ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 388

Hippokrates

Hippokrates van Kos was ’n Griekse geneesheer. Sy naam beteken "perdetemmer". Hy word beskou as die vader van die moderne geneeskunde omdat hy die eerste persoon was wat natuurlike oorsake as die rede vir siektes gesien het in plaas van bonatuurl ...

Hippopotamyrus

Hippopotamyrus is n genus van visse wat aan die familie Mormyridae behoort. Die spesies in die genus het lang lywe met kort snoete. Die dorsale vin is amper net so groot soos die anale vin. Daar is vyftien spesies in die genus een kom in Suider-A ...

Histologie

Die histologie of weefselleer bestudeer die struktuur en funksie van lewende weefsel. Die belangrikste tegniese hulpmiddel wat in die histologie gebruik word, is die mikroskoop en die elektronmikroskoop. Voordat die weefsel mikroskopies ondersoek ...

Historiese Huise van Suid-Afrika

Historiese Huise van Suid-Afrika Beperk is n maatskappy wat hom beywer vir die bewaring van geboue van kulturele en historiese belang vir die nageslag. Veral dr. Anton Rupert was bekommerd oor die toenemende verwaarlosing en verdwyning van Suid-A ...

Christopher Hitchens

Christopher Eric Hitchens was n Brits-Amerikaanse outeur, polemikus, debatvoerder en joernalis. Hitchens skryf vir New Statesman, The Nation, The Atlantic, The London Review of Books, The Times Literary Supplement, en Vanity Fair. Hy was outeur, ...

Hluhluwe-dam

Die damwal lê 6 km stroomaf van die grens van die Hluhluwe-iMfolozipark, naby die Muntutu- en Munyawaneni-ruskampe en wes van die Bushlands-spoorweghalte. Dit is by 28° 7′ 17.4″ suid en 32° 8′ 3.7″ oos.

HMS Ajax

Die HMS Ajax was n ligte kruiser van die Britse Vloot tydens die Tweede Wêreldoorlog. Hy en sy susterskip Achilles was beide betrokke by die Slag van die Rio de la Plata waar die Admiral Graf Spee gekelder is.

HMS Arniston

Die stranding van die troepeskip Arniston op 30 Mei 1815 by Waenhuiskrans was een van die grootste en aakligste skeepsrampe aan die Suid-Afrikaanse kus. Slegs 6 van die 379 opvarendes het oorleef. Hierdie seilskip van 1500 ton is in 1794 aan die ...

HMS Beagle

Die HMS Beagle was n Cherokee-klas skip van die Britse Vloot. Dit is bekend as die skip waarmee Charles Darwin na Suid-Amerika gevaar het om natuurhistoriese studie te doen en plant- en dierspesies te versamel. Die skip is op 11 Mei 1820 van die ...

HMS Belfast

Die skip is in Belfast, Noord-Ierland deur Harland and Wolff gebou. Die kiel is gelê op 10 Desember 1936 en hy is in diens gestel op 5 Augustus 1939. n Paar maande nadat dit in diens geneem is, het die skip n seemyn getref in die Firth of Forth, ...

HMS Birkenhead

Die HMS Birkenhead was n Britse troepeskip wat op 26 Februarie 1852 by Danger Point naby Gansbaai in Suid-Afrika met die verlies van baie lewens vergaan het. Die skip het bekendheid verwerf vir die tradisie van vroue en kinders eerste ".

HMS Conqueror (S48)

Die HMS Conqueror was n kernaangedrewe duikboot in die Churchill-klas van die Britse Vloot. Die duikboot het bekend geword toe dit die ARA General Belgrano gekelder het tydens die Falklandoorlog; dit is nog steeds die enigste kernaangedrewe duikb ...

HMS Dreadnought

Die HMS Dreadnought was n slagskip van die Britse Vloot. Hy was te water gelaat in 1906 in Portsmouth en was die eerste oorlogskip wat aangedryf was deur n Parsonsturbine. Die skip se topsnelheid was 21 knope. Hy was toegerus met tien 12-duim en ...

HMS Dreadnought (S101)

Die HMS Dreadnought is die Verenigde Koninkryk se eerste kernaangedrewe duikboot en die sewende vaartuig wat die naam Dreadnought gehad het. Die duikboot is te water gelaat op 21 Oktober 1960 by Barrow-in-Furness en was aangedryf deur n S5W-reakt ...

HMS Hardy

Die HMS Hardy was n torpedojaer van die Britse Vloot tydens die Tweede Wêreldoorlog. Sy het groot roem verwerf tydens die eerste Slag van Narvik; sy was die leier van die flottielje torpedojaers.

HMS Hood

Die HMS Hood was een van Brittanje se bekendste slagskepe. Nadat hy te water gelaat is gedurende 1920 is hy beskryf as die mooiste oorlogskip ter wêreld. Hy was n nuwe geslag slagskip wat spoed met pantser gekombineer het. Ongelukkig was sy pants ...

