ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 395

Kaapse maanskynvis

Die Kaapse maanskynvis kom voor aan die ooskus van Afrika, van Tanzanie tot by die Breederivier in Suid-Afrika. In Engels staan die vis bekend as die Cape moony of die Oval Moony.

Kaapse ooruil

Die Kaapse ooruil is n uilspesie in die Strigidae familie. Dit word gevind in Eritrea, Ethiopie, Kenia, Lesotho, Malawi, Mosambiek, Namibie, Suid-Afrika, Eswatini, Tanzanie, en Zimbabwe. Die uil is n skaars standvoel wat in rotsagtige en bergagti ...

Kaapse seepaling

Die Kaapse seepaling is n vis wat voorkom vanaf Knysna tot by Mosambiek. Dit kom ook voor in die Maldives en Gougheiland. In Engels staan die vis bekend as die Cape Conger.

Kaapse silwer

Deur die jare het n aantal bekwame silwersmede uit Europa in Suid-Afrika aangekom. Reeds op 28 Januarie 1654 meld Jan van Riebeeck in sy Daghregister die aanwesigheid van so n vakman. Op 23 September 1669 is aan" Daniel die silwersmid” n 100 silw ...

Kaapse spierinkie

Die Kaapse spierinkie is n vis wat endemies is aan Suider-Afrika en vanaf Walvisbaai tot by die grens van Mosambiek voorkom. In Engels staan die vis as die Cape silverside bekend.

Kaapse stokroos

Die Kaapse stokroos of Sparrmannia africana is ’n spesie blomplante in die familie Malvaceae en is inheems aan Suid-Afrika en Madagaskar. Hierdie plant moet nie met Alcea rosea, wat meer algemeen as stokroos bekend staan, verwar word nie.

Kaapse stompneus

Die Kaapse stompneus is n vis wat endemies is aan die Suid-Afrikaanse kus en word aangetref vanaf St. Helenabaai tot by Maputo. In Engels staan die vis bekend as die Cape stumpnose.

Kaapse tongvis

Die Kaapse tongvis is endemies aan Suid-Afrika en kom voor aan die wes- en suidkus tot by die Transkei. In Engels staan die vis bekend as Cape Sole.

Kaapse valsklipmossel

Die Kaapse valsklipmossel kom aan die hele kus van Suid-Afrika voor en word tot 2.5 cm groot. Die skulp is ovaalvormig met die spits amper in die middel. Die skulp is gerib aan die buitekant met n gekartelde rand terwyl die binnekant glad is. Daa ...

Kaapse Vlakte

Die Kaapse Vlakte verwys na n sanderige gebied wat vanaf die Kaapse Skiereiland na die binneland strek en die grootste gedeelte van die landengte tussen Tafelbaai en Valsbaai dek. Dit strek ongeveer tot teenaan Somerset-Wes. Die N2-nasionale pad ...

Kaapse wolfslang

Die Kaapse wolfslang is n onskadelike slang wat wydverspreid oor Suidelike Afrika voorkom behalwe in die Wes-Kaap waar dit net aan die suidkus en in die noorde van die Noord-Kaap voorkom. Die slang het sy naam verkry weens die lang, teruggebuigde ...

Kaapstadse strandgebied

Die Foreshore lê noord van Strandstraat en oos van die Heerengracht en Adderleystraat. Dit sluit in die Duncan-dok en alle hawe-terreine ooswaarts, die spoorwegstasie en rangeerwerwe tot by die mond van die Swartrivier. Die geboue van die Burgers ...

Kaart-blaasop

Die kaart-blaasop is n vis wat wydverspreid voorkom in die Indiese Oseaan en Stille Oseaan. Dit kom ook aan die ooskus van Afrika voor en verskyn soms tot by die suide van KwaZulu-Natal. Hierdie spesie is raar en word in Engels die Map puffer genoem.

Kabeljou

Die kabeljou is n vis wat deel van die Sciaenidae -familie is en aan die Wes- en Suidkus van Suid-Afrika voorkom, vanaf Namibie tot by die Groot-Keirivier. Dit is n gesogte eetvis. In Engels staan die vis bekend as die silver kob. Daar is weinige ...

Kabomporivier

Die Kabomporivier in die noordweste van Zambie is n sytak van die Zambezirivier. Hierdie rivier ontspring in die Katanga-heuwels suid van Kolwezi in die Demokratiese Republiek die Kongo en tussen Mwinilunga en Solwezi. Dit loop van noordoos na su ...

Kadmiumjodied

Die 4H-kristalstruktuur van kadmiumjodied is gelaagd en dit is die argetipe van die strukturbericht-klassifikasie se C6-struktuur. Daar is talle verbindings en minerale wat hierdie kadiumjodiedstruktuur het. Gewoonlik het hulle groot polariseerba ...

Kafue-kuilvissie

Die Kafue-kuilvissie is n varswatervis wat voorkom in panne in die Kafuerivier-vallei in Zambie. In Engels staan die vis bekend as die Kafue killifish.

