ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 359

Butterworth

Butterworth is die oudste dorp in Transkei. Die dorp se bestaan kan teruggevoer word na n sendingstasie wat hier begin is in 1827 deur eerwaarde WJ Shrewsbury by die kraal van opperhoof Hintsa. Hintsa was die hoof van die AmaGcaleka. Die stasie i ...

Buysdorp

Buysdorp is n klein nedersetting in Limpopo, Suid-Afrika. Die dorpie lê tussen Vivo en Mara op die R522-streeksroete. Die nedersetting het ontstaan toe n sendingstasie hier gestig is vir die nakomelinge van Coenraad de Buys. Hy was n voelvryverkl ...

Buzi-baber

Die Buzi-baber is n varswater vis wat inheems is aan die Buzirivier in Mosambiek. In Engels staan die vis bekend as die Buzi grunter.

By

Bye is ingewikkelde en uiters interessante insekte. Dit bestaan uit ʼn lang tong wat soos ʼn trog lyk. Die kante van die tong kan teenmekaar gebuig word sodat dit ʼn buisie vorm. Aan die punt van die tong is ʼn klossie haartjies wat soos ʼn spons werk ...

Bybel

Die Bybel is die heilige boek van Christendom, Judaïsme, Rastafarianisme en Samaritaïsme. Die Joodse Bybel of Tanag het 39 dele en vertel die verhaal van God se verhouding met die Joodse mense in antieke tye. Dié 39 dele is ook deel van die Chris ...

Bybelse kanon

n Bybelse kanon is n lys tekste wat n spesifieke godsdienstige gemeenskap as gesaghebbend beskou. Die woord "kanon" kom van die Griekse κανών wat "reel" of "meetstok" beteken. Die Christene was die eerste persone wat die term met betrekking tot d ...

Bybelvertaling

Die Bybel is ʼn boek wat vir ʼn verskillende volke van groot betekenis is. Om die Bybel goed te kan begryp en om dit te kan bestudeer, is ʼn grondige kennis nodig van die tale waarin dit oorspronklik geskryf is. Daar is egter min mense wat die grond ...

Bynier

Die byniere, twee klein organe wat elk skaars 5 g weeg en onderskeidelik bo-op die regter- en linkernier rus, is noodsaaklik vir n groot verskeidenheid funksies van die menslike liggaam. As die liggaam in gevaar verkeer, is dit die hormone wat de ...

Byvreter

Byvreters is n familie van voels in die orde Coraciiformes. Die familie omvat 26 spesies wat in drie genera ingedeel is. Byevreters is voels wat tot die familie Meropidae behoort. Hulle is almal insekvreters wat hul prooi vang terwyl hulle rondvl ...

C.J. Langenhoven

Cornelis Jacob Langenhoven was ’n regsgeleerde, koerantredakteur en Afrikaanse skrywer, digter en dramaturg. Hy het as skrywersname C.J. Langenhoven en Sagmoedige Neelsie gebruik. Sy rol in die Afrikaanse literatuur en kultuurgeskiedenis was form ...

C.P. Hoogenhoutprys

C.P. Hoogenhout-prys word sedert 1960 ter erkenning aan die beste oorspronklike Afrikaanse jeugboeke vir kinders tussen sewe en elf toegeken. Vroeerjare is die prys jaarliks toegeken, maar sedert 1982 word dit net elke twee jaar toegeken. Die pry ...

Cabaret (1972)

Cabaret ’n Amerikaanse sang-en-dans-rolprent waarin Liza Minnelli die rol van ’n nagklubsangeres vertolk. In die fliek woon sy in die 1930’s saam met haar minnaar in Berlyn, voordat die Nazi’s beheer oorgeneem het. Die fliek is n verwerking van d ...

Cabernet Sauvignon

Cabernet Sauvignon is een van die wêreld se gesogste rooiwyne. Dit word verbou in alle groot wynproduserende lande in n diverse spektrum van klimaatstreke vanaf die Kanadese Okanagan-vallei tot by die Libanese Begaa-vallei. Cabernet Sauvignon het ...

Cactaceae

Die Cactaceae is die kaktusfamilie. Dit is n groot plantfamilie uit die Amerikas, wat ook in ander dele van die wêreld indringerplante opgelewer het soos die Opuntia wat ook in Suid-Afrika wydverspreid voorkom. Die kaktusse is sukkulente wat deur ...

Caesalpinioideae

Caesalpinioideae is die boom-subfamilie wat hoort tot die familie Fabaceae. Wêreldwyd is daar 1000 spesies wat hoort tot die subfamilie waarvan vyftig in Suider-Afrika voorkom en veertig van hulle is bome. Hierdie subfamilie is staan ook bekend a ...

