ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 401

Kneriidae

Kneriidae is n vis-familie van die orde Gonorynchiformes wat inheems is aan Afrika. Dit is n familie van klein vissies wat in strome leef. Hulle kom hoofsaaklik voor in die Kongorivier-stelsel en omliggende riviere. Wanneer die familie bedreig vo ...

Knobbelanemoon

Die knobbelanemoon is n seeanemoon wat vanaf Durban suidwaarts tot by Lüderitz op die Weskus voorkom. In Engels staan die vis bekend as Knobbly anemone.

Knobbeleend

Hierdie eend is onmiskenbaar. Hulle het n swart nek, kop en onderlyf en glansende blou-swart rugkante. Die kop is gespikkeld met donker kolle. Die manlike voel is groter as die vroulike voel en het n groot swart knop op die snawel. Dit is veral t ...

Knysnaseeperdjie

Die Knysnaseeperdjie is n visspesie in die familie Syngnathidae. Dit is endemies aan die suidkus van Suid-Afrika en kom net in vier riviermondings en strandmere aan die suidkus voor, naamlik Knysna, Keurboomsrivier, Swartvlei en Klein-Brakrivier. ...

Kobe

Kobe is die hoofstad van die Hiogo-prefektuur en n vername hawestad in Japan met n bevolking van ongeveer 1.4 miljoen. Die stad is in die Kansaigebied van Japan gelee en is deel van die Osaka-Kobe-Kioto- metropolitaanse gebied. Kobe word geklassi ...

Kobia

Die Kobia is n skaars vis wat voorkom aan die Suid-Afrikaanse kus vanaf Kaapstad tot verby die Mosambiekgrens. In Engels staan die vis bekend as die Cobia of as die Prodigal Son.

Chris Koch

Chris is gebore, het skoolgegaan, het geboer en gesterwe in Moorreesburg. Hy het sy skoolloopban in Hoerskool Dirkie Uys voltooi. Sy beroep was n boer op die plaas Boontjies Kraal.

Robert Koch

Robert Heinrich Hermann Koch was n Duitse medikus en mikrobioloog. Hy het beroemdheid verwerf vir die ontdekking van die tuberkel bacillus en cholera bacillus en vir sy ontwikkeling van "Koch se postulate". Koch was een van die stigters van die s ...

Johannes Hermanus Michiel Kock

Reeds op die ouderdom van 10 was hy saam met sy vader by die Slag van Zwartkopjes en op 13 by die Slag van Boomplaats betrokke. Hy word n landdros in Potchefstroom en ook n Volksraadlid vir daardie gebied. Hy was baie betrokke by kerksake en was ...

Koedoe

Die koedoe is n wildsbok wat in Suider-Afrika voorkom. Die bul weeg tot 270 kg en die koei tot 210 kg. Die soogdier se kleur is vaalgrys tot vaalbruin, met n aantal vertikale wit strepe langs die sye. Die bul het horings wat tot 120 cm lank kan w ...

Koegas-gruwels

Die Koegas-gruwels was n berugte moordsaak in die Kaapkolonie wat tot groot politieke verdeeldheid tussen liberales en imperialiste gelei het. Die anti-swart rassistiese houding van die land se prokureur-generaal het uitgeloop op verskeie lastere ...

Koekoekvoëls

Koekoekvoels is n monotipiese orde van voels. Tradisioneel bevat hierdie orde, naas die regte koekoeke, ook twee families, naamlik: Opisthocomidae en Musophagidae. Volgens die IOC World Bird List bevat die orde slegs één familie: Koekoeke staan b ...

Koeniebos

Die Koeniebos is n boom of struik wat in die Wes-Kaap en die Noord-Kaap voorkom. Dit is inheems aan Suid-Afrika, maar nie endemies nie. Dit is n immergroen struik of klein boom wat in halfwoestyn- of karooagtige gebiede gevind kan word. Die takke ...

Koerde

Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Koerdies. Die Koerde is n Irannese etniese groep inheems aan Irak, Iran, Sirie en Turkye en hulle praat Koerdies, n Irannese taal asook Gorani en Zazaki. Koerde leef hoofsaaklik in ...

Koetsier

Die Koetsier is n vlindervis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by die Aliwal-bank. Die onvolwasse vissies kom voor tot by Mosselbaai. In Engels staan die vis bekend as die Coachman.

Koffervis

Die Koffervis is n vis wat slegs aan die ooskus van Suid-Afrika en Mosambiek voorkom en wel vanaf die Transkei. In Engels staan die vis bekend as die Boxy.

Koffie

Koffie is n wyd genuttigde stimulerende drankie wat met geroosterde sade voorberei word. Hierdie sade, wat algemeen bekend staan as koffiebone, is afkomstig van die koffieplant. Koffie is vir die eerste keer in die 9de eeu gedrink, toe dit in die ...

