ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 372

Enkeldoring

Die Enkeldoring is n doringboom wat groei in rivieroewerbos in die laeveld en noordwaarts tot by die Zambezirivier. Die boom het heldergroen blare in die lente. Daar is ten-minste twee subspesies. Een hiervan is die Brakdoring.

Enkelvin-dikkop

Die Enkelvin-dikkop is n vis wat voorkom in die Stille Oseaan, die Indiese Oseaan, en aan die ooskus van Afrika tot by die noorde van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Monofin dartfish. Die vis het sy naam gekry omrede all dikk ...

Enrico Caruso

Enrico Caruso was n Italiaanse operasanger. Hy word as een van die beste tenore van die 20ste eeu beskou. Caruso was een van die eerste operasangers wat albums gemaak het. Dit het hom wêreldwyd beroemd gemaak.

Eochaid

Eochaid was moontlik van 878 tot 889 koning van Skotland. Hy was ’n seun van Run, koning van Strathclyde, en sy ma kon ’n dogter gewees het van Kenneth MacAlpin. Hy het vermoedelik saam met Giric regeer. Bewyse van Eochaid se bewind word in die K ...

Ephialtes

Ephialtes was n antieke Atheense politikus en vroee leier van die demokratiese beweging. In die laat 460s v.C., het hy hervormings deurgevoer om die gesag van die Areopagos te verskraal, wat n tradisionele bastion van konserwatisme was. Hierdie h ...

Ephippidae

Die Vlermuisvisse en Graafvisse is n vis-familie wat hoort tot die orde Perciformes. Daar is sewe genera met dertien spesies wat hoort tot dié familie en vier van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Epiek

n Epiek, van ἔπος "woord, storie,gedig") is ʼn omslagtige verhalende gedig, gewoonlik oor ʼn ernstige onderwerp wat detail bevat oor heroïese dade en gebeure van groot belang vir ʼn beskawing of nasie. Mondelinge digkuns kan ook as ʼn epiek kwalifise ...

Epinephelinae

Epinephelinae is n sub-familie van visse wat hoort tot die familie Serranidae en staan ook bekend as die klipkabeljoue. Hierdie sub-familie se lede verskil in grote en word gekenmerk deur hulle sterk, robuuste lywe, geronde pektorale vinne en gro ...

Eponiem

n Eponiem is die naam van n persoon, eg of fiktief, wat gebruik word om n bepaalde objek of aktiwiteit mee aan te dui. Met ander woorde, n eienaam wat as n soortnaam gebruik word. n Omgekeerde eponiem ontstaan as n fiktiewe legendariese karakter ...

Epoulet soldaat

Die Epoulet soldaat is n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika tot by Durban. In Engels staan die vis bekend as die Epaulette soldier.

Epupa-waterval

Die waterval is in die afgelee bergagtige omgewing van Kaokoland, ongeveer 130 km stroomaf van die Ruacana-waterval en by die koördinate 17°00′09″S 13°14′39″O. Hierdie onherbergsame gebied lê noordwes van Opuwa en word bewoon deur die halfnomadie ...

Equisetaceae

Die Equisetaceae Rich. ex DC. is n familie van varingagtige plante. Hierdie familie is taamlik oud en is reeds bekend in die Devoon van meer as 300 miljoen jaar gelede. Die verwantskap met ander varingagtiges is nie duidelik nie. Kenmerkend is di ...

Erasmus Universiteit Rotterdam

Die Erasmus Universiteit Rotterdam is n Nederlandse universiteit in die stad Rotterdam. Die universiteit is genoem na die teoloog, filosoof en humanis Desiderius Erasmus. Die kampusse is op twee plekke gelee wat Hoboken en Woudestein genoem word. ...

B.P.J. Erasmus

Barend Petrus Jacobus Erasmus was ’n Suid-Afrikaanse skrywer wat veral bekend is as outeur van die boek Op pad in Suid-Afrika.

Lerina Erasmus

Lerina Erasmus was n Suid-Afrikaanse aktrise en skrywer. Sy het die rol van Rusty in die SAUK-sepie Orkney Snork Nie vertolk. Sy is ook die outeur van die Mannheimsage-trilogie.

Erchanger

Erchanger, ook Erchangar II in sy leeftyd onder andere n balju van die Frankiese koning, paltsgraaf in Swabe en Hertog van Swabe. Hy is waarskynlik n seun van die Swabiese paltsgraaf Berchthold I en n dogter van die Etichoonse Erchanger. Ander br ...

Erdvark

Die erdvark is n soogdier wat in Afrika voorkom en snags aktief is. Dit is die enigste oorlewende spesie van die soogdierorde Tubulidentata. Die dier staan ook bekend as die aardvark. Die erdvark is oorspronklik in dieselfde orde geplaas as die m ...

Ergamenes

Ergamenes is volgens die Griekse skrywer Diodorus van Sisilie n Nubiese koning in die vierde eeu v.C. wat die Griekse kultuur bewonder het. Hy het die priesters van die land beveg, wat glo die mag gehad het die koning te dwing om selfmoord te ple ...

