ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 379

Geslagsorgaan

In die geslagsorgane word geslagselle en geslagshormone vervaardig. In die algemeen het manlike organismes net manlike geslagsorgane en vroulike organismes net vroulike organe, maar die onderskeid tussen die geslagte is nie altyd so absoluut nie: ...

Geslote klinker

n Geslote klinker is n tipe klinkerklank wat in baie gesproke tale gebruik word. Die bepalende eienskap van n geslote klinker is dat die tong so an as moontlik aan die verhemelte geplaas word sonder om n versperring te veroorsaak wat die klank in ...

Gesneriaceae

Gesneriaceae is ’n familie blomplante wat uit sowat 150 genera 3 200 spesies bestaan. Dit kom in tropiese en subtropiese klimaatstreke voor, met net ’n paar spesies in gematigde streke. Baie spesies het kleurryke blomme en word as sierplante gekweek.

Gespikkelde akkedisvis

Die Gespikkelde akkedisvis is n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika tot by Algoabaai. In Engels staan die vis bekend as die Blotchy lizardfish.

Gespikkelde borseltand

Die gespikkelde borseltand is n vis wat wydverspreid voorkom in die Indiese Oseaan; ook aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as spotted bristletooth of Indian gold-ring bristle-tooth.

Gespikkelde eenhoringvis

Die Gespikkelde eenhoringvis is n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Kenia tot by Durban. Die onvolwasse klein vissies is al opgemerk in Algoabaai. In Engels staan die vis bekend as die S ...

Gespikkelde katonkel

Die Gespikkelde katonkel is n vis wat aan die ooskus van Suid-Afrika en Mosambiek voorkom. Die vis is lenig en silwerblou met vele donker dwarsstrepe en vlekke op die sye. Dit kan tot 1.2 m lank word en weeg dan 10 kg. Dit kom net agter die brand ...

Gespikkelde klipvis

Die Gespikkelde klipvis is n vis wat endemies is aan Suid-Afrika. Die vis kom voor van Luderitz in Namibie tot by Port Alfred in die Oos-Kaap. In Engels staan die vis bekend as die Speckled klipfish.

Gespikkelde koraalskuiler

Die Gespikkelde koraalskuiler is n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan; ook aan die kus van Afrika suidwaarts tot by die noorde van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Spotted croucher.

Gespikkelde langvin

Die Gespikkelde langvin is n vis wat endemies is aan die ooskus van Suid-Afrika, van Kosibaai tot by Port Edward. In Engels staan dit bekend as die Bluespotted longfin.

Gespikkelde opah

Die Gespikkelde opah is n vis wat voorkom in al die oseane van die wêreld in subtropiese en gematigde waters; hulle kom nie voor in ekwatoriele water nie. In Engels staan die vis bekend as die Spotted opah.

Gespikkelde sandspiering

Die Gespikkelde sandspiering is n vis wat in die suid-westelike Indiese Oseaan, die Seychelle, Madagaskar, Mauritius en aan die ooskus van Afrika vanaf Mosambiek tot by Park Rynie voorkom. In Engels staan die vis bekend as die Spotted sandperch.

Gespikkelde sloothaai

Die gespikkelde sloothaai is n haai wat voorkom aan die weskus van Suid-Afrika noord van die Namibiesegrens tot by Oos-Londen. In Engels word hulle die gully shark genoem.

Gespikkelde snapper

Die Gespikkelde snapper is n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf die Oman tot by Kasouga naby Port Alfred. In Engels staan die vis bekend as die Speckled snapper.

Gespikkelde tobie

Die Gespikkelde tobie is n vis wat wydverspreid voorkom in die Indiese Oseaan en Stille Oseaan en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Spotted toby.

Gespikkelde tongvis

Die Gespikkelde tongvis is n vis wat in die westelike Indiese Oseaan, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf die Persiese Golf tot by Durban voorkom. In Engels staan die vis bekend as die Speckled sole.

Gespikkelde valkvis

Die Gespikkelde valkvis is n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot Oos-Londen. In Engels staan die vis bekend as die Spotted hawkfish.

Gespikkeldetang

Die Gespikkeldetang is n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan, meer spesifiek Mauritius, Madagaskar en die kus van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Spotted tang.

