ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 360

Carl Panzram

Carl Panzram was ’n Amerikaanse reeksmoordenaar, verkragter, brandstigter en inbreker. Hy is bekend vir sy bekentenis teenoor sy enigste vriend, die tronkwag Henry Lesser. Panzram het skuld aan 21 moorde beken, asook die sodomisering van meer as ...

Carlton-sentrum

Die Carlton-sentrum is n 50-verdieping hoe wolkekrabber in Johannesburg, Suid-Afrika. Met n hoogte van 223 meter is dit een van die hoogste wolkekrabbers in die Suidelike Halfrond en die tweede hoogste in Afrika na die Leonardo. Naas die Hillbrow ...

Carmen

Carmen is n opera van die komponis Georges Bizet. Die opera het vier bedrywe en handel oor ’n Spaanse sigeunerin genaamd Carmen. Die libretto is deur Henri Meilhac en Ludovic Halévy geskryf, en is op n novelle van Prosper Mérimée gebaseer. Die ee ...

Henry Howard Molyneux Herbert, 4de Graaf van Carnarvon

Henry Howard Molyneux Herbert, 4de Graaf van Carnarvon, PC, DL, FRS, FSA, bekend as Viscount Porchester van 1833 tot 1849, wat n Britse politikus en n leier in die Konserwatiewe Party van Brittanje. Hy het in 1849 die vierde graaf van Carnarvon g ...

Carnegie Hall

Carnegie Hall is ’n groot konsertsaal in New York waarin talle beroemde musici al opgetree het. Die konsertsaal is in 1890 deur die Skotse nyweraar en filantroop Andrew Carnegie gebou. Dit is een van die mees vooraanstaande en prestigeryke sale v ...

Carnotiet

Carnotiet is n mineraal met formule K 2 2.3 H 2 O. Dit is na Marie-Adolphe Carnot genoem. Hy was n Franse mynbouingenieur en chemikus. Dié mineraal is radioaktief en bevat naas uraan gewoonlik ook uraan se vervalprodukte soos radium.

Lewis Carroll

Lewis Carroll was n Britse skrywer van beroemde kinderverhale, soos Alice se avonture in Wonderland en Alice deur die spieel. Sy regte naam was Charles L. Dodgson. Hy was n wiskundedosent aan die Universiteit van Oxford.

Carson City

Carson City is die hoofstad van die Amerikaanse deelstaat Nevada. In 2010 het die stad ongeveer 55 000 inwoners gehad. Dit het n oppervlakte van 410 vierkante kilometer en lê in die weste van die staat. Carson City is n onafhanklike stadsdistrik, ...

Casa Batlló

Casa Batlló is n gebou in die sentrale area van Barcelona. Dit is deur Antoni Gaudí ontwerp, en word as een van sy meesterwerke beskou. Dit is n verbouing van n voorheen geboude huis, wat in 1904 deur Gaudí herontwerp, en daarna verskeie kere opg ...

Ernst Cassirer

Ernst Cassirer was n Joodse-Duitse filosoof. Hy word beskou as die laaste verteenwoordiger van die Marburg-skool, deel van die Neo-Kantianisme.

Castillo de Bellver (skip)

Die Spaanse olietenkskip Castillo de Bellver het op 5 Augustus 1983 met n vrag van 252 000 ton ruolie aan boord voor die weskus van Suid-Afrika aan die brand geslaan. Dit het een van die wêreld se grootste oliebesoedelingsrampe tot gevolg gehad. ...

Catharina de Medici

Catharina de Medicis is die sentrale figuur in die bloedige godsdiensoorloe wat in die tweede helfte van die 16e eeu in Frankryk gewoed het. Sy was die eggenote van Hendrik II, van Frankryk en die moeder van die laaste drie Valois-konings. Die st ...

Catharina van Aragon

Catharina van Aragon, ook bekend as Katherine of Katharine, was die eerste vrou van Hendrik VIII van Engeland en voor dit die vrou van sy oudste broer, Arthur, Prins van Wallis. In 1507 was sy die ambassadeur vir die Spaanse hof in Engeland toe h ...

Cathay Pacific

Die lugredery Cathay Pacific is die internasionale vlagdraer van Hongkong, met sy hoofkantoor en belangrikste spil gelee op Hongkong Internasionale Lughawe, hoewel die lugredery se geregistreerde kantoor op die 33ste vloer van "One Pacific Place" ...

Cathcart

Die dorp het ontstaan as n militêre buitepos aan die hange van die Windvogelberg. Die dorp is aanvanklik vernoem na n hoofman van die San voordat hulle deur die Thembu Xhosas verdryf is. Die eerste woonerwe is in 1858 verkoop en die dorp hernoem ...

Jacob Cats

Jacob Cats was n Nederlandse digter, juris en politikus. Cats is ook bekend as Vader Cats, vanwee sy verskeie didaktiese gedigte.