Erica

Erica is n plant genus wat hoort tot die familie Ericaceae. Hierdie genus bevat meer as 700 spesies en staan in Suid-Afrika bekend as fynbos. Die meeste spesies is struike en plante maar drie kan ontwikkel tot bome; d.w.s. word groter as 2 meter. ...

Ericaceae

Ericaceae is die Heide-familie. Daar is meer as 1000 spesies wêreldwyd wat tot die familie hoort waarvan 700 in Suider-Afrika voorkom en 8 is bome. Slegs twee genera word in Suider-Afrika aangetref. Een bevat slegs een spesie, die Afrikabloubessi ...

Erich Mayer

Hy is in Karlsruhe, Duitsland gebore en in is Berlyn opgevoed. Hy kon nie bekostig om sy passie uit te leef en kuns formeel te bestudeer nie. Hy het n beurs gekry om die argitektuur te bestudeer maar was ongelukkig geknel deur n siekte wat hom vi ...

Erik Chisholm

Erik Chisholm was ’n Skotsgebore pianis, dirigent en komponis. Hy staan as "Skotland se verlore komponis" bekend en het ’n belangrike en verrykende invloed op Suid-Afrikaanse klassieke musiek gehad. Van 1946 tot met sy dood was hy musiekdirekteur ...

Ermland

Die Ermland was aanvanklik n nedersettingsgebied van die Prusse, en toe na die verowering deur die Duitse Orde in die 13de eeu, n bisdom binne die staat van die Duitse Orde, wat onder die naam Prinsbisdom van Ermland van 1466 tot 1772 n sekere ma ...

Ernst Haeckel

Ernst Haeckel was ’n Duitse bioloog, naturalis, filosoof, fisikus, professor en kunstenaar wat duisende nuwe spesies ontdek, beskryf en ’n naam gegee het, en ’n stamboom saamgestel het wat alle lewensvorme omvat. Hy het ook baie terme in biologie ...

Ernst Röhm

Ernst Julius Röhm was die leier van die Sturmabteilung van die Nasionaal-Sosialistiese Duitse Arbeidersparty van 1921 tot 1934. Hy was ook kortstondig minister in Adolf Hitler se regering.

Erythrina

Erythrina is n plant genus wat hoort tot die sub-familie Papilionoideae wat op sy beurt weer hoort tot die familie Fabaceae. Hierdie genus bevat die koraalbome; hulle is wydverspreid, skouspelagtig en welbekend. Die genus is gedurende die Ysterty ...

Erzja

Erzja word deur sowat 500 000 mense gepraat in die noordelike, oostelike en noordwestelike dele van die Republiek van Mordowie en die aangrensende gebiede Nizjni Nowgorod, Tsjoewasjie, Penza, Samara, Saratof, Orenburg, Oeljanofsk, Tartarstan en B ...

Abraham Esau

Hy is in 1855 op Kenhardt gebore. In sy ouerhuis was die invloed van die Metodiste sendelinge baie sterk en gevolglik is daar in die gesin baie Engels gepraat. Hy het slegs n paar jaar onderbroke onderrig in n kerkskool in Prieska ontvang.

M.C. Escher

Maurits Cornelis Escher was n Nederlandse grafiese kunstenaar wat wiskundig geïnspireerde houtsneewerk, steendrukplate en mezzotinte gemaak het.

Eshowe

Eshowe is die oudste Europese nedersetting in Zoeloeland. Dit lê in die KwaZulu-Natal-provinsie, Suid-Afrika, 26 km noordwes van Gingindlovu. Die dorp lê op n plato wat 500 m hoer is as die vogtige kusvlakte; dit is die rede waarom die Zoeloes sê ...

Esias Bosch

Esias Bosch was ’n Suid-Afrikaanse pottemaker en keramiekkunstenaar. Hy was bekend as die Monet van klei ". Bosch is in Londen opgelei en het internasionaal verskeie toekennings vir sy unieke aanslag ontvang. Van sy bekendste openbare opdragte is ...

Essingbrug

Die Essingbrug is n bekende voorbeeld van n Spanbandbrug. Dit is gelee in Essing naby Kelheim en word gebruik as voetganger-en fietsbrug oor die Ryn-Main-Donau-Kanaal. Benewens die ongewone gebruik van laaghout as spanband is die brug, wat van 19 ...

Estcourt

Estcourt is n dorp in die weste van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorp lê 1 196 m bo seevlak in die heuwelagtige landskap wat die meeste van die Natalse Middelande oorheers. Die Drakensberg lê ongeveer 40 km wes van die dorp. In 2011 het die do ...

Esther Brand

Esther Cornelia Brand was n Suid-Afrikaanse veldatleet. Brand is tot dusver die eerste en enigste vroueatleet wat n goue medalje vir Suid-Afrika op die Olimpiese Spele kon inpalm. Sy het ook Suid-Afrikaanse titels in gewigstoot en skyfwerp gewen. ...

