ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 382

Graafwater

Die spoorlyn van Kaapstad na Bitterfontein het hierdie gebied in 1910 bereik. Die dorp is in 1920 gestig en het in 1957 n onafhanklike gemeente van die NG Kerk geword. Die naam is moontlik afgelei van die gewoonte om in die droe rivierbedding vir ...

Graan

Graan word gebruik om grassoorte te beskryf wat verbou word vir hulle eetbare sade. Hierdie graansoorte word op grootskaal verbou en verskaf wêreldwyd meer energie as enige ander verboude voedsel. In meeste ontwikkelende lande bestaan mense se di ...

Graatjiemeerkat

Die graatjiemeerkat, ook soms bekend as die stokstertmeerkat of slegs meerkat, is n soogdier wat in Suider-Afrika voorkom. Graatjiemeerkatte is klein muishonde: n volwasse mannetjie weeg gemiddeld 731 g en n wyfie 720 g. Die totale lengte van n v ...

Grafiese notasie

Grafiese notasie is die verteenwoordiging van musiek deur die gebruik van visuele simbole buite die gebied van die tradisionele musieknotasie. Grafiese notasie het in die 1950s ontwikkel en dit word gewoonlik saam met tradisionele musieknotasie g ...

Grammistinae

Grammistinae is n sub-familie van visse wat hoort tot die familie Serranidae. Hierdie sub-familie staan ook bekend as die Seepvisse en is na-verwant aan die klipkabeljoue. Hulle vel skei n sluimerige lagie bitter toksien af wanneer hule bedriegd ...

Grammofoonplaat

n Grammofoonplaat is n skyf waarop n geluidspoor volgens n beginsel wat in die tagtigerjare van die 19e eeu deur Emile Berliner ontwikkel is, vasgelê word. Na die Eerste Wêreldoorlog het die grammofoonplaat al hoe gewilder geraak omdat die gehalt ...

Grand Central-watertoring

Die Grand Central-watertoring in Midrand naby Johannesburg in Suid-Afrika is n uitsonderlike watertoring, gedeeltelik weens sy ontwerp as n betonhouer in die vorm van n omgekeerde keel, en ook met inagneming van die volume van die toring: 6 500 m ...

Gras

Gras is die belangrikste familie van die kaffiebloeiers. Die eensaadlobbige plante is van groot ekonomiese betekenis, ook omdat alle graansoorte tot die familie behoort. Gras kom oor die hele wêreld voor en bepaal dikwels die plaaslike plantegroe ...

Grasfamilie

Van al die plante wat vir die mens nuttig is, is die lede van die grasfamilie die belangrikste. Ons leef regstreeks en onregstreeks van gras: ons vernaamste stapelvoedsels word verskaf deur spesiaal gekweekte grasse, bv. koring en rys, terwyl die ...

Graskarp

Die Graskarp is n varswatervis wat inheems is aan China en vir die eerste keer in 1967 na Suider-Afrika ingevoer en losgelaat is. In Engels staan die vis bekend as die Grass carp.

Gratianus

Flavius Gratianus Augustus, bekend as Gratianus was die keiser van die Wes-Romeinse Ryk van 375 tot 383. Hy was die seun van Valentinianus I en Marina Severa. In 367 stel keiser Valentinianus I sy agtjarige seuntjie Gratianus aan die soldate voor ...

Gravelotte

Die geskiedenis van die dorp kan teruggevoer word na die Slag van Gravelotte tydens die Frans-Pruisiese oorlog van 1870–1871. Dragonder Fritz Reuter het n gelofte afgelê dat indien hy die geveg sou oorleef hy n sendeling sal word. Hy oorleef die ...

Grawende dikkop

Die Grawende dikkop is n varswater vis wat voorkom in mere en strandmere in KwaZulu-Natal en suidelike Mosambiek. In Engels staan die vis bekend as die Burrowing goby.

Gregoire Boonzaier

Gregoire Boonzaier was n Suid-Afrikaanse skilder van veral natuur- en straattonele, Distrik Ses en die Bo-Kaap. Hy werk in verskeie media in ’n kenmerkende Impressionistiese styl. In later jare skilder hy vele selfportrette, boomstudies en stille ...

Pous Gregorius I

Pous Gregorius I is in Rome gebore ongeveer in die jaar 540. Sy oupagrootjie se pa was Pous Felix III. Sy pa se naam was Gordianus en sy ma was Sint Silvia. Op 3 September 590 volg hy Pous Pelagius II op en regeer tot sy dood op 12 Maart 604. Hy ...

Gregory Peck

Eldred Gregory Peck was ’n Amerikaanse akteur. Tussen die 1940s en 1960s was hy een van die wêreld se gewildste sterre en hy het groot rolle gespeel tot in die laat 1970s. Hy is die bekendste vir sy rol as Atticus Finch in die 1962-rolprent To Ki ...

Grens tussen Suid-Afrika en Botswana

Die Grens tussen Suid-Afrika en Botswana is 1 969 kilometer lank. Die grens volg vir meer as 90% natuurlike riviere, insluitend die Nossob-, Molopo-, Marico- en Limpoporiviere. Die westelike eindpunt van die grens is by die driepunt met Namibie, ...

