ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 389

Holtedier

Holtediere, of Scyphozoa, is ’n klas van uitsluitlik seediere van die filum Cnidaria. Hulle word soms "die ware jellievisse" genoem. Die naam Scyphozoa kom van die Griekse woord σκύφος skyphos, ’n soort drinkbeker, en verwys na die ronde vorm van ...

Homo erectus

Homo erectus is ’n uitgestorwe hominien-spesie wat regdeur die grootste deel van die Pleistoseen geleef het. Die vroegste fossiele bewyse dateer uit sowat 1.8 miljoen jaar gelede en die mees onlangse bewyse uit 143 000 jaar gelede. Die spesie het ...

Homo heidelbergensis

Homo heidelbergensis is ’n uitgestorwe spesie van die genus Homo wat minstens 600 000 jaar gelede in Afrika, Europa en Wes-Asie gewoon het en uit tot 1.3 miljoen jaar gelede kan dateer. Dit het tot sowat 200 000 of 250 000 jaar gelede oorleef. Di ...

Homo rhodesiensis

Homo rhodesiensis is ’n uitgestorwe Hominini-spesie van die genus Homo. Die model daarvoor is die fossiele Kabwe-kopbeen. Ander oorblyfsels is ontdek uit dieselfde, of ’n vroeer, tydperk in Suider-, Oos- en Noord-Afrika. Die fossiele is tussen so ...

Hond

Honde is vierpotige soogdiere, naverwant aan wolwe. Verskeie rasse is geteel vir n verskeidenheid eienskappe; aanvanklik veral vir jagdoeleindes. Honde is diere in mensgeskiedenis wat die vroegste makgemaak is. Hulle is die mees gebruikte troetel ...

Hondagtiges

Hondagtiges is n familie van soogdiere wat aan die orde van roofdiere behoort. Daar is ongeveer 35 spesies hondagtiges, wat die vosse, wolwe en jakkalse insluit. Hondagtiges familie Canidae is roofdiere met n uitstekend ontwikkelde reuk- en gehoo ...

Hondhaai

Die hondhaai kom voor aan die weskus, suidkus en ooskus van Suid-Afrika tot by Durban. Dit word 1.7 m lank en 25 kg swaar. Dit is normaalweg grys, maar sekere haaie het verspreide swart kolletjies op. Die tweede dorsale vin is hoer as die stertvi ...

Hondsdolheid

Hondsdolheid, ook bekend as rabies, is n dodelike virussiekte wat in diere soos honde, jakkalse, meerkatte, hienas, vlermuise asook die mens voorkom. Die virus word in speeksel uitgeskei en tas die senustelsel aan. Die virus word deur die byt van ...

Honduras

Honduras, amptelik die Republiek Honduras, is n demokratiese republiek in Sentraal-Amerika. Honduras is die armste van die Sentraal-Amerikaanse republieke, hoewel die land oor groot voorrade ruolie en edelmetale beskik. Piesangs is die belangriks ...

Hongaars

Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Hongare. Hongaars behoort tot die Oegriese tak van die Fins-Oegriese taalfamilie, wat ook Estnies, Fins en Samies insluit, en is een van min moderne Europese tale wat nie van Indo-E ...

Honger

Honger is enersyds n gevoel en andersyds n toestand. Waar die gevoel net n gewaarwording is, dui die toestand op n tekort aan sekere voedingstowwe wat die liggaamselle van energie moet voorsien. Voedsel wat nie voedingswaarde het nie, neem byvoor ...

Honoré de Balzac

Honoré de Balzac was ’n Franse romanskrywer en dramaturg. Hy het veral oor die Franse samelewing geskryf en is bekend vir sy romanreeks La Comédie humaine. Dit is n versameling van romans en kortverhale oor die lewe in Frankryk ná 1815. Van die b ...

Hoofpyn

Hoofpyn is die simptoom van pyn in die omgewing van die kop of nek. Dit manifesteer in migraines, spanningstipehoofpyne en troshoofpyne. Hoofpyn is meestal onskuldig van aard. Slegs in enkele gevalle word dit deur ernstige siektes binne die skede ...

Pieter Corneliszoon Hooft

Pieter Corneliszoon Hooft - Ridder in die Orde van Sint Michael - was n Nederlandse historikus, digter en dramaturg van die Goue Eeu.

Robert Hooke

Robert Hooke FRS was n Engelse argitek, chemikus, filosoof, fisikus, sterrekundige en wiskundige. Hy het vir Robert Boyle gehelp met eksperimente wat tot Boyle se gas-wette gelei het. In 1660 het Hooke die wet van elastisiteit ontdek wat sy naam ...

Hops

Hop is n meerjarige klimplant, waarvan die vroulike bloeiwyse vir die voorbereiding van bier gebruik word om dit n bitter, dog aangename smaak te gee. Hop is inheems aan Europa, Wes-Asie en Noord-Amerika. In Suid-Afrika word op plase rondom Georg ...

Hor-Aha

Hor-Aha word beskou as die tweede Egiptiese farao van die 1ste Dinastie. Hy het tydens die 31ste eeu v.C. geleef en het vermoedelik ’n lang bewind gehad.