Caesionidae

Die Piesangvisse is n vis-familie van die orde Perciformes. Daar is vier genera met minstens twintig spesies in hierdie familie. Ses van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Cahora Bassa-dam

Die Cahora Bassa-dam, vroeer ook Cabora Bassa genoem, is n mensgemaakte studam en stumeer in die Tete-provinsie van Mosambiek. Die dam is tussen 1969 en 1974 as een van die grootste studamme ter wêreld gebou. Cahora Bassa is die vierde grootste d ...

Caladium

Caladium is ’n genus blomplante in die familie Araceae. Daar is meer as 1 000 kultivars van die oorspronklike Suid-Amerikaanse plant Caladium bicolor. Die genus sluit sewe spesies in wat inheems aan Suid- en Sentraal-Amerika is en ook in Indie, d ...

Calais

Hierdie artikel handel oor die hawestad in Frankryk. Vir die gelyknamige stad in die Verenigde State, sien Calais, Vermont. Calais is n stad in die noordweste van Frankryk, in die administratiewe gewes Nord-Pas-de-Calais. Dit is n hawe- en nywerh ...

Calakmul

Calakmul of Kalakmul is n argeologiese terrein in die Meksikaanse deelstaat Campeche, wat in die reenwoude van die Yucatán-skiereiland net noord van die grens tot Guatemala gelee is. Calakmul was tydens die klassieke tydperk saam met El Mirador e ...

Caledon-warmbron

Die warmwaterbron by Caledon in die Wes-Kaap is teenswoordig op die terrein van n hotel gelee. Daar is sewe fonteine waarvan ses warm en vreemd genoeg een koue water lewer. Daagliks verskaf die warmbronne sowat 800 000 liter teen 49°C. Omdat dit ...

Caledonië

Caledonie is ’n ou naam vir Skotland, wat in poesie aangetref word en vandag dikwels in die name van Skotse maatskappye gebruik word. Caledonie was oorspronklik die Latynse naam wat die Romeine aan die gebied in die hedendaagse Skotland noord van ...

Caledonrivier

Die Caledonrivier is n rivier in Suid-Afrika. Die rivier ontspring in Sentraal- Suid-Afrika in die Malutiberge naby Witsieshoek en die Monantsapas op die Lesotho-grens. Dit vloei suidweswaarts, eers langs Ficksburg en dan langs Maseru verby en is ...

Calitzdorp

Calitzdorp is n landboudorp in die Wes-Kaap, omtrent halfpad tussen Ladismith en De Hoop. Die bekende R 62 provinsiale pad gaan deur Calitzdorp. Vrugteverbouing en wynbou speel n belangrike rol in die dorp se ekonomie. Sy portwyne is verskeie ker ...

Callionymidae

Die Draakvisse is n vis-familie van die orde Perciformes. Die taksonomie van die familie is nog onseker en die aantal genera wat deel vorm van die familie is onbekend. Daar is ongeveer 140 spesies in die familie. Elf van die spesies kom aan die S ...

Callovium

Die Callovium is ’n chronostratigrafiese etage sowel as ’n geologiese tydsnede van onderskeidelik die sisteem en periode Jura. Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het. Die tydperk was van sowat 166.1 tot ...

Cambridge

Cambridge is n stad en distrik in die graafskap Cambridgeshire in die suidooste van Engeland. Die stad is ongeveer 80 kilometer noordoos van Londen langs die Camrivier gelee. Cambridge beslaan n oppervlakte van 115.65 km² en het sowat 126 000 inw ...

Cambridge, Massachusetts

Cambridge is n stad in die Middlesex-distrik van die deelstaat Massachusetts, Verenigde State. Die stad is in die metropolitaanse gebied van Groter Boston gelee en ter ere van die Universiteit van Cambridge in Engeland – die alma mater van die st ...

Camelot

Camelot is volgens ou legendes die kasteel waar Koning Arthur en sy ridders gewoon het. In fiksie oor die Middeleeue regeer Arthur vanaf Camelot oor Skotland en hou hy feeste by sy ronde tafel. Die ronde tafel, wat geen bene of kop het nie, simbo ...

Camp David

Camp David is die nie-amptelike, maar mees gebruikte benaming vir die Naval Support Facility Thurmont, n landelike rusplek en vakansiehuis vir die President van die Verenigde State van Amerika en sy gaste. Die Camp David-ooreenkoms, wat vrede tus ...

Tommaso Campanella

Tommaso Campanella, eintlik Giovanni Domenico was n Italiaanse skrywer, digter, wetenskaplike, filosoof en teoloog uit die tyd van die Renaissance.

Campanium

Die Campanium is ’n chronostratigrafiese etage sowel as ’n geologiese tydsnede van onderskeidelik die sisteem en periode Kryt. Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het. Die tydperk was van sowat 83.6 tot ...

Campbell

Campbell is n klein dorp in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die N8-nasionale pad en die R385-streeksroete kruis in die dorp.