Gesproete valkvis

Die gesproete valkvis is n vis wat voorkom in die Stille Oseaan en die Indiese Oseaan, meer spesifiek die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Blackside hawkfish.

Gestapo

Die Gestapo of Geheime Staatspolizei is op 26 April 1933 gestig. Die Gestapo is gevorm vanuit n bestaande organisasie van die Pruisiese veiligheidspolisie. Aanvanklik was die Gestapo slegs n tak van die Pruisiese Polisie, bekend as "Departement 1 ...

Gestippelde snellervis

Die gestippelde snellervis is n vis wat voorkom in die Indiese- Stille Oseaan-gebied, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis as die Titan triggerfish bekend.

Gestreepte borseltand

Die Gestreepte borseltand is n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by die Aliwal-bank. In Engels staan die vis bekend as die Lined bristletooth.

Gestreepte draadvin

Die Gestreepte draadvin is n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika van Kenia tot by Knysna. In Engels staan die vis bekend as die Striped threadfin.

Gestreepte galjoen

Die Gestreepte galjoen kom voor in die suid- en ooskus van Suid-Afrika en ook aan Madagaskar. In Engels staan die vis bekend as die Banded galjoen. Die vis kan n lengte van tot 35 cm bereik en 1.7 kg swaar word. Die vis is bruin/swart met 15-20 b ...

Gestreepte hiëna

Die gestreepte hiena het n geelbruin pels met swart strepe, en lang hare kom op sy kop en rug voor. Volwasse gestreepte hienas is 1 m tot 1.2 m lank, en het n stert van sowat 40 cm. Hul voedsel bestaan hoofsaaklik uit aas en afval van menslike ne ...

Gestreepte lipvis

Die Gestreepte lipvis is n vis wat voorkom in die Stille Oseaan en die Indiese Oseaan; meer spesifiek aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Striated wrasse.

Gestreepte marlyn

Die Gestreepte marlyn is een van die mooiste marlyne en kom vanaf Kaapstad tot by die Mosambiekgrens voor. Die vis hou van die oopwaters en is n gesogte sportvis. Die Gestreepte marlyn is kleiner as die Bloumarlyn en die Swartmarlyn. In Engels st ...

Gestreepte seekastaiing

Die Gestreepte seekastaiing is n seekastaiing wat in die westelike Stille Oseaan asook die Indiese Oseaan voorkom, meer spesifiek, die Rooisee en die kus van Oos-Afrika tot by die noorde van KwaZulu-Natal. Die kastaiing word tot 50 mm groot. n Ke ...

Gestreepte skoonmakergarnaal

Die Gestreepte skoonmakergarnaal is n skoonmaker garnaal wat voorkom in alle tropiese riwwe; ook in die waters van die noorde van KwaZulu-Natal tot op dieptes van 200m. In Engels staan die seedier bekend as die Banded cleaner shrimp. Die seedier ...

Gestreepte snellervis

Die Gestreepte snellervis is n vis wat voorkom in die westelike Stille Oseaan, die Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by Port Alfred. In Engels staan die vis bekend as die Striped triggerfish.

Gestreepte tamarin

Die Gestreepte tamarin is n vis wat wydverspreid voorkom in die Indiese Oseaan: die Rooisee, Oman en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die middel van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Lined tamarin.

Gestreepte vlindervis

Die Gestreepte vlindervis is n vis wat voorkom in die Stille Oseaan, die Indiese Oseaan: meer spesifiek die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die noorde van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Lined butterfly ...

Getande glipvis

Die Getande glipvis is n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf die Rooisee tot by Port Alfred. In Engels staan die vis bekend as Toothed soapy.

Getooide stekelkreef

Die Getooide stekelkreef is n stekelkreef wat voorkom in die westelike Stille Oseaan en die Indiese Oseaan; meer spesifiek die Rooisee en aan die kus van Oos-Afrika suidwaarts tot by KwaZulu-Natal. Dit is een die grootste en mees kleurvolste spes ...

Getoomde pappagaaivis

Die getoomde pappagaaivis is n vis wat wydverspreid in die westelike Stille Oseaan, die Indiese Oseaan, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die noorde van KwaZulu-Natal voorkom. In Engels staan die vis bekend as bridled par ...

Gevlekte baber

Die Gevlekte baber - In die Caprivi bekend as die Witsy baber – is n varswater vis wat voorkom in die Kunenerivier, Okavangorivier, die boonste gedeelte van die Zambezirivier en Kafuerivier. In Engels staan die vis bekend as die Blotched catfish.

Gevlekte eend

Sy natuurlike leefgebied is Oos-Afrika suidelik van die Sahara, van Soedan en Etiopie. In Suid-Afrika, behalwe die Wes-Kaapland en die Kaapse Middellande, kom dit algemeen voor asook in Namibie. Ook op Madagaskarkom die voel voor. Hiernaas is die ...

Gevlekte halfbek

Die Gevlekte halfbek is n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Middellandse See, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika tot by Knysna. In Engels staan die vis bekend as die Spotted halfbeak.

Gevlekte hiëna

Die gevlekte hiena, ook bekend as die laggende hiena, is n soogdierspesie van n hiena uit die orde Carnivora. Hulle is mediumgrootte karnivore wat inheems aan Sub-Sahara-Afrika is. Gevlekte hienas is die enigste oorlewende spesie in die genus Cro ...

Gevlekte ooruil

Die gevlekte ooruil is n roofvoel van mediumgrootte met die kenmerkende "ore" van n ooruil en groot, geel oe. Hulle is die kleinste van die ooruilspesies. Hierdie uile is die mees algemene uil wat in n groot verskeidenheid van habitatte voorkom - ...

Gevlekte porseleinkrap

Die gevlekte porseleinkrap is n valskrap en kom wydverspreid in die Stille- en Indiese oseane voor. In die Indiese Oseaan kom dit voor vanaf die Rooi See suidwaarts tot by KwaZulu-Natal. Die krap word tot 35 mm lank, is rond en glad en skyn soms ...

Gevlekte sanddikkop

Die gevlekte sanddikkop is n dikkop wat wydverspreid voorkom in die westelike Stille Oseaan, die Indiese oseaan; meer spesifiek in die Persiese Golf, Oman en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by suidelike KwaZulu-Natal. In Engels staan dit ...

Gevlekte skaapsteker

Die gevlekte skaapsteker is n slang wat in die grootste gedeelte van Suid-Afrika voorkom met die uitsondering van sentrale Noord-Kaap, noordwestelike Vrystaat, die grootste gedeelte van Noordwes. Dit kom ook in die noordweste van Namibie voor.

Gevlekte valkvis

Die Gevlekte valkvis is n vis wat voorkom in die Indiese- en Stille Oseaan gebied, die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Paletail hawkfish.

Gevlekte-sandbabertjie

Die Gevlekte-sandbabertjie is n varswater vis wat voorkom in die Kunene-, Okavango-, Zambezi-, Punge-, Buzi- en Saverivier stelsels. Dit kom ook voor in die opvanggebied van Malawimeer.

Geweer

Geweer is n oud-Nederlandse woord wat oorspronklik na enige vuurwapen verwys het en steeds in die omgangstaal so gebruik word. Tans verwys "geweer" tegnies-gesproke na n vuurwapen met n lang loop van ongeveer 30 - 60 cm. Die oudste voorloper van ...

Gewerweldes

Gewerwelde diere of werweldiere is n groep diere wat n werwelkolom ontwikkel het. Alle diere wat nie gewerwelde diere is nie, word onder die versamelnaam ongewerwelde diere geken. Die hoofgroepe van die moderne gewerweldes is: Die voels Die soogd ...

Gewone bergbaber

Die Gewone bergbaber is n varswater vis wat voorkom in die Okavango- en Zambezirivier stelsels. Dit kom ook voor in die ooskus riviere van Suider-Afrika suidwaarts tot by Mkuze in KwaZulu-Natal. Die vis kom ook voor in Sentraal- en Oos-Afrika. In ...

Gewone dikkop

Die Gewone dikkop is n voel wat wydverspreid in Afrika suid van die Sahara voorkom. Die voels word tot 18 duim hoog en het lang bene en bruin vere met wit spikkels daarop. Hierdie spikkels bied uitstekende kamoeflering in die droe grasvelde en sa ...

Gewone duiker

Die duiker, dikwels ook die gewone duiker genoem, om dit van die ander duikers te onderskei, is n klein wildsbokkie wat in Afrika, suid van die Sahara aangetref word. n Volwasse duiker het n gemiddelde massa van 12 kg en n hoogte van ongeveer 50 ...