Caudron R.11

Die Caudron R.11 was n Fransvervaardigde driesitplek, tweemotorige verkennings/bomwerper wat met welslae gebruik is om vegvliegtuie te vergesel oor die westelike front. Dit was toegerus met vyf Lewis-masjiengewere en baie beweeglik en het die Fra ...

Cavia

Cavias is n genus wilde knaagdiere uit Suid-Amerika waarvan een spesie, die Cavia porcellus, reeds sedert die dae van die Inkas huismak is en oral ter wêreld n troeteldier vir kinders geword het. Cavias is egter ook die proefdiere wat die meeste ...

Camillo Benso di Cavour

Camillo Benso di Cavour word beskou as die vader en argitek van Italiaanse eenheid. Tog het hierdie groot staatsman, diplomaat en toegewyde Katoliek min simpatie gevoel vir n Italiaanse federasie onder leiding van die pous, en het hy openlik sy a ...

CBS

CBS is een van die vier vernaamste nasionale radio- en TV-netwerke van die Verenigde State van Amerika. Die ander drie is ABC, Fox en NBC. Die maatskappy se hoofkantoor is die CBS-gebou in New York Stad gesetel, met hul vernaamste ateljees is in ...

Cecil Aronowitz

Cecil Aronowitz was n Suid-Afrikaansgebore altviolis van Russies-Litause afkoms. In 1950 vorm hy die Melos Ensemble, wat tydens die première van Benjamin Britten se War Requiem debuteer. Britten het Curlew River en Lachrymae spesifiek vir hom gek ...

Celastraceae

Celastraceae is die saffraan-familie wat hoort tot die orde Celastrales. Die familie is taamlik groot met 70 genera in die warmer gedeeltes wêreldwyd en daar is 18 genera in Suid-Afrika.

Pous Celestinus IV

Celestinus IV was die 179ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk vir sewentien dae in 1241. Vir ander kort pontifikate sien Lys van kortste pontifikate.

Sergiu Celibidache

Celibidache heet eintlik Celibidachi; sy naam het sy bekende vorm gekry as gevolg van n fout van n regeringsbeampte. Hy het eers in Boekarest en Parys gestudeer en daarna musiek, wiskunde en filosofie in Berlyn studeer. Celibidache het n proefskr ...

Central Intelligence Agency

Die Central Intelligence Agency is die buitelandse intelligensiediens van die Verenigde State van Amerika. Hulle is verantwoordelik vir die verkryging en analise van inligting oor regerings, maatskappye en persone. Die CIA lewer hierdie inligting ...

Central Park, Manhattan

Central Park is n openbare park in die hartjie van Manhattan in New York Stad. Dit bevat onder andere damme, n kasteel, ’n dieretuin, konsertverhoog en opelugteater, waar Shakespeare-dramas in die somer opgevoer word. Ongeveer 35 miljoen mense be ...

Centrarchidae

Centrarchidae is n uitheemse varswatervisfamilie van die orde Perciformes wat natuurlik in Noord-Amerika voorkom. Vier spesies van die familie is gedurende 1928 en 1939 in riviere en damme van Suid-Afrika losgelaat om forel as n sportvis aan te vul.

Centriscidae

Die Garnaalvisse is n vis-familie wat tot die orde Syngnathiformes behoort. Daar is twee genera met vier spesies in hierdie familie. Een van die soorte kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Cereopsis-gans

Die Cereopsis-gans is n groot gans wat endemies aan Suid-Australie is. Hierdie ganse word aangetref op eilande aan die suidelike kus van Australie, asook rondom die Albert- en Alexandria-meer in Suid-Australie. Beide mannetjies en wyfies het n id ...

Ceres

Hierdie artikel handel oor die dorp "Ceres" in Suid-Afrika. Vir ander artikels met dieselfde naam, sien Ceres dubbelsinnig. Ceres is n dorp aan die Dwarsrivier in die Warm Bokkeveld, 127 km noordoos van Kaapstad, 16 km vanaf Wolseley en 10 km van ...

Ceres (dwergplaneet)

Hierdie artikel handel oor die dwergplaneet Ceres. Vir ander artikels met n soortgelyke benaming, sien Ceres dubbelsinnig. Ceres, amptelik 1 Ceres, is die kleinste dwergplaneet in ons Sonnestelsel. Dit is die enigste een in die asteroïdegordel en ...

Ceriantharia

Ceriantharia is ’n subklas van Anthozoa wat baie soos seeanemone lyk. Hulle kom alleen voor en is begrawe in sagte sediment. Hulle woon in silinders en kan hulle daarin terugtrek; die silinders bestaan uit veselagtige materiaal wat deur organelle ...

Miguel de Cervantes

Miguel de Cervantes Saavedra ; † 23 April 1616 in Madrid) was n Spaanse romanskrywer, digter, dramaturg en soldaat. Hy is veral bekend vir sy roman Don Quixote de la Mancha, een van die belangrikste Europese letterkundige werke. Sy hele lewe lank ...