Koffiebeesklou

Die Koffiebeesklou of Kalaharibauhinia is n boom wat wydverspreid in die noordwestelike dele van Suid-Afrika voorkom. Alhoewel die boom spreiende bosse vorm word hulle ook dikwels klein boompies. Die gekreukelde kroonblare is 8 x 1 cm groot. Die ...

Koffiefontein

Die dorp Koffiefontein is gelee aan die Rietrivier in die distrik Fauresmith. Omtrent die oorsprong van die naam Koffiefontein is daar geen eenstemmigheid nie. Prof. P.J. Nienaber verwys in sy Suid-Afrikaanse pleknaamwoordeboek na n artikel in Vo ...

Koffiekabinet

n Koffiekabinet is n roomys-gebaseerde drankie wat byna uitsluitlik op Rhode Island en in die suidooste van Massachusetts aangetref word. Dit bestaan uit koffieroomys, -stroop, en melk. Die bestanddele word in n menger vir drankies of melkskommel ...

Kofi Annan

Kofi Atta Annan was n Ghanese diplomaat, en was van 1 Januarie 1997 tot en met 31 Desember 2006 die sewende sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies. In 2001 is die Nobelprys vir Vrede aan Annan en die Verenigde Nasies toegeken.

Kofia

n Kofia is n stywe regop hoedjie in die vorm van n vingerhoed. Dit het dus die vorm van n afgeknotte kegel en geen rand nie. Oorspronklik is die hoedjie gemaak van bokleer en later van ander materiale, maar teenswoordig meesal van vilt. Gewoonlik ...

Koggelmander

n Koggelmander is n klein insekvretende reptiel met n lang stert wat oral oor Afrika voorkom. Koggelmanders familie Agamidae is akkedisse met goed ontwikkelde pote en n lang stert. Daar is ongeveer 200 spesies wat by uiteenlopende omstandighede a ...

Koggelmandervoet

Koggelmandervoet is n plant wat endemies aan Suid-Afrika is. Dit kom in die Wes- en Noord-Kaap, asook in Mpumalanga voor en is op die SANBI-rooilys as veilig gelys. SANBI gee twee subspesies: Limeum africanum L. subsp. canescens – van Namakwaland ...

Kogmanskloofpas

Die Kogmanskloof is n bergpas in die Wes-Kaap, Suid-Afrika as deel van R62 provinsiale pad. Die pas verbind Ashton in die Boland met Montagu in die Klein Karoo en gaan oor die Langeberg. Die pas is deur Thomas Bain gebou en in 1877 voltooi. Dit w ...

Helmut Kohl

Helmut Josef Michael Kohl was n Duitse konserwatiewe politikus en staatsman. Hy was bondskanselier van Duitsland van 1982 tot 1998. Hy het van 1973 tot 1998 as voorsitter van die Christlich Demokratische Union Deutschlands gedien. Sy ampsperiode ...

Adam Kok III

Adam Kok III was n leier van die Griekwas in Suid-Afrika. Hy was die seun van Adam Kok II en het grootgeword en skoolgegaan op die dorp Philippolis in Transorangia wat later as Griekwaland-Wes sou bekend staan. Sy vader is in 1835 oorlede en na n ...

Kokanje

Die Land van Kokanje is die land van melk en heuning in die verhale van die Middeleeue van Wes-Europa. Kokanje was die denkbeeldige land waar die moeilike lewe van die lyfeienes op die landgoedere van die edelmanne nie bestaan het nie. Die verhal ...

Kokerboom

Die kokerboom is nie n boom in die engere sin van die woord nie, maar n vetplant wat tot die familie van aalwyne behoort. Die aalwyne is n Afrika-genus van vetplante of sukkulente waarvan net enkele tot bome kan uitgroei. Die kokerboom kom in woe ...

Kokerjuffer

Die benaming kokerjuffer het eintlik betrekking op die larwestadium van insekte van die orde Trichoptera omdat die larwe n koker van takkies of ander materiaal hom bou. Die insek staan egter ook bekend as skiet- of watermotte. Die verskillende sp ...

Kokoboom

Die Kokoboom is n plant wat as n struik of n boom kan groei. Die boom kom wydverspeid voor in die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, oostelike Vrystaat, Gauteng, Noordwes, Mpumalanga, Limpopo en eSwatini. Dit kom ook voor in die oostelike gedeelte van Zimb ...

Kola-skiereiland

Die Kola-skiereiland is in die noorde van Europese Rusland, oos van Finland, gelee. Dit grens in die noorde aan die Barentssee en in die suide en ooste aan die Witsee. Die skiereiland maak die grootste deel van die Moermansk-oblast uit en die bek ...