HMS Illustrious

Die HMS Illustrious was n vliegdekskip van die Britse Vloot tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die Luftwaffe se Fliegerkorps X het hom gedurende Januarie 1941 met drie 1 000 pond bomme getref, maar hy het die aanval oorleef weens die pantser op die ...

HMS Invincible (1907)

Die HMS Invincible was n slagkruiser van die Britse Vloot tydens die Eerste Wêreldoorlog. Hy was ontwerp as n pantserkruiser maar later herklassifiseer as n slagkruiser. Hy het dieselfde slaankrag gehad as n slagskip - amper dieselfde as die HMS ...

HMS Iron Duke

Die HMS Iron Duke was n slagskip van die Britse Vloot en het diens gedoen tydens die Eerste Wêreldoorlog. Hy was die vlagskip van die Britse Vloot vanaf 1914 tot 1916. Die Iron Duke was n ware slagskip: swaar gewapen en swaar gepantser. Hy het n ...

HMS Kelly

HMS Kelly was n torpedojaer van die Britse Vloot tydens die Tweede Wêreldoorlog. Hy het bekendheid verwerf as n gevegskip onder leiding van sy kaptein Louis Mountbatten.

HMS King George V

Die HMS King George V was destyds die nuutste geslag slagskip van die Britse Vloot tydens die Tweede Wêreldoorlog. Sy was n bietjie kleiner en stadiger as die Bismarck maar was dikker gepantser op die regte plekke gebaseer op ondervinding uit die ...

HMS Manchester

Dié klas kruisers is gebou in antwoord op die Japannese kruisers en was in ontwerp n terugkeer na die groter kruisers. Hulle is die eerste kruisers van die Britse Vloot wat drie kanonne in die skiettoring gehad het en ook die eerste kruiser wat n ...

HMS Mary Rose

Die HMS Mary Rose was n M-klas torpedojaer van die Britse Vloot tydens die Eerste Wêreldoorlog. Hy was toegerus met drie 4-duim kanonne, een 2-pond pom-pom en vier 21-duim torpedobuise. Dit het hom in staat gestel om Duitse torpedojaers aan te va ...

HMS Onslow

Die HMS Onslow was n torpedojaer van die Britse Vloot tydens die Tweede Wêreldoorlog. Sy ontwerp was gebaseer op die Kelly -klas. Hy en sy drie susterskepe was betrokke by die beskerming van die konvooi JW51B.

HMS Rodney

Die HMS Rodney en sy susterskip die Nelson van die Britse Vloot, was die magtigste twee slagskepe van enige vloot met die uitbreek van die Tweede Wêreldoorlog. Die Rodney het 33 900 ton water verplaas en twee turbines van 45 000 dryfasperdekrag h ...

HMS Royal Oak

Sy het bekendheid verwerf tydens die Tweede Wêreldoorlog omrede sy die eerste groot verlies was wat die Britse Vloot gely het, en veral omrede sy in die beskutte Scapa Flow met n torpedo gekelder is deur die Duitse duikboot U-47 op 14 Oktober 193 ...

HMS Sussex

Die HMS Sussex was n County -klas swaarkruiser van die Britse Vloot tydens die Tweede Wêreldoorlog. Hy is gebou onderhewig aan die Washingtonooreenkoms; dit het waterverplasing en slaankrag beperk. Hierdie klas kruiser was ontwerp om die handelsr ...

HMS Swift

Die HMS Swift was n torpedojaer van die Britse Vloot tydens die Eerste Wêreldoorlog. Hy het gedien as n flotielje-leier tydens die oorlog. Maar as gevolg van sy ontwerp kon hy egter nie die onstuimige Noordsee baasraak nie en het diens gedoen ver ...

HMS Thetis

Die HMS Thetis was n Britse duikboot wat op 1 Junie 1939 tydens n toetsvaart gesink het, met n verlies van 99 persone. Dit was die derde duikboot wat in die T-klas vir die Britse Vloot voltooi is. Die duikboot is te water gelaat in 1938 en vandaa ...

HMS Upholder

Die HMS Upholder was n duikboot van die Britse Vloot tydens die Tweede Wêreldoorlog. Hy het in die Middellandse See diens gedoen en het binne die bestek van agtien maande skepe met n totale tonnemaat van 93 031 ton gekelder en verder 31 894 ton b ...

HMS Warspite

Die HMS Warspite was n slagskip van die Britse Vloot tydens die Tweede Wêreldoorlog. Sy was een van die bekendste slagskepe van die Britse Vloot en het bomskade opgedoen by Kreta, was beskadig deur sweeftuigbomme te Salerno en deur n seemyn beska ...

Ho Chi Minh-stad

Ho Chi Minh-stad, algemeen bekend onder sy vorige naam, Saigon, is die grootste stad in Vietnam met die meeste inwoners. Volgens die 2019-sensus het die Ho Chi Minh-stad meer as 8.9 miljoen inwoners gehad en meer as 21 miljoen mense in die metrop ...

