ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 37

Lars Fredrik Svanberg

Hy is op 13 Mei 1805 in Stockholm, Swede, gebore as die seun van Jöns Svanberg. Hy was twee keer getroud. In 1836 is hy getroud met Augusta Roth en in 1859 met Baroness Frederica Augusta Stiernstedt. Hy sterf op 16 Julie 1878 in Uppsala, Swede.

Rudolf Vrba

Rudolf Vrba, gebore Walter Rosenberg, was n Professor Emeritus in die Farmakologie en Terapeutiese Departement aan die Universiteit van Brits-Kolombie in Kanada. In April 1944 word Vrba en Alfréd Wetzler die tweede en derde van slegs vyf Jode om ...

Akira Yoshino

Akira Yoshino is a Japannese chemikus. Hy is n professor van Meijo Universiteit. Hy is die uitvinder van die litiumioonbattery wat gereeld in selfone en skootrekenaars gebruik word. Hy is in 2019 met die Nobelprys vir Chemie toegeken, saam met Jo ...

Slavoj Žižek

Žižek is gebore in Ljubljana in die toemalige Joego-Slawie, in n middelklas gesin. Hy wou aanvanklik n ekonoom word maar studeer uiteindelik in filosofie aan die Universiteit van Ljubljana en psigoanalise in Parys. Hy was vir n kort tydperk n hoo ...

Volker Zotz

Volker Zotz is n Oostenrykse filosoof. Sy werk is in die veld van die Boeddhisme en hy is die outeur van meer as 30 filosofiese werke.

Académie française

Die Académie française is n amptelike Franse instelling wat Frans bevorder. Dit vorm saam met vier ander akademies lInstitut de France. Die liggaam tree op as n amptelike gesag oor die taal en publiseer n amptelike Franse woordeboek. Dit tree net ...

Akademie

n Akademie is n institusie vir sekondêre of hoer onderwys, navorsing of erelidmaatskap. Die verwante term akademia verwys na die globale leerkrag van professore en navorsers in institusies vir hoer onderwys. Sogenaamde akademiese vryheid word ges ...

Akademie Reformatoriese Opleiding en Studies

Akademie Reformatoriese Opleiding en Studies is ʼn Christelike private hoer onderwysinstelling wat onderwysers oplei in Afrikaans. Die rektor is sedert 1 Junie 2019 prof. Rikus Fick.

Akademie vir Dramakuns

Die Akademie vir Dramakuns is n akademie wat spraak-en-drama-opleiding aanbied en diplomas aan suksesvolle studente toeken. Dit is n invloedryke organisasie wat verskeie Afrikaanse akteurs opgelewer het. Bekende Suid-Afrikaanse akteurs, soos Deon ...

Akademie vir Skone Kunste (Umeå)

Die Akademie vir Skone Kunste van Umeå is n Sweedse kunsskool aan die Universiteit van Umeå. Die kunsskool maak saam met die Umeå Akademie vir argitektuur, die Desinginstituut, die Bildmuseet en HumlabX deel uit van die Umeå Kunskampus.

Baccalaureus Pharmaciae

Baccalaureus Pharmaciae is n voorgraadse akademiese graad in die aptekerswese. In baie lande is hierdie graad n voorvereiste vir registrasie om as apteker te praktiseer. In Suid-Afrika duur dit n minimum van 4 jaar akademiese plus een jaar prakti ...

Magister artium

n Magister artium is n persoon wat toegelaat is tot n meestersgraad wat deur universiteite in verskeie lande toegeken word. Die meestersgraad op sigself word in omgangstaal ook na verwys as magister artium. Magister artium kan vergelyk word met m ...

Matriek

Matriek is die finale jaar vir hoerskoolleerlinge in Suid-Afrika en matrikulasie verwys na die slaag van matriek met universiteitsgoedkeuring, alhoewel die term algemeen gebruik word om ook subgoedkeuringslagings aan te dui. Die laaste eksamens i ...

Meestersgraad in Besigheidsadministrasie

Meestersgraad in Besigheidsadministrasie is n spesiale meestersgraad, bedoel vir mense met n baccalaureus- of magistergraad ten minste n paar jaar werkservaring. MBA is n professionele bedryfsadministratiewe en bedryfsekonomiestudie.

Dimensionaliteitvermindering

In statistiek is dimensionaliteitvermindering die afbeelding van n multidimensionele ruimte na n ruimte met minder dimensies. Dit is soms die geval dat analises soos regressie of klassifikasie meer akkuraat in n verminderde ruimte uitgevoer kan w ...

Verborge Markovmodel

n Verborge Markovmodel) is n statistiese model waar daar aangeneem word dat die stelsel wat gemodelleer word n Markovproses met onbekende parameters is, en die uitdaging is om die verborge parameters, uit waarneembare parameter gegrond op aanname ...

Nahas Angula

Nahas Gideon Angula is n Namibiese politikus, wat as eerste minister van Namibie tussen 2005 en 2012 gedien het. Hy beklee sedert 2012 die amp as minister van verdediging.