Campbell-monument

Die Campbell-monument herdenk die vloed wat die Baviaanskloof in die Oos-Kaap op Vrydag 5 Mei 1916 getref het en die inwoners wat tydens die ramp dood is. Vier lede van die Campbell-familie lê in n gesamentlike graf in die plaaskerkhof van die pl ...

Dirk Rafaelsz Camphuysen

Volgens Houbraken was Camphuysen die seun van n gerespekteerde sjirurg van Gorcum. Sy moeder was n Mennoniet, wie se vader Hans van Mazeik vir sy oortuigings onthoof is. Sy moeder sterf toe Camphuysen maar agt jaar oud is; en sy vader sterf ook k ...

Canal Walk

Canal Walk is n winkelsentrum in Kaapstad wat rondom n kanaal gebou is. Die inkopiesentrum is in 2000 geopen en het n totale kleinhandelarea van 141 000 vierkante meter. Dit vorm die hart van n ontwikkeling, bekend as Century City, wat kantoorblo ...

Candi Sukuh

Die Candi Sukuh of Sukuh-tempel is n Hindoe-tempel wat in 1437 op die westelike helling van die Lawu, n ou vulkaan op 900 m bo seevlak op Java gebou is. Dit is oostelik van Surakarta in Middel-Java naby die grens met Oos-Java gelee. Die tempel is ...

Candi Surowono

Candi Surowono of Surawana is n Hindoeïstiese tempel op Java. Dit is 4.5 km noordoos van Pare, in die regentskap Kediri gelee, suidwes van Surabaya in oos-Java. Die candi is n mausoleum vir Bhre Wengker Wijayarajasa, n plaaslike heerser van die W ...

Candle in the Wind

Candle in the Wind is n liedjie van die Britse musikant Elton John. Die teks is deur Bernie Taupin geskryf. Meer eksemplare is hiervan verkoop as enige ander album nog. Elton John het die liedjie in 1973 opgeneem en op sy album, Goodbye Yellow Br ...

Cannes

Cannes is n stad en munisipaliteit aan die Middellandse See in die suide van Frankryk. Die stad het sowat 73 000 inwoners wat in Frans Cannois genoem word en ressorteer onder die département Alpes-Maritimes. Dit lê aan die Côte dAzur, die gewilds ...

Canterbury

Canterbury of Kantelberg is ’n klein stad in die suidooste van Engeland, bekend vir sy indrukwekkende 11de-eeuse katedraal, die hoofkerk van die Kerk van Engeland. Canterbury is Engeland se kerklike hoofstad wat steeds deur Middeleeuse boukuns en ...

Jozef Cantré

Jozef Cantré was n Belgiese beeldhouer en illustreerder. Hy was een van die belangrikste kunstenaars in die ontwikkeling van die Vlaamse ekspressionistiese styl.

Cao Xueqin

Cao Xueqin was n Chinese skrywer, digter, filosoof en skilder. Hy is veral bekend as die skrywer van Droom van die Rooi Kamer. Sy geboortenaam was Cao Zhan.

Capitanium

Die Capitanium is ’n chronostratigrafiese etage sowel as ’n geologiese tydsnede in onderskeidelik die sisteem en periode Perm. Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het. Die etage/tydsnede was van sowat 26 ...

Capitol

Die Capitol is die gebou in die Amerikaanse hoofstad Washington, D.C. waar die Amerikaanse Kongres vergader. Dit is ook as die Kongresgebou bekend en is die setel van die land se wetgewende gesag. Die Amerikaanse Kongres, wat hier byeenkom, besta ...

Capparaceae

Capparaceae is die kapper-familie wat tot die orde Brassicales behoort. Spesies van die familie word dwarsoor die wêreld aangetref. Gepekelde of ingelegde kappertjiesaad word gemaak uit die blomknoppe van die Mediterreense spesie Capparis spinosa ...

Capri

Capri is ’n rotseiland en gewilde vakansiebestemming naby die stad Napels in die suide van Italie. Capri is - as een van drie eilande in die Golf van Napels - in die Italiaanse provinsie Kampanie gelee en beslaan n oppervlakte van 10.4 km². Die e ...

Caracanthus

Caracanthus is n genus van visse wat hoort tot die familie Caracanthidae. Hulle staan ook bekend as die koraalskuilers. Dit is die enigste genus in die familie, dit is dus n monotipiese takson. Daar is vier spesies wat hoort tot die genus. Visse ...

Carangidae

Die koningvisse, geelsterte, pompanos, koninginvisse, leervisse en reenboogpylvisse is n visfamilie wat hoort tot die orde Perciformes. Daar is twee-en-dertig genera met 143 spesies wat hoort tot dié familie en 54 van die spesies kom aan die Suid ...

Carcharhinidae

Die Blouhaaie is n kraakbeenvis-familie wat hoort tot die orde Carcharhiniformes. Daar is twaalf genera met vyftig spesies wat hoort tot dié familie en drie en twinig van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.