Kafue-kurper

Die Kafue-kurper is n varswater vis wat voorkom in die boonste en middelste gedeeltes van die Zambezirivier en die Kafuerivier. In Engels staan die vis bekend as die Kafue bream.

Herman Kahn

Herman Kahn was n stigter van die Hudson Instituut een van die voorste futuriste van die laaste deel van die twintigste eeu. Hy het oorspronklik bekend geword as n militêre strateeg en stelselsteoretikus terwyl hy by die RAND Korporasie betrokke ...

Kakamas

Kakamas is n dorp in die Suid-Afrikaanse provinsie Noord-Kaap, sowat 80 km suidwes van Upington. Dit is in 1898 gestig. Die N14 nasionale pad gaan deur Kakamas en kruis die Oranjerivier in Kakamas.

Kakaoboom

Die kakaoboom, wat aan die familie Malvaceae behoort, is immergroen en inheems aan die noordelike deel van Suid-Amerika. Brasilie was die grootste produsent in die Nuwe Wêreld. Die grootste deel van die wêreldproduksie kom egter uit die tropiese ...

Kakaoboon

Die kakaoboon is die smaakbepalende stof vir sjokolade. Die boon is die vrug van die kakaoboom. Hernán Cortés het die eerste kakaobone vanuit Meksiko na Spanje geneem. Die resep vir sjokolademelk/kakaodrank is daar vir meer as 100 jaar geheim geh ...

Kalabrium

Die Kalabrium is ’n chronostratigrafiese etage sowel as geologiese tydsnede van onderskeidelik die huidige sisteem en periode, die Kwartêr. Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het. Die tydperk was van so ...

Kalabrië

Kalabrie was in die oudheid bekend as Bruttium of as Italia. Dit is n gebied in die suide van Italie en vorm die "toon" van die Italiaanse skiereiland. Die hoofstad is Catanzaro, maar die grootste stad en die setel van die Regionale Raad is Reggi ...

Kalahari

Die Kalahariwoestyn is n uitgestrekte dorre tot halfdorre sanderige gebied. Dit is gelee in suidelike Afrika, met n oppervlakte van ongeveer 900 000 km², wat n groot gedeelte van Botswana insluit, en dele van Namibie en Suid-Afrika. Die omliggend ...

Kalahariskilpad

Die Kalahariskilpad is n skilpad wat in die Kalahari en in die westelike gedeeltes van die Limpopo-provinsie voorkom. Die skilpad word 12 tot 14 cm lank en weeg 300 tot 480 gram. Dit is amper-endemies aan Suid-Afrika. Die skilpad het n lae, koepe ...

Kalambo-waterval

Die Kalamborivier vloei suidwaarts in Tanzanie. By die grens met Zambie draai die rivier weswaarts om 8 km verder by die suidoostelike punt van die Tanganjikameer uit te mond. Dit is net suidoos van die punt waar die lande Tanzanie, Zambie en die ...

Kalamondin

Die kalamondin is ’n belangrike citrofortunella, wat beteken dit is ’n hibried tussen ’n lid van die genus Citrus en die koemkwat, wat tot die genus Fortunella behoort. Dit word ook soms Citrus mitis genoem. Die kalamondin word gewoonlik gebruik ...

Kalium-40

Kalium-40 is n langlewende radio-aktiewe isotoop van kalium. Dit verval meestal deur betaverval na 40 20 Ca, maar soms deur elektronvangs na 40 18 Ar.

Kalium-41

Hierdeur het dit moontlik geword om klein maar belangrike verskille in δ 41 K tussen die aarde en die maan te wys wat veroorsaak moet wees deur n groot botsing tussen die proto-aarde en n ander planeet wat Theia genoem word, sowat honderd miljoen ...

Kalki

Kalki is die 10de avatar van die Hindoegod Vishnu in die huidige mahayuga. Daar is voorspel hy sal aan die einde van die huidige yuga, die Kali Yuga, verskyn. Volgens die Purana-geskrifte sal hy op ’n wit perd ry en sy ontblote swaard sal helder ...

Kalkoentjie

Die Kalkoentjie – ook bekend as Papier-burnapena is n ongewerwelde wulk wat aan die hele kus van Suid-Afrika voorkom. Kenmerkend: wanneer die diertjie dood is trek die papieragtige buitenste laag van die skulp af. Die laag is in werklikheid n gif ...

Hermann Kallenbach

Hermann Kallenbach was n Suid-Afrikaanse argitek en sakeman van Duits-Joodse afkoms wat vir die ontwerp van sommige van die mooiste NG kerke in Suid-Afrika verantwoordelik was. Hy het in vennootskap met A. Reynolds tussen omstreeks 1904 en 1908 N ...

Kalsium

Kalsium is n chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Ca en atoomgetal van 20. Kalsium is n sagte grys aardalkalimetaal wat as reduseermiddel gebruik word in die onttrekking van torium, sirkonium en uraan. Die element is ook die v ...