François Bayrou

François Bayrou is n leidende Franse politikus en leier van die party Union pour la démocratie française. Hy was die UDF se kandidaat vir die Franse presidentsverkiesings in 2002, 2007 en 2012. Bayrou is daarnaas ook een van die leiers van die Eu ...

David Ben-Gurion

David Ben-Gurion was ’n Israeliese politikus een van die hoofrolspelers in die totstandkoming van die onafhanklike Joodse staat Israel. Hy was ook die eerste premier van Israel een van die stigters van die sosiaal-demokratiese Arbeidersparty van ...

Patrick Hillery

Patrick John Hillery was n Ierse arts en politikus van die politieke party Fianna Fáil. Hy het in geneeskunde gestudeer aan die nasionale universiteit van Ierland, Dublin. Hy het gewerk as huisdokter. In 1951 het hy lid geword van die laerhuis Dá ...

Margot Honecker

Margot Honecker was n Oos-Duitse kommunistiese politikus wat in die tydperk van 1963 tot 1989 die amp van Minister van Volksonderwys beklee het. Honecker, wat as dogmatiese sosialis beskryf word, het n beslissende rol by die vestiging van n unitê ...

Ricardo Lagos

Ricardo Froilán Lagos Escobar is n Chileense prokureur, ekonoom en sosiaal-demokratiese politikus wat van 2000 tot 2006 as president van Chili gedien het. Hy het die presidensiele verkiesing 1999-2000 met n noue marge gewen in n afloop van die ka ...

Li Peng

Li Peng was n Chinese politikus. Bekend as die Slagter van Beijing vir sy rol in die Tiananmen-plein bloedbad. Li was van 1987 tot 1998 die vierde premier van die Volksrepubliek China en was die voorsitter van die Staande Komitee van die China se ...

Giorgi Margwelasjwili

Giorgi Margwelasjwili is ’n Georgiese politikus wat vanaf 17 November 2013 tot 16 Desember 2018 as die land se president gedien het. Hy het filosofie studeer en was twee keer rektor van die Georgiese Instituut van Openbare Betrekkinge. In Oktober ...

Ronald Plasterk

Plasterk behaal die propedeuse ekonomie aan die Universiteit van Amsterdam en n graad in biologie aan die Universiteit van Leiden. Vir sy landelike politieke loopbaan is hy n lid van die stadsraad en werksaam aan verskillende universiteite. In 19 ...

Ségolène Royal

Ségolène Royal, gebore Marie-Ségolène Royal is n Franse politikus en was die Sosialistiese Party van Frankryk se kandidaat vir die presidentsverkiesing in 2007. Sy is sedert Junie 2002 lid van die Franse parlement vir Deux-Sèvres en beklee sedert ...

Margaret Thatcher

Margaret Hilda Thatcher, Barones Thatcher was die Eerste Minister van die Verenigde Koninkryk van 1979 tot 1990 en die leier van die Britse Konserwatiewe Party van 1975 tot 1990. Sy was die eerste en tot dusver enigste vrou wat hierdie posisie be ...

Konvensie op Internasionale Handel in Bedreigde Spesies van Wilde Fauna en Flora

Die Konvensie op Internasionale Handel in Bedreigde Spesies van Wilde Fauna en Flora is n internasionale organisasie wat hom beywer om te verseker dat die handel in diere en plante nie die oorlewing van spesies bedreig nie.

Babelas

n Babelas is die somtotaal van die onaangename simptome wat volg na die oormatige inname van alkoholiese dranke. Die mees algemene kenmerk van n babelas is n geweldige dors, lusteloosheid, naarheid, sensitiwiteit ten opsigte van sonlig en klank e ...

Bepalingsfaktore van Gesondheid

Die konteks waarbinne n indiwidu lewe, is baie belangrik vir sy gesondheidstatus sowel as lewenskwaliteit. Daar is n toenemende besef dat gesondheid nie slegs deur die vooruitgang en toepassing van gesondheidswetenskappe instandgehou en verbeter ...

Cholesterol

Cholesterol is n organiese koolwaterstofmolekule. Dit is n sterol asook n lipiedmolekuul. Dit word gebiosinteer deur alle dierselle; dit is n noodsaaklike strukturele komponent van diere se selmembrane wat nodig is om beide membraan-strukturele i ...

Gesonde dieet

n Gesonde dieet dra daartoe by om algehele gesondheid in stand te hou of te verbeter. n Gesonde dieet voorsien die liggaam van noodsaaklike voeding: vloeistof, voldoende essensiele aminosure afkomstig van proteïen, essensiele vetsure, vitamiene, ...

Gesondheid

Gesondheid is die vlak van funksionele of metaboliese doeltreffendheid van n lewende organisme. By mense is dit die individu of gemeenskap se vermoe om aan te pas en te selfversorg wanneer daar voor fisieke, geestelike of maatskaplike uitdagings ...