Kolgans

Die kolgans is n gans wat aan die familie van eendvoels behoort. Hierdie gans is die enigste oorlewende spesie van die genus Alopochen.

Kolhaas

Die kolhaas is n haas wat in Suid-Afrika, dele van Sentraal-Afrika en Namibie voorkom. Die kolhaas is groter as die vlakhaas maar kleiner as die springhaas. Die springhaas is egter nie n ware haas nie maar n knaagdier.

Kolibrie

Kolibries is voels van die Amerikas van die familie Trochilidae. Hulle is van die kleinste voels, met sommige spesies wat net sowat 7.5-13 cm lank is. Die heel kleinste voel bekend is juis ’n kolibrie, die bykolibrie wat sowat 5 cm lank is en min ...

Kollektiewe onbewuste

Kollektiewe onbewuste, n term wat deur Carl Jung geskep is, verwys na strukture van die onbewuste wat deur lede van dieselfde spesie gedeel word. Volgens Jung word die menslike kollektiewe onbewuste deur instinkte en argetipes geokkupeer: univers ...

Kolligatiewe eienskappe

Kolligatiewe eienskappe is in die termodinamika dié eienskappe wat net deur die aantal deeltjies en nie deur hulle grootte of massa bepaal word nie. Kolligatiewe eienskappe kan gebruik word om die molêre massa van n onbekende stof te bepaal, hoew ...

Kolmanskop

Kolmanskop is n spookdorp in die Namibwoestyn in die suide van Namibie, 10 km binnelands vanaf die hawestad Lüderitz. Dit is vernoem na die transportryer Johnny Coleman, wat tydens n sandstorm sy ossewa verlaat het om langs n helling teenoor die ...

Kolneus-akkedisvis

Die Kolneus-akkedisvis is n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika tot by KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Spotnose lizardfish.

Kolnooientjie

Die Kolnoointjie is n vis wat aan die ooskus van Suid-Afrika en Mosambiek voorkom. Die vis is grys met 6-7 dowwerige vertikale strepe op die lyf en swart kol op die stertvinsteel. Dit kan tot 23 cm lank word. Die vis kom voor op vlak koraal- en r ...

Koloniale Konferensie van Berlyn

Die Berlynse Konferensie van 1884-85, ook bekend as die Kongo Konferensie of Wes-Afrika Konferensie, het Europese kolonisasie en handel in Afrika gereguleer gedurende die nuwe imperialisme-tydperk en saamgeval met die skielike opkoms van Duitslan ...

Kolos van Rhodos

Die Kolos van Rhodos was ’n reusagtige standbeeld van die Titaniese god Helios wat in 280 v.C. in die stad Rhodos, op die eiland Rhodos, deur Chares van Lindos gemaak is. Dit was een van die Sewe Wonders van die Antieke Wêreld. Die beeld is gebou ...

Kolstert-coris

Die Kolstert-coris is n vis wat voorkom in die Indiese Oseaan, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Oos-Londen. Die onvolwasse vissies is al opgemerk in Mosselbaai. In Engels staan die vis bekend as die Spot-tail coris.

Kolstert-ghieliemientjie

Die Kolstert-ghieliemientjie is n varswater vis wat voorkom in die Kunenerivier, Okavangorivier en die boonste gedeeltes van die Zambezi- en Kafueriviere. Dit kom ook voor in die Kongorivier-stelsel. In Engels staan die vis bekend as Spottail barb.

Kolstert-muskietvis

Die Kolstert-muskietvis is n varswater vis wat inheems is aan n streek in die suide van Brasilie tot by Paraguay. In Suider-Afrika kom dit voor in die Ruorivier in Malawi.

Kolvin-soldaat

Die Kolvin-soldaat is n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika van Oman tot by die Aliwal-bank. In Engels staan die vis bekend as die Spotfin squirrelfish.

Kolvin-stekelpaling

Die Kolvin-stekelpaling is n varswater vis wat voorkom in die Okavangorivier en boonste gedeelte van die Zambezirivier. In Engels staan die vis bekend as die Ocellated spiny eel.

Kolwang-keiser

Die Kolwang-keiser is n vis wat wydverspreid voorkom in die westelike Stille Oseaan, die Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Spotcheek emperor.

Komga

Komga is n dorpie in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Sy ontstaan kan teruggespoor word na 1847 toe daar n weermagkamp aangelê is tydens die Sewende Grensoorlog. n Permanente polisiestasie is opgerig in 1877 tydens die Negende Grensoorlog toe n dorpie ...

Komkommeragtiges

Die familie van die komkommeragtiges behoort tot die orde Cucurbitales. Komkommeragtige plante is tropiese en subtropiese kruidagtige plante met groot, dikwels harige blare en klein, onopvallende blomme. Die komkommeragtiges is dikwels rankplante ...