Kalsium-40

Kalsium-40 is saam met 32 S, 36 Ar, 48 Cr, 52 Fe en 56 Ni een van die alfakerne wat volop ontstaan in die silikonverbrandingsfase van die ontwikkeling van n ster. In hierdie tydperk ondergaan n deel van die gevormde 28 Si-kerne fotodissosiasie en ...

Kalsium-46

In teenstelling tot 40 Ca is hierdie nuklied geen alfa-kern nie. Dit kan nie in die suurstof- of silikonverbranding-prosesse gevorm word nie. Dit kan slegs omtstaan deur neutronvangs deur die ligter kalsium-isotope en die isotoop 45 Ca gevorm wor ...

Kalsium-48

Hierdie nukleid is uitsonderlik omdat dit n dubbelmagiese kern het wat ryk aan neutrone is. Die kern is nie heeltemal stabiel nie, maar die enigste vervalproses wat dit kan ondergaan is n dubbelbetaverval. Daar is twee sulke vervalpaaie. Een wat ...

Kalsiumfluoried

Suiwer kalsiumfluoried is n vastestof wat deursigtig is in n groot golflengtebereik. Dit is ook fisies en chemies taamlik stabiel en dit is moontlik om groot en suiwer kristalle van die stof te vervaardig, byvoorbeeld met n Bridgman-Stockbarger-t ...

Kama

Kama beteken "begeerte, wens, hunkering" in die geskrifte van Hindoeïsme, Boeddhisme en Djainisme. Kama beteken dikwels in Hindoe-, Boeddhistiese en Indiese letterkunde sensuele plesier, seksuele begeerte en ’n hunkering, maar die begrip verwys i ...

Kamdeboorivier

Die Kamdeboorivier is die grootste sytak van die Sondagsrivier in die Oos-Kaap van Suid-Afrika. Hierdie rivier ontspring op n hoogte van 1800 m bo seevlak in die Kamdeboo-berge, ongeveer 30 km noord van Aberdeen. Dit het n opvanggebied van net on ...

Kameeldoring

Die Kameeldoring P.J.H.Hurter) is n boom in die peulplantfamilie. Die kameeldoring word vanaf Angola en Zambie in die Noorde tot die Noord-Kaap in die Suide aangetref en is van die belangrikste bome in woestyngebiede. Die spesie varieer in groott ...

Kameelgras

Kameelgras Spreng) is n grasspesie wat in Noord-Afrika van Mauritanie tot Egipte en deur Arabie tot Indie voorkom. Dit is n kompakte meerjarige polgras wat 30 – 60 cm lank kan word. Die immergroen plant word versamel en soms ook gekweek vir sy es ...

Kameelperd

Die kameelperd is n soogdier van die familie Giraffidae. Hulle het kenmerkende lang nekke en kom algemeen in die nasionale parke in die Noorde van Suid-Afrika voor.

Kamelia

Die kamelia of Camellia is ’n genus blomplante in die familie Theaceae. Hulle is inheems aan Oos- en Suid-Asie, van die Himalaja oos van Japan en Indonesie. Daar is 100–250 spesies; daar word verskil oor die presiese getal. Die genus is deur Linn ...

Kammanassierivier

Die Kammanassierivier in die Langkloof is n belangrike boloop van die Gouritsrivier. Hierdie rivier ontspring op 1200 m bo seespieel op die noordwestelike punt van die Kougaberge by omtrent 33° 37ˈ suid en 23° 13ˈ oos. Dit is 16 km oos van Uniond ...

Kammer

Die Kammer is n vis wat endemies is aan Suid-Afrika en kom voor van Valsbaai tot by Durban. In Engels staan die vis bekend as die African Seabass. Die vis was eers verwar met Serranus cabrilla wat voorkom in die Middellandse See en die oostelike ...

Kanadese gans

Die Kanadese gans is n wilde gans wat endemies aan die arktiese en gematigde gebiede van Noord-Amerika is. Hulle word veral op die Aleoetiese Eilande in Alaska, Kanada, Meksiko en langs die Golf van Meksiko-kuslyn aangetref. Beide mannetjies en w ...

Kanariekurper

Die Kanariekurper is n varswatervis wat voorkom in sytakke en die boonste gedeelte van die Limpoporivier. Die vis word tot 20 cm groot en staan in Engels bekend as die Canary kurper.

Wassily Kandinsky

Wassily Wassilyevich Kandinsky 1866 – 13 Desember 1944) was n Russiese skilder en kunsteoretikus. Hy het een van die eerste suiwer abstrakte werke geskilder.

Kaneelduif

Die Kaneelduif, voorheen Columba larvata, is n redelike algemene standvoel. Die voel hou van woudvloer en onderbos. Die voel kom voor in die bos areas van die suidkus en weskus van Suid-Afrika en ook die bosse van die Drakensberg. Die voel is 24 ...