Esties

Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Estlanders. Esties is die amptelike taal van die republiek Estland. Die taal, wat ook Estnies, Ests, of Estlands genoem word, het ongeveer 1 miljoen sprekers. Daarmee is dit op twee ...

Eswatini

Eswatini, amptelik die Koninkryk Eswatini, tot 19 April 2018 Swaziland, is n absolute monargie en landingeslote land in Suider-Afrika. Die administratiewe hoofstad en grootste stad is Mbabane, terwyl Lobamba die regeringsetel, asook koninklike en ...

Ethan Allen-klas duikboot

Die Ethan Allen-klas duikboot is die tweede klas kernaangedrewe duikbote van die Amerikaanse Vloot wat ballistiese missiele kon dra. Hierdie klas is ontwikkel vanaf die eerste ballistiese duikboot, die USS George Washington en is vernoem na Ethan ...

Etrich Taube

Die Etrich Taube is n Duitsland monovlerk vliegtuig wat ook as vegvliegtuig en bomwerper gebruik is toe die Eerste Wêreldoorlog uitgebreek het. Die vliegtuig het sy nooiensvlug in Julie 1910 voltooi. Die ontwerper van die Taube, Igo Etrich, het r ...

Etyn

Etyn of asetileen met formule C 2 H 2 is die eenvoudigste alkyn, n koolstofverbinding met n drievoudige C≡C binding. Dit is n gas wat met n baie warm vlam kan brand en daarom in branders gebruik word. Soos ander ongesubstitueerde alkyne het die e ...

Eucalyptus

Eucalyptus is n genus van bome wat hoort tot die familie Myrtaceae. Die genus staan bekend as die Bloekoms. Hierdie genus is oorheersend in Australie waar almal behalwe een van die ongeveer 750 spesies endemies is. Meer as 10 van die spesies word ...

Eugen dAlbert

Eugen Francois Charles dAlbert was n Skots-gebore Duitse pianis en komponis. Hy het sy opvoeding in Groot-Brittanje ontvang, en het op n vroee stadium musikale talent getoon. Op die ouderdom van sewentien het hy n beurs gewen om in Oostenryk te s ...

Euphorbia

Euphorbia is n genus wat behoort tot die familie Euphorbiaceae. Meer as 2000 spesies hoort tot die genus en hulle word hoofsaaklik in die warmer gedeelte van die wêreld aangetref. Daar kom sowat 200 spesies in Suid-Afrika voor waarvan slegs 14 bo ...

Euphorbiaceae

Euphorbiaceae is die naboom-familie wat hoort tot die orde Malpighiales. Hierdie is n groot familie en in Suid-Afrika is die bekendste genus Euphorbia, die vetplantagtige, melkerige, doringe plante. Die plante word dikwels verkeerdelik kaktusse g ...

Eureka-diamant

Die Eureka-diamant is die eerste diamant wat in Suid-Afrika gevind is. Die diamant is deur Erasmus Jacobs naby Hopetown gevind teen die einde van 1866 en weeg 21.25 karaat, ongeslyp. Gedurende die begin van 1867 het Schalk van Niekerk, die Jacobs ...

Europese baars

Die Europese baars is n varswater vis wat natuurlik in Europa en Asie voorkom. In Suid-Afrika kom die vis in vleie en damme in Mpumalanga en die Wes- en Oos-Kaap voor. In Engels staan die vis bekend as die Perch.

Europese jaguar

Die Europese jaguar gombaszoegensis) het sowat 1.5 miljoen jaar gelede geleef en is die oudste bekende Panthera -spesie van Europa. Fossieloorblyfsels is eerste in op die Olivola-terrein in Italie gevind, wat allereers onder die sinoniem Panthera ...

Europese spreeu

Die Europese spreeu is n algemene standvoel in dorpe en oop landbougrond. Die voel is vanaf Europa ingevoer en brei nog steeds sy verspreidingsgebied uit vanaf die oorspronklike invoerpunt in Kaapstad. Die voel is 20 – 22 cm groot en weeg 65 - 95 ...

Europese stormswael

Die Europese stormswael is n stormswael en n algemene besoeker aan die kus van Suid-Afrika. Die voel is 14 – 18 cm groot en weeg 23 - 31 g met n vlerkspan van 36 - 39 sentimeter. Daar broei 500.000 pare in die noordoostelike Atlantiese Oseaan. In ...

Europese swael

Hy word aan sy donker ken en keel uitgeken; by voels wat verveer van November tot Januarie ontbreek die roesrooi ken en lang stertwimpels dikwels. Jonges word algemeen tydens Oktober tot Desember waargeneem. Die voels word tot 18 cm groot. Die Eu ...

Europese tortelduif

Die Europese tortelduif is n lid van die voelfamilie Columbidae. Die voel is nog net vyf keer opgeteken in Suid-Afrika, Namibie en Botswana. Dit is n trekvoelspesie met n suiderlike Palearktiese leefarea, insluitend Turkye en Noord-Afrika, alhoew ...