Horing (blaasinstrument)

Die moderne horing, n koperblaasinstrument, het uit die Italiaanse jaghoring ontwikkel, maar sy bekende ryk toon van vandag verskil baie van dié van die skel, vroeere instrument, wat in die ou dae hoofsaaklik vir buitelugaktiwiteite gebruik is. S ...

Horing-klipspringer

Die Horing-klipspringer is n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan, die Persiese Golf, Madagaskar, die Comore-eilande, die Maskareense eilande en aan die ooskus van Afrika vanaf noordelike Mosambiek tot by Port Alfred. In Engels staan d ...

Horingsman

Die Horingsman is n slang wat deel vorm van die adders. Die slang kom voor vanaf Worcester en Oudtshoorn in die Suid-Kaap; daarvandaan deur die Karoo tot in die Oos-Kaap en verder noordwaarts tot in die Noord-Kaap, Noordwes, Limpopo, Botswana, di ...

Horlosie (sterrebeeld)

Die Horlosie is ’n klein, dowwe sterrebeeld in die suidelike hemelruim. Dit is in die 18de eeu deur Nicolas Louis de Lacaille geskep. Hy het dit oorspronklik Horologium Oscillitorium genoem na die slingeruurwerk, ter ere van die ontwerper daarvan ...

Hormoon

’n Hormoon is ’n chemiese prikkelstof wat deur bepaalde kliere in veelsellige organismes afgeskei word. Dit word deur die bloedvatstelsel na verafgelee organe gestuur om fisiologie en gedrag te beheer. Dit is in teenstelling met senuoordraers, wa ...

Hormoonsiekte

Verskeie hormoonsiektes kan weens versteurings in die hormoonbalans of van die liggaam ontwikkel. Gewoonlik word daar te veel of te min van n bepaalde hormoon geproduseer. Die rede hiervoor kan by die hormoonproduserende kliere self lê of dit kan ...

Hortensia

Die hortensia of krismisroos is ’n blomplant in die familie Hydrangeaceae en is inheems aan China en Japan. Sy wetenskaplike naam is Hydrangea macrophylla. Die term macrophylla beteken "met groot of lang blare".

Horus

In die Egiptiese mitologie is Horus, Horoes of Hor een van die oudste gode. Hy is minstens vanaf die laat voordinastiese tydperk tot in die Grieks-Romeinse tye aanbid. Verskillende vorme van Horus word in die geskiedenis aangetref en geleerdes be ...

Horuswindswael

Die Horuswindswael is n skaars standvoel en intra-Afrika broeiende somertrekvoel. Die voel jag oor grasveld, bergstruikveld, boomveld en halfwoestyn. In Engels staan die voel as die Horus swift bekend.

Hosea (Koning)

Hosea, was volgens die Bybel tussen 732 v.C. en 722 v.C. die laaste koning van die koninkryk van Israel. Hy was die seun van Ela en het die troon bestyg nadat hy sy voorganger Peka tydens ´n sameswering doodgemaak het. ´n Inskripsie op die skrift ...

Hotazel

Reeds sedert die 1870s is vermoed dat daar groot neerslae mangaan, ystererts en asbes in die omgewing is. In die volgende 70 jaar het geoloe van die Britse, Kaapse en Suid-Afrikaanse regerings en privaat maatskappye die gebied verken. Teen die ei ...

Hottentot (vis)

Die hottentot vis wat endemies aan Suid-Afrika is. Die vis kom voor van die kus van Namibie tot by Tafelbaai, Valsbaai en die Agulhasbank. Dit kan ook tot in Algoabaai voorkom. In Engels staan die vis bekend as die hottentot seabream.

Hottentotgouemol

Die Hottentotgouemol is deel van die familie Chrysochloridae en kom aan die kusgebiede en dieper in Suid-Afrika voor vanaf Kaapstad tot Richardsbaai en ook in KwaZulu-Natal. Dié familie is nie verwant aan knaagdiermolle nie.

Hottentots-Holland

Hottentots-Holland is die naam van n streek in die suidweste van die Wes-Kaap. Die naam van die gebied is een van die oudste Europese name in Suid-Afrika. Teenswoordig staan die kern van die kontrei bekend as Helderberg.

Houhoekpas

Houhoekpas is n bergpas gelee op die N2 nasionale pad oos van die Sir Lowryspas en tussen Grabouw en Botrivier. Die pas bereik sy hoogste punt op 340 m met ’n maksimum helling van 1:15. In 1682 het Olof Bergh en in 1689 Isaq Schrijver reeds hier ...

Houtlaswerk

In houtlaswerk word bypassende voee, wat uit gate en gleuwe bestaan, in afsonderlike stukke hout gemaak wat stewig inmekaar sal pas wanneer dit saamgevoeg word. Die struktuur wat gevorm moet word en die kragte wat daarop inwerk, sal die tipe hout ...

Howard Rheingold

Howard Rheingold is n Amerikaanse kritikus, skrywer en opvoeder, bekend vir sy kennis oor die kulturele, sosiale en politieke implikasies van moderne kommunikasie media soos die internet, selfone en virtuele gemeenskappe.