Grens tussen Suid-Afrika en Namibië

Die Grens tussen Namibie en Suid-Afrika is 1 005 kilometer lank. Dit kronkel langs die Oranjerivier vanaf sy monding by die Atlantiese Oseaan tot by die 20 oosterlengtegraad, en dan pylreguit noordwaarts langs dieselfde lengtegraad tot by die dri ...

Grens-ghieliemientjie

Die Grens-ghieliemientjie is n vis wat voorkom in die Keiskamma- en Buffelsrivierstelsels in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. In Engels staan die vis bekend as die Border barb.

Greyton

Die dorpie se bestaan kan teruggevoer tot 1846 toe Herbert Vigne die plaas Weltevreden gekoop het in die skadu van die Kanonberg 1 466m, een van die hoogste pieke van die Riviersonderendberge. Die dorpie is in 1854 uitgelê en Sir George Grey vern ...

Grieks-Ortodokse Kerk

Vir die Ortodokse Kerk van Griekeland, sien Kerk van Griekeland. Die Grieks-Ortodokse Kerk is ’n liggaam van verskeie kerke binne die groter Oosters-Ortodokse Kerk. Hulle deel ’n kulturele tradisie en dienste word tradisioneel in die Oud-Griekse ...

Griekse teater

Griekse teater verwys na die drama en teater van Antieke Griekeland, wat as die begin en basis van Westerse teatergeskiedenis beskou word. Dié teater was oorspronklik n ritueel in die kultus van Dionysos. In die Romeinse mitologie is Bacchus die ...

Griekwastad

Adam Kok II, n bevryde slaaf, het die Griekwa Khoihoi gelei vanaf Piketberg na die huidige Griekwastad. Adam het in die kombuise gewerk van die goewerneurs van die Kaap. Soos die blanke nedersetters meer die binneland in beweeg het, het Adam en d ...

Broers Grimm

Jacob Grimm en sy broer Wilhelm was Duitse taal- en letterkundiges wat n lewe lank saamgewerk en in die hele Westerse wêreld bekend geword het met twee versamelings van volkssprokies wat tradisioneel mondeling oorgelewer is. Danksy hulle versamel ...

Olga Grjasnowa

Olga Grjasnowa se pa was in die Sowjetunie as juris, haar ma as musiekwetenskaplike werksaam. In 1996 het die gesin as sogenaamde kontingent-vlugtelinge na Duitsland geemigreer en hulle in die deelstaat Hesse gevestig. Hier het Olga op die ouderd ...

Groblersdal

Groblersdal is n dorp in die Limpopoprovinsie, in Suid-Afrika. Die dorp is tussen Loskopdam en Marble Hall gelee. Die N11 nasionale pad gaan deur Groblersdal. Volgens die 2011-sensus het Groblersdal n bevolking van 4 329 gehad.

Groen Party van Suid-Afrika

Die Groen Party van Suid-Afrika is n klein politieke party in die Wes-Kaap provinsie. Dit het soortgelyke beleid aan ander Groen Partye en is n lid van die Federasie van Groen Partye van Afrika.

Groen-jobvis

Die Groen-jobvis is n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf die Golf van Aden tot by Oos-Londen. Dit was al gevind by Knysna. In Engels staan die vis bekend as die Green jobfish terwyl dit ook as Kaalkop ...

Groen-kurper

Die Groenkurper is n varswatervis wat in die Okavangorivier, boonste gedeelte van die Zambezirivier, die Kafuerivier en die Karibadam voorkom. In Engels staan die vis bekend as die Green bream of Green happy.

Groenkolpensie

Die Groenkolpensie is n gelokaliseerde algemene standvoel en hoogtetrekvoel in die woud, gewoonlik naby ooptes of gebiede met digte struikgewas. Hulle leef ook in gebiede met digte struikgewas, boomveld en kustreke in die winter. Die voel is sku ...

Groenkop-kurper

Die Groenkop-kurper is n varswatervis wat voorkom in die boonste gedeeltes van die Zambezi-, Kunene-, Okavango- en Kafueriviere, asook die Karibadam. In Engels staan die vis bekend as die Greenhead tilapia.

Groenland

Groenland is n eilandnasie in die noordelike Atlantiese Oseaan, noordoos van Kanada en noordwes van Ysland. Met n oppervlakte van 2 166 086 km² is dit die grootste eiland ter wêreld. Groenland maak deel uit van die Koninkryk van Denemarke. Dit he ...

Groenmamba

Die Groenmamba is n slang wat in die kusstreke van Suider-Oos-Afrika voorkom. Die slang leef in bome en word dikwels vir n boomslang aangesien. In Suid-Afrika kom hulle veral in KwaZulu-Natal voor.

Groenpunt-vuurtoring

Dit is die oudste vuurtoring in Suid-Afrika en is deur die Duitsgebore argitek Herman Schutte ontwerp en in 1823, teen n koste van £5 420 pond, voltooi en op 12 April 1824 in gebruik geneem. Die lamp van die toring het met walvisolie gebrand. In ...

Groenrugkwêkwêvoël

Die Groenrugkwêkwêvoel is n klein voeltjie in die Cisticolidae familie. Die voel kom in Afrika suid van die Sahara voor. Onlangse studies dui daarop hierdie spesie en die Grysrugkwêkwêvoel moontlik dieselfde spesie is. Hierdie skugter voeltjie wo ...

Groenrugreier

Soos die naam van die groenrugreier dui, het die voel n rugkant wat grysgroen voorkom. Sy vere het roomkleurige rande. Die kante van sy nek en sy flanke is grys en hy het n swart mus. As hy opvlieg, is sy geel pote opvallend. Jonge voels word aan ...

Groensteengordel

n Groensteengordel is n geheel van gesteentes, gewoonlik uit die Argeïkum of die Proterosoïkum wat verwant is wat ruimte en tyd betref en wat metamorfies, intrusief of ekstrusief, ultramafies, mafies tot felsies kan wees. Dit word gewoonlik deur ...

Groente

Net soos vrugte is groente n onmisbare bron van vitamiene en minerale in die menslike dieet. In baie nie-Westerse lande voorsien groente in die groot behoefte aan eiwitte. Aangesien nie alle groentes dieselfde voedingstowwe bevat nie, is dit bela ...

Groentetuin

n Groentetuin kan klein of groot wees, afhangende van die ruimte wat beskikbaar is. Die sukses daarvan hang grootliks af van die deeglike voorbereiding van die grond, asook van versigtige beplanning om te verseker dat ʼn goeie voorraad groente dwa ...

Groentinker

Die Groentinker is n Oos-Afrikaanse standvoel in die houtkapper-familie. Hulle soek kos in die blaredak van kuswoude en digte boomveld, en word aangetref in tropiese en subtropiese laelande. Tot in die 21ste eeu is dit as n swerwer of baie seldsa ...

Groenwier

Net soos die hoer plante besit groenwiere bladgroen waarmee hulle uit koolsuurgas, water en sonlig suiker en suurstof kan vervaardig. Groenwiere is een van die vernaamste verskaffers van suurstof op aarde. Die reserwevoedsel in die selle bestaan ...

Grondbesoedeling

Grondbesoedeling kom voor as die grondoppervlak of grondwater besoedel word deur stowwe wat nie in hulle natuurlike vorm daar voorkom nie. Grondbesoedeling lei tot die afbreek of totale vernietiging van die ekosisteem wat lewe op aarde onderhou. ...

Grondbewerking

Grondbewerking is die voorbereiding van grond tydens landbou deur middel van verskeie soorte meganiese aktiwiteite, soos spit, ploeg en omkeer. Voorbeelde van metodes van grondbewerking met handgereedskap sluit spit, pik, bylpikwerk, skoffel en h ...

Groot Chinese Hongersnood

Die Groot Chinese Hongersnood was die tydperk van 1959 tot 1961 in die Volksrepubliek China wat gekenmerk is deur ’n wydverspreide hongersnood. Slegte weer en die beleidrigtings van die Chinese leier Mao Zedong het onder meer tot die drie jaar va ...

Groot Gat

Die Groot Gat is n diamantmyn in Kimberley, Suid-Afrika, tegnies was dit die Kimberleymyn. Die Groot Gat was eers bekend as Colesbergkoppie, maar die koppie is geleidelik weggedelf en is nou die grootste gat in die wêreld wat met pik en graaf gem ...

Groot kanale

Groot kanale kan as die ekonomiese lewensbloed van die lande waarin hulle is, beskou word. As daar in aanmerking geneem word dat n vragskip byna dubbeld soveel vrag as n trein kan vervoer en dat n sleepboot op een slag tot drie vragskepe kan trek ...

Groot Koraalrif

Die Groot Koraalrif is die wêreld se grootste koraalrifstelsel, met meer as 2 900 indiwiduele riwwe en 900 eilande wat vir meer as 2 600 km ver strek oor n gebied van ongeveer 344 400 km 2. Die rif is in die Koraalsee gelee langs die kus van Quee ...

Groot kwasargroep

’n Groot kwasargroep is ’n groep kwasars wat moontlik die grootste bekende strukture in die heelal vorm. Daar word geglo hulle is die voorlopers van mure en filamente wat in die relatief nabye heelal aangetref word.

Groot Marico

Groot Marico is n dorp in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika. Die dorp is eers in 1948 gestig deur A.J.M. van Aardt en n paar vriende op die plaas Wonderfontein. Die Voortrekkers het hulle reeds in 1845 in die omgewing begin vestig. In 1871 is ...

Groot Pes van Londen

Die Groot Pes was ’n epidemie waarin duisende mense tussen 1665 en 1665 in Londen gesterf het. Dit was die laaste groot builepes-epidemie in Engeland. Dit het gebeur in die eeue lange tydperk van die Tweede Pandemie, toe epidemies van builepes va ...