Great Barrington-verklaring

Die Great Barrington-verklaring is n verklaring wat opgestel is deur die American Institute for Economic Research in Great Barrington, Massachusetts en op 4 Oktober 2020 onderteken is. Dit bepleit n alternatiewe, risikogebaseerde benadering tot d ...

Mans se gesondheidsrisikos

Syfers vir die 15 hoof-sterfteoorsake van die algehele Amerikaanse bevolking is hoer onder mans as onder vroue. Mans sterf gemiddeld bykans sewe jaar vroeer as vroue. Mans is ook meer vatbaar vir kroniese siektes en troumatiese breinbeserings; of ...

Obesiteit

Obesiteit of vetsug is n mediese toestand waar n persoon soveel vet in die liggaam opgebou het dat sy gesondheid negatief daardeur beïnvloed word. Dit kan aanleiding gee tot gesondheidsprobleme en selfs n korter lewensverwagting. Mense met n ligg ...

Openbare gesondheid

Openbare gesondheid is al beskryf as die wetenskap en kuns van siektevoorkoming, lewensverlenging en die bevordering van gesondheid deur die georganiseerde pogings en ingeligte keuses van die samelewing, organisasies, gemeenskappe en individue. D ...

Sigaret

n Sigaret is n produk waarmee tabak wat in n dun papier toegerol is, gerook word. Die meeste sigarette bevat n "gerekonstitueerde tabak" -produk, bekend as "laken", wat bestaan uit herwinde tabakstingels, stukkies en versamelstof, waaraan gom, ch ...

Snuif

n Bietjie van die poeier word tussen die duim en die voorvinger vasgevat en vinnig in die neus opgetrek. Dit kan ook aan die tandvleis gesmeer en ingesluk word. Deur die opsnuif kom die nikotien in die bloedstroom. Gebuikers glo dat snuif oor med ...

Sosiale distansiëring

Sosiale distansiering, ook genoem fisieke distansiering, is n stel nie-farmaseutiese ingrypings of maatreels wat getref word om die verspreiding van n aansteeklike siekte te voorkom deur n fisieke afstand tussen mense te handhaaf en die aantal ke ...

Fjell (berggebied)

n Fjell is n hoe en dorre landskapskenmerk, soos n bergreeks of n moor-bedekte berg. Die term word dikwels gebruik in Fennoscandia, die Eiland Man, dele van Noord-Engeland en Skotland.

Grot

Grotte ontstaan hoofsaaklik in kalksteen deur die oplossing van kalk onder die invloed van kooIsuurhoudende reenwater. Hierdie oplossing van die gesteente in water is n baie stadige en geleidelike proses en hoewel dit ondergronds plaasvind, is da ...

Kontinentale plat

’n Kontinentale plat of vastelandsplat is ’n onderwaterlandmassa wat van ’n kontinent af uitstrek en ’n gebied met relatief vlak water tot gevolg het. Baie van die platte is ontbloot tydens glasiale en interglasiale tye. Die plat om ’n eiland wor ...

Kus

n Kus is die oorgangsone tussen land en see. Hoe n bepaalde kus daar uitsien, hang onder meer af van die golfwerking, getye, blootstelling aan swaar golferosie, maar ook van die opheffing en daling van landmassas in vroeere geologiese periodes. D ...

Mesa

’n Mesa is ’n heuwel, plato of berg met ’n plat bokant en gewoonlik steil kranse. Die naam kom van die tafelvormige eienskap daarvan. Dit word ook ’n tafelkop of tafelberg genoem. ’n Mesa kom gewoonlik in droe omgewings voor, soos in die weste en ...

Vallei

n Vallei of n dal is n uitgestrekte laagte, insinking of verdieping in die landskap tussen berge, heuwels of hoevlaktes. n Dal word soms ook wel n vallei genoem, byvoorbeeld in die geval van die Gelderse Vallei in Nederland. Die meeste valleie on ...

Lewe

Die lewe is ’n karaktertrek van voorwerpe wat kan groei, voortplant en aanpas by hul omgewing, onderskei van dié wat dit nie kan doen nie – óf weens die dood óf omdat hulle lewelose organismes is. Meer komplekse lewende organismes kan op verskeie ...

Gaia-hipotese

Volgens die Gaia-hipotese, ook bekend as die Gaia-beginsel, is organismes in wisselwerking met hul anorganiese omgewing op Aarde om ’n selfregulerende, komplekse stelsel te vorm wat bydra tot die handhawing van toestande vir lewe op die planeet. ...

Groei

Die groei van n lewende organisme is gewoonlik uitwendig sigbaar deurdat die organisme al hoe groter word. Hoewel kristalle en druipsteen met verloop van tyd ook groter word, is die groei van lewende organismes wesenlik anders. In die geval van l ...

Groot Suurstofkatastrofe

Die Groot Suurstofkatastrofe was die vrystelling van molekulêre suurstof van biologiese oorsprong in die aarde se atmosfeer, ’n proses wat gelei het tot een van die belangrikste uitwissings van lewensvorme in die aarde se geskiedenis. Geologiese, ...