A Series of Unfortunate Events.

Laura Aikman

Laura Aikman is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Virtual Sexuality, Popcorn, en Keith Lemon: The Film, en in die televisiereeks The Mysti Show.

Anouk Aimée

Anouk Aimée is n Franse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente La Dolce Vita, Lola, 8½, en A Man and a Woman.

Lexi Ainsworth

Lexi Ainsworth is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Wild Child en in die televisiereekse General Hospital, Gilmore Girls, en Major Crimes.

Donna Air

Donna Air is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Still Crazy, The Mummy Returns, Bad Day, en The Counselor.

Holly Aird

Holly Aird is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Carry on Columbus, Fever Pitch, en Scenes of a Sexual Nature, en in die televisiereeks Waking the Dead.

Suzy Aitchison

Suzy Aitchison is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Bloody New Year en in die televisiereekse The Russ Abbot Show, Goodnight Sweetheart, en Clatterford.

Tony Aitken

Tony Aitken is n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Quincys Quest en The Remains of the Day, en in die televisiereekse Clayhanger en No 73.

Daisy Aitkens

Daisy Aitkens is n Engelse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent You, Me and Him en in die televisiereekse Watson & Oliver en The Crazy Ones.

Aja (aktrise)

Aja was n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Wild in the Woods, Playing with a Full Dick, en Sexual Healer.

Franklyn Ajaye

Franklyn Ajaye is n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Convoy, The Jazz Singer, The Burbs, en Bridesmaids.

John Ajvide Lindqvist

Lindqvist is in die Stockholmse stadsdeel Blackeberg gebore en het ook daar grootgeword. Voordat hy met die skryf van gruwelromans begin het, het hy sy brood twaalf jaar lank as grapmaker en skerpskertser verdien. Reeds met sy debuutroman oor n v ...

Deniz Akdeniz

Deniz Akdeniz is n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Tomorrow, When the War Began en in die televisiereekse Once Upon a Time, Agents of S.H.I.E.L.D., en Jane the Virgin.

Desiree Akhavan

Desiree Akhavan is n Amerikaanse aktrise, skryfster, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Appropriate Behavior en The Miseducation of Cameron Post, en in die televisiereeks The Slope.

Adeel Akhtar

Adeel Akhtar is n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Four Lions, The Dictator, en The Big Sick, en in die televisiereeks Utopia.

Lucy Akhurst

Lucy Akhurst is n Engelse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Saint en Morris: A Life with Bells On, en in die televisiereeks Spaced.

Akihito

Akihito het vanaf 1989 tot 2019 as keiser van Japan gedien en was die 125ste keiser volgens Japan se tradisionele opvolgingsorde. Soos in Japan gebruiklik is hy tydens sy bewind nie by sy geboortenaam Akihito genoem nie, maar "keiserlike majestei ...

Jimmy Akingbola

Jimmy Akingbola is n Engelse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Spectral en in die televisiereekse Holby City, Holby Blue, en Arrow.

Gbenga Akinnagbe

Gbenga Akinnagbe is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Savages, The Taking of Pelham 123, Edge of Darkness, en Knucklehead.

Adewale Akinnuoye-Agbaje

Adewale Akinnuoye-Agbaje is n Britse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Pompeii en Suicide Squad, en in die televisiereeks Lost.

Asa Akira

2010: Young Panty-Hos 2013: Supersluts of the Internet 2011: Super Stars 2013: My Dads Hot Girlfriend 15 2010: Nurse Jobs 2012: Internal Cumbustion 17 2011: Performers of the Year 2012 2011: All Stars 3 2014: Aftermath 2010: Sex Obsessed 2009: Me ...

Edward Akrout

Edward Akrout is n Engelse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Rodin en in die televisiereekse The Hollow Crown, Genius, en Killing Eve.

Sezen Aksu

Fatma Sezen Yıldırım, bekend as Sezen Aksu, is n Turkse sangeres. Sy is baie gewild in Turkye en buite haar land en word die Koningin van die Turkse pop genoem. Sy het al meer as 40 miljoen albums verkoop.