Mike Hoare

Thomas Michael Hoare, bekend as Kolonel Mad Mike Hoare, was n gewese huursoldate-leier bekend vir sy aktiwiteite in Afrika en die Indiese Oseaan.

Hoba-meteoriet

Die Hoba-meteoriet is die grootste meteoriet in een stuk wat al ontdek is. Dit lê op die plaas Hoba-Wes, 19 km van Grootfontein in Namibie. Dit is oopgegrawe, maar vanwee sy groot massa van meer as 60 ton is dit nooit verwyder van waar dit geval ...

Emily Hobhouse

Emily Hobhouse was n Engelse pasifis, hervormer en bekende figuur tydens die Tweede Vryheidsoorlog toe sy haarself met die lot van die vroue en kinders in die konsentrasiekampe bemoei het.

Hoefyster

n Hoefyster is n mensgemaakte produk, ontwerp om n perd se hoef te beskerm teen slytasie. Dit word gewoonlik van metaal vervaardig, maar soms gedeeltelik of in sy geheel van moderne sintetiese materiale. Hoefysters word op die plat oppervlakke va ...

Hoefyster-valkvis

Die hoefyster-valkvis is n vis wat voorkom in die Stille Oseaan en die Indiese Oseaan, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Horseshoe hawkfish.

Hoektand-tuna

Die Hoektand-tuna is n vis wat voorkom in die Stille Oseaan, die Indiese Oseaan, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die noorde van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Dogtooth tuna.

Hoender Kiëf

Hoender Kief is ’n gereg van hoenderfilette wat plat gekap, om koue botter gerol en met eiers en broodkrummels bedek word. Dit word dan óf gebraai óf gebak. Dit is veral gewild in die state van die voormalige Sowjetunie en Oosblok, sowel as Engel ...

Hoendervoëls

Hoenderagtiges kom natuurlik versprei oor die hele wêreld, met uitsondering van Nieu-Seeland en Antarktika, voor. Kenmerkend vir hoenderagtiges is hul kort stewige pote, waarmee hulle op die grond skrop op soek na kos. Hulle vlerke is kort en ron ...

Hoeni

Hoeni was ’n farao van die 3de Dinastie tydens die Ou Ryk van Antieke Egipte. Daar word geglo het hy 24 jaar lank regeeer, tot omstreeks 2600 v.C. Hoeni se posisie as laaste koning van die 3de Dinastie lyk redelik seker, maar daar is nog taamlike ...

Hoephoep

Die hoep-hoep is lid van die voelfamilie Upupidae en kom wydverspreid in die warmer dele van veral die Ou Wêreld voor. Hulle is merendeels kleurryk en veral die lede van die subfamilie Upupinae is maklik herkenbaar aan hul kuiwe. Die ander subfam ...

Hoeveelheidslys

’n Hoeveelheidslys is ’n dokument wat in die tenderproses in die boubedryf gebruik word. Dit dui aan watter materiale, onderdele en werk benodig gaan word. Dit verskaf ook besonderhede oor die terme en voorwaardes van die konstruksie- of herstelk ...

Hoëveld

Geografies beslaan die Hoeveld n groot deel van die land naamlik Gauteng, die grootste deel van Mpumalanga, die Vrystaat en, volgens hoogte, ʼn groot deel van Noordwes en die Noord-Kaap. Hoogte bo seespieel wissel van 1 200 m tot 1 800 m. Plantegr ...

Hof van Justisie van die Europese Unie

Die Hof van Justisie van die Europese Unie is n instelling van die Europese Unie. Die hof bestaan uit drie dele Die Europese Hof van Justisie Engels: ECJ European Court of Justice Die Algemene Hof van die EU Spesiale howe wat ingestel kan word Di ...

Hofmeyr

Hierdie artikel handel oor die dorp in Oos-Kaap, Suid-Afrika. Vir die Afrikaanse van, sien Hofmeyr van. Hofmeyr is n dorpie in die provinsie Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Hokkie

Hokkie is n balsport wat deur twee spanne gespeel word. Elke span bestaan uit elf spelers wat n gekromde stok gebruik om die bal op die grond te speel. Die veld is soortgelyk aan n sokkerveld en net soos by sokker word doele aangeteken wanneer di ...

William Holden

William Holden was ’n Amerikaanse akteur. Hy was een van die rolprentteaters se grootste trekpleisters en word beskou as een van die gewildste en bekendste akteurs van alle tye. Hy het in 1953 die Oscar vir beste akteur gewen vir sy rol in Stalag ...

Holisme

Holisme is die idee dat al die eienskappe van n gegewe stelsel nie in terme van die onderliggende komponente alleen verduidelik kan word nie. Die stelsel as n geheel bepaal eerder op n belangrike wyse hoe die dele hulle gedra. Die algemene begrip ...

Holmium

Holmium is n chemiese element wat tot die lantaniede behoort. Die element is in 1878 deur Per Teodor Cleve in Uppsala en deur Marc Delafontaine en Louis Soret in Genève ontdek. Die naam verwys na die stad Stockholm. Dit is n sagte, glansende silw ...