Cervus

Cervus is ’n genus van herte wat hoofsaaklik inheems aan Eurasie is, hoewel een spesie in Noord-Afrika voorkom een in Noord-Amerika. Dit het voorheen verskeie ander spesies ook ingesluit wat sedertdien in ander genera geplaas is. Van hulle kan da ...

Cetshwayo

Cetshwayo kaMpande was die koning van die Zoeloenasie van 1872 tot 1879 en die leier van die Zoeloes tydens die Anglo-Zoeloe-oorlog. Sy naam is ook getranslitereer as Cetawayo, Cetewayo, Cetywajo en Ketchwayo en is Zoeloe vir "die belasterde een" ...

Chadaloh I (Alaholfinger)

Chadaloh I was die oudste seun van Perahthold II en sy vrou Gersinda. Perahthold was die graaf van Baar, en stam uit die geslag van die Alaholfinger. Die Baar was n graafskap in die huidige deelstaat Baden-Württemberg, Duitsland. Chadaloh het sy ...

Chaetodontidae

Die Vlindervisse is n vis-familie wat tot die orde Perciformes behoort. Daar is 11 genera in hierdie familie. Twintig van die soorte kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Chafra

Chafra was ’n Egiptiese farao van die 4de Dinastie tydens ’n tydperk wat bekend is as die Ou Ryk. Hy was die seun van Choefoe en die opvolger van Djedefre. Volgens die antieke historikus Manetho is Chafra deur Bicheris opgevolg, maar argeologiese ...

Chalicothere

Chalicotheriidae is n uitgestorwe familie van soogdiere wat in die Mioseen-tydperk geleef het. Daar is nie baie fossiele gevind nie, desondanks word aangeneem dat die familie vir ongeveer 50 miljoen jaar suksesvol was. Die lede van die familie wa ...

Champagne Castle

Champagne Castle is n bergpiek in die Sentrale Drakensberge in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit is die tweede hoogste bergpiek in Suid-Afrika. Om dit lê ander pieke, waaronder Cathkinpiek, Sterkhorn, Monks Cowl en Dragons Back. Volgens oorlewering ...

Changhsingium

Die Changhsingium is die laaste chronostratigrafiese etage sowel as geologiese tydsnede van onderskeidelik die sisteem en periode Perm. Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het. Die tydperk was van sowat ...

Chanoeka

Chanoeka, ook bekend as Ligtefees, is n Joodse herdenking van agt dae wat aan die Chanoekawonder tydens die Tweede Tempel se herwyding in Jerusalem in 3597 herinner. Dit begin elke jaar op die vooraand van 25 Kislew in die Joodse kalender. Die ou ...

Chapmanspiek-rylaan

Chapmanspiek-rylaan is n bergpas een van Kaapstad se skouspelagtigste rylane wat in die Wes-Kaap, Suid-Afrika gelee is. Die pad kronkel hoog bo die see in die kranse al langs die Skiereiland, vanaf Houtbaai tot by Noordhoek. Die pad is tussen 191 ...

Characidae

Characidae is n vis-familie van die orde Characiformes. Die familie is groot en kom in varswater in Suid-Amerika en Suid-Afrika voor. Min van die spesies het enige kommersiele waarde, die meeste leef in skole saam. Daar is agtien genera met oor d ...

Charles Bronson

Charles Bronson was n Amerikaanse akteur van Litause oorsprong. Hy is bekend vir sy gewelddadige flieks, onder meer Death Wish, waarin hy verskyn het. Sy meeste optredes was rolle soos dié van n brutale polisiespeurder, n vigilante, n gewapende s ...

Charles Davidson Bell

Charles Bell was ’n Skotsgebore landmeter-generaal van die ou Kaapkolonie, n kunstenaar, heraldikus, en ontwerper van medaljes en seels. As skilder is hy veral bekend vir ’n geïdealiseerde voorstelling van Jan van Riebeeck se eerste kennismaking ...

Charlestown, KwaZulu-Natal

Charlestown is n klein dorpie in die noorde van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit lê tussen Newcastle en Volksrust, en is genoem na sir Charles Mitchell, destydse goewerneur van Natal.

Charlie Chaplin

Charlie Chaplin was n Britse rolprentakteur en -regisseur wat in die 1920’s, hoofsaaklik in die VSA, in komiese stilrolprente opgetree het. Hy was een van die mees buitengewone akteurs en filmmakers van die twintigste eeu. Hy was te sien as in ko ...

Charlotte

Die Britse troepeskip Charlotte het op 20 September 1854 in Algoabaai vergaan. Dit is een van die mees ontstellende skeepsrampe van Suider-Afrika, veral omdat dit hoofsaaklik te wyte was aan die gebrek aan hawegeriewe in Port Elizabeth. Die driem ...

Charon (mitologie)

Charon of Kharon was die bootsman van Hades in die Griekse mitologie. Hy het met die siele van afgestorwenes oor die riviere Styx en Acheron, die skeiding tussen die onderwêreld en die land van die lewendes, gevaar. ’n Muntstuk om Charon mee te b ...