Nana Akufo-Addo

Nana Addo Dankwa Akufo-Addo a-KUUF-oh ah-DOH ; gebore William Addo Dankwa Akufo-Addo ; 29 Maart 1944) is tans die president van Ghana. Hy is sedert Januarie 2017 in die amp. Voorheen was hy van 2001 tot 2003 die land se prokureur-generaal en van ...

Shuko Akune

Shuko Akune is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse E/R, Hes the Mayor, Murphy Brown, en The Steve Harvey Show.

Basjar al-Assad

Basjar Hafez al-Assad is n Siriese politikus wat sedert 17 Julie 2000 die president van Sirie is. Boonop is hy n opperbevelvoerder van die Siriese weermag en streeksekretaris van die tak van die Arabiese Sosialistiese Baath-party in Sirie. Sy pa, ...

Waleed Al-Husseini

Waleed Al-Husseini is n Palestynse essayist, skrywer en blogger. In Oktober 2010 het die Palestynse Owerheid hom in hegtenis geneem omdat hy na bewering lasterlik teen Islam opgetree het. Hy is van godslastering beskuldig. Sy arrestasie het inter ...

Roberto Alagna

Roberto Alagna is n Franse tenoor. Hy is gebore in Clichy-sous-Bois, Seine-Saint-Denis, Frankryk en het op 18-jarige ouderdom Franse burgerskap verkry en terselfdertyd Italiaanse burgerskap behou.

Marc Alaimo

Marc Alaimo is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Tango & Cash, Total Recall, en Naked Gun 33 1/3: The Final Insult, en in die televisiereeks Star Trek: Deep Space Nine.

Natasha Alam

Natasha Alam is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Shadow Puppets, The Women, en The Code of Cain, en in die televisiereeks True Blood.

Lori Alan

Lori Alan is n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Inside Out en in die televisiereekse SpongeBob SquarePants en A.P. Bio.

Mark Alan

Mark Alan is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente 25th Hour, Burying the Ex, en Magic Hour, en in die televisiereeks Splatter.

Jessica Alba

Jessica Alba is n Amerikaanse aktrise, kinematograaf, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Sin City, Fantastic Four, Fantastic 4: Rise of the Silver Surfer, en Machete.

Jodi Albert

Jodi Albert is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Popcorn en in die televisiereekse Hollyoaks en The Inspector Lynley Mysteries.

Anton Alberts

Anton De Waal Alberts is n Suid-Afrikaanse advokaat en politikus wat tans n lid van die Gauteng provinsiale wetgewer is, waar hy die Vryheidsfront Plus verteenwoordig. Hy is die party se koukusleier in die wetgewer. Alberts was n lid van die Nasi ...

Karl-Otto Alberty

Karl-Otto Alberty is n Duitse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Great Escape, Battle of the Bulge, en Kellys Heroes.

Greg Albertyn

Greg Albertyn is n voormalige Suid-Afrikaanse motorcross-renjaer. Hy het al 12 keer die wêreld- en Amerikaanse motocross en -supercrosskampioenskappe gewen. Supercross is n hoogs tegniese weergawe van motocross wat op spesiaal opgerigte hindernis ...

Jens Albinus

Jens Albinus is n Deense akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Idioterne, At kende sandheden, Antichrist, en Everything Will Be Fine en in die televisiereeks Borgen.

Madeleine Albright

Madeleine Korbel Albright is n Amerikaanse diplomaat en politikus. Sy het van 1997 tot 2001 as Amerika se eerste vroulike minister van buitelandse sake in die regering van pres. Bill Clinton gedien. Sy het Amerika ook by die Verenigde Nasies vert ...

Tucker Albrizzi

Tucker Albrizzi is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Big Bang Theory, Big Time Rush, American Vandal, en A.P. Bio.

Alejandro Alcondez

Alejandro Alcondez is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rol in die rolprent Cielito lindo.