ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 354

Boesmanstee

Die Boesmanstee is n middelmatige tot groot boom wat voorkom in noord KwaZulu-Natal, eSwatini, Mpumalanga en Limpopo. Dit kom ook voor in Sentraal- en Oos-Zimbabwe. In Engels staan die boom bekend as Khat bushmens tea. Verder noord in Afrika staa ...

Boetie gaan border toe!

Boetie gaan border toe! is n baanbrekende Afrikaanse rolprent wat in 1984 vrygestel is. Dit is n vollengte fliek met ’n destyds byderwetse styl oor n jong man wat weermag toe gaan en daar volwasse word. Die Suid-Afrikaanse Weermag het met die pro ...

Boggel-eenhoringvis

Die Boggel-eenhoringvis is n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf Kenia tot by Sodwanabaai. In Engels staan die vis bekend as die Humpback unicornfish.

Boggel-snapper

Die Boggel-snapper is n vis wat voorkom in die Indies-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by die Aliwal-bank. In Engels staan die vis bekend as die Humpback snapper.

Boggelrug van Notre-Dame

Die Boggelrug van Notre-Dame of Klokkeluier van Notre-Dame is n klassieke roman deur die Franse skrywer Victor Hugo. Dit handel oor ’n goedhartige maar lelike man, genaamd Quasimodo, met n boggelrug en sy liefde vir Esmeralda. In die 15de eeu moe ...

Boggelrugdolfyn

Die Boggelrugdolfyn is n dolfyn wat voorkom langs die ooskus van Suid-Afrika vanaf Port Alfred. Die soogdier word herken aan die boggel op die rug en klein rugvin. Die dolfyn kom voor in vlak water naby die kus. Die bul word tot 2.8m lank en weeg ...

Boipatong

Boipatong is n township in suidelike Gauteng, Suid-Afrika. Dit is in 1955 gestig. Volgens die 2011-sensus het die township n bevolking van 22 168 gehad. Die meerderheid van die bevolking praat Suid-Sotho. Die plek se naam beteken "wegkruipplek" i ...

Boise

Boise is die hoofstad en grootste stedelike nedersetting van die Amerikaanse deelstaat van Idaho, gelee aan die Boise-rivier in Suidwes-Idaho se woestynstreek, met die Rotsgebergte se Boise Front-voetheuwels in die noorde. Boise is ook die groots ...

Willem Bok

Willem Eduard Bok was n Nederlands-Suid-Afrikaanse staatsman wat van 1880 tot 1889 die eerste Staatsekretaris van die Zuid-Afrikaansche Republiek was. Hy was n vriend en vertroueling van president Paul Kruger van die ZAR. Die stad Boksburg is na ...

Bokkeveldpoppiesbos

Die bokkeveldpoppiesbos is n blomdraende struik wat tot die genus Paranomus behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en Noord-Kaap, waar dit voorkom op die Bokkeveldeskarp, in die Koue Bokkeveld en die Olifantsri ...

Bokmakierie

Die bokmakierie is n endemiese, algemene standvoel in struikveld, Karoobossieveld, strandveld en grasveld met verspreide bosse. Die voel is 23 cm groot en weeg 60 - 66 gram. In Engels staan die voel ook bekend as die Bokmakierie. Dit is n opvalle ...

Bokrambossie

Die bokrambossie Kuntze ex Thell) is n plant wat uitheems aan Suid-Afrika is. Dit is een van die onkruidspesies wat in mielievelde voorkom. Die oorspronklike voorkomsgebied is van Arizona in die Verenigde State, deur Meksiko en Sentraal-Amerika, ...

Bokserkrap

Die bokserkrap is n ware krap wat voorkom in die westelike Stille Oseaan en die Indiese Oseaan; meer spesifiek aan die kus van oos-Afrika tot by KwaZulu-Natal. Die klein krap word maklik uitgeken aan sy room en pienkerige mosaise kleurpatroon. Di ...

Bolaalwyne

Bolaalwyne is n nuwe en kunsmatige groep aalwyne wat klein en stamloos is wat deel vorm van die genus Aloe. Die plante word maklik uitgeken aan hulle ui-agtige bolle wat deur die blaarbasisse gevorm word. Die blare lyk feitlik almal soos dié van ...

Boland

Vir Boland, die rugbyspan, sien Boland rugbyspan. Die Boland is die gebied van die Berg- en Breederiviervallei wat strek van Stellenbosch, Franschhoek en Worcester tot by Tulbagh in die noorde van die Wes-Kaap. Die gebied het oorspronklik as "Bov ...

Anna Boleyn

Anna Boleyn was van 1533 tot 1536 die tweede vrou van Hendrik VIII van Engeland en uit eie reg die Markiesin van Pembroke. Hendrik se huwelik met Anna, en haar daaropvolgende teregstelling, maak haar ’n sleutelfiguur in die politieke en godsdiens ...