Dulcie Howes

Dulcie Joyce Lind Howes was ʼn Suid-Afrikaanse ballerina en balletpionier. Tot op 16 jaar het sy balletklasse by Helen Webb ontvang waarná sy Engeland toe is en verdere opleiding by Margaret Craske, Thamar Karsavina, Ninette de Valois en Elsa Brun ...

Howick

Howick is n dorp in die ooste van Suid-Afrika, in die provinsie van KwaZulu-Natal. Die dorp is 23 km noordwes van Pietermaritzburg langs die Umgenirivier gelee digby die Howickwaterval. Die N3 nasionale pad gaan by die dorp verby.

Huberta

Huberta was bekend as die swerwende seekoei. Sy het in 1926 haar tog van 800 km begin vanuit die strandmeer by St. Lucia en suidwaarts gestap. Sy is agtervolg deur nuuskieriges en fotograwe. Baie mense het haar gevoer en die Johannesburgse Dieret ...

Hugbert (Bosoniede)

Hugbert van die familie van Bosoniede was die seun van graaf Boso van Arles. Hugbert was ab van Saint-Maurice in Wallis en Hertog van Transjuranie, die gebied tussen die Alpe en die Jura, wat die suidgrens gevorm het van koning Lotarius II van Lo ...

Hugenoot

Die Hugenote was Protestante in Frankryk, of wat uit Frankryk gevlug het, gedurende die 16de en 17de eeue. Die Hugenote was Calviniste en het dus besware gehad teen Katolieke sienings en gebruike. Die aantal Hugenote het aansienlik toegeneem tuss ...

Hugenote-gedenkmuseum

Die Hugenote-gedenkmuseum by Franschhoek, in die Wes-Kaap, Suid-Afrika, gedenk die koms van die Hugenote na die Kaap van Goeie Hoop nadat hulle uit Frankryk moes vlug as gevolg van vervolging na die herroeping van die Edik van Nantes in 1685, en ...

Victor Hugo

Victor Hugo was ʼn Franse skrywer, digter en dramaturg. Hy word as een van die belangrikste Franse skrywers van alle tye beskou. Buiten sy skrywerswerk was hy ook invloedryk in politieke en intellektuele kringe gedurende die 19e eeu. Victor Hugo s ...

Huil

Huil is die stort van trane as gevolg van n emosionele toestand, pyn of n fisiese irritasie van die oog. Emosies wat tot huil kan lei, is woede, geluk of hartseer. Om te huil word gedefinieer as "n komplekse geheime-motoriese verskynsel wat geken ...

Huilboom

Die Huilboom is n boom wat tot middelgroot kan word. Die boom is dikwels twee- of driestammig by die basis vertak. Dit kom wydverspreid in KwaZulu-Natal, Gauteng en verder noordwaarts voor. Dit verkies bosryke grasveld en vleirande om op te groei ...

Huis van Grimaldi

Die Grimaldi-familie stam af van Grimaldo Canella, ’n Genuese staatsman in die tyd van die eerste Kruistogte. Hy was die seun van Otto Canella, ’n Konsul van Genua in 1133, en hy het op sy beurt in 1160, 1170 en weer in 1184 konsul geword. Sy tal ...

Huis van Romanof

Die Huis van Romanof was die tweede en laaste dinastie van Rusland. Twintig heersers uit die dinastie het Rusland 304 jaar lank regeer van 1613 tot 1917. Van 1761 af is Rusland regeer deur ’n lyn van die Huis van Oldenburg wat ontstaan het ná die ...

Huis van Savoje

Die Huis van Savoje is in die vroee 11de eeu in die geskiedkundige Savoje-streek gestig. Deur geleidelike uitbreiding het dit gegroei van heersers oor ’n klein land in daardie streek tot eindelik heersers van die Koninkryk van Italie tot aan die ...

Huismossie

Die huismossie is n gelokaliseerde, algemene standvoel in en om mensewonings. Hulle kan in klein swerms weg van geboue af voorkom en maak een-een of in los groepe nes; gewoonlik in n gat in n gebou. Die voel is 14 cm groot en weeg 22 - 30 gram. D ...

Huisrivierpas

Die Huisivierpas is n bergpas in die Wes-Kaap tussen Calitzdorp aan die oostekant en die voormalige sendingstasies Zoar en Amalienstein aan die westekant. Die pas bereik n hoogte van 655m bo seevlak en het n maksimum steilte van 1:14. Hierdie pas ...

Huisvlieg

Die huisvlieg is n swartgrys, harige en redelik lomp geboude insek. Die larwe of maaier ontwikkel in onder meer huishoudelike afval en ondergaan drie vervellings voordat dit in n papie verander. Die volwasse insek het ’n paar goed ontwikkelde vle ...

Hulle het ons eeu gevorm

Hulle het ons eeu gevorm is n lys van 100 mense wat die grootste invloed op Suid-Afrika in die 20ste eeu gehad het. Die lys is gebaseer op n stemming wat deur Media24 op hulle webportaal aangebied is. Na die sluiting is biografiee oor die eerste ...