Simón Bolívar

Simón José Antonio de la Santísima Trinidad Bolívar y Palacios Ponte y Blanco, algemeen bekend as Simón Bolívar, was n Venezolaanse vryheidsvegter en politieke leier. Hy het verskeie Suid-Amerikaanse lande, soos Venezuela, Colombia, Ecuador, Peru ...

Bolivië

Bolivie, amptelik die Plurinasionale Staat Bolivie, is n landingeslote land in Suid-Amerika. Bolivie beslaan n oppervlakte van 1 098 581 km² en het n bevolking van 11 428 245 in 2019 gehad. Bolivie is landgebonde en word begrens deur Brasilie in ...

Bologna

Bologna is die hoofstad van die administratiewe streek Emilia-Romagna in die noorde van Italie. Bologna, wat in administratiewe opsig n Metropolitane Stad vorm, is teen die suidelike rand van die Povlakte aan die voet van die Apennyne en tussen d ...

Bolsjewis

Die Bolsjewiste was ’n faksie van die Marxistiese Russiese Sosiaal-Demokratiese Arbeidersparty. Dit het ontstaan toe die party geskeur het; die ander faksie was die Mensjewiste. Die skeuring het plaasgevind op die tweede partykongres in 1903. Die ...

Bolsjoi-ballet

Die Bolsjoi-ballet is ’n beroemde Russiese skool en teater vir ballet in Moskou. Die skool is in 1776 gestig en is een van die oudste balletgeselskappe ter wêreld. Dit bereik wêreldwye erkenning in die vroee 20ste eeu, toe Moskou die hoofstad van ...

Bomvanaland

Bomvanaland is n historiese naam vir die landstreek tussen die Mbasherivier, die Mthatharivier en die see in die Transkei, Oos-Kaap. Die grootste dorp in die gebied is Elliotdale en aan die kus is die bekende oorde Koffiebaai en Gat-in-die-muur. ...

Bon Accorddam

Die Bon Accorddam is n dam in die Apiesrivier naby Pretoria in Gauteng, Suid-Afrika. Die dam is net noord van die N4 nasionale pad naby Onderstepoort. Dit is in 1925 opgerig en word hoofsaaklik vir besproeiing gebruik. Die dam bestaan uit n 18 me ...

Bonanza

Bonanza is n Amerikaanse TV-reeks van die 1960s wat vir etlike jare gebeeldsend is. Dit gaan oor ’n gesin op ’n veeplaas in die Wilde Weste. Die reeks is van 12 September 1959 tot en met 16 Januarie 1973 oor veertien seisoene en 430 episodes in A ...

Napoleon Bonaparte

Napoléon Bonaparte was n generaal en regeerder van Frankryk. Hy was n generaal van die Franse Rewolusie, en was effektief regeerder vanaf 1799: Eerste Konsul van die Franse Republiek vanaf 11 November 1799 tot 18 Mei 1804, daarna Keiser van die F ...

Bondeldraermonument

Die bondeldraermonument op Graaff-Reinet is opgerig ter ere van die Joodse smouse wat n besondere bydrae tot die ekonomiese ontwikkeling van Suid-Afrika gemaak het. Aan die einde van die 19de eeu het n beduidende aantal Jode uit veral Litaue hull ...

Bondgenote-oorlog

Die bondgenote-oorlog van 91 – 89 v.C. was n oorlog tussen die Romeinse Republiek en sy Italiese bondgenote. Die rede vir hierdie oorlog was dat die bondgenote nie dieselfde regte as Romeinse burgers geniet het nie, maar wel die meeste pligte met ...

Bondi Beach

Bondi Beach is n beroemde strand in Sydney, Australie wat sy naam ook aan die nabygelee voorstad verleen het. Hoewel Bondi Beach nie n baie groot strand is nie, het dit bekend geword as die middelpunt van die Australiese strand- en branderplankry ...

Bonn

Die Federale Stad Bonn lê in die suide van die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfalen langs die oewers van die Ryn. Dit is een van die oudste stede van Duitsland, met n geskiedenis wat oor meer as 2 000 jaar strek. Tot die einde van die 18de eeu was ...

Bonnie en Clyde

Bonnie en Clyde was twee Amerikaanse kriminele wat in die 1930s wêreldberoemd geraak het. Hulle is op 23 Mei 1934 deur die polisie in n lokval gelei en in Black Lake, Louisiana doodgeskiet. Hulle lewensverhaal is in 1967 in die rolprent Bonnie an ...

Bonnievale

Bonnievale is n dorp in die Wes-Kaap, Suid-Afrika, en is in 1922 gestig. In 2011 het die dorp n bevolking van 9.092 gehad, waarvan 974 Blank was.

Bonobo

Die bonobo of Pan paniscus, voorheen bekend as die dwergsjimpansee, is ’n spesie van mensape. ’n Nabyverwant is die gewone sjimpansee. Fossiel- en DNA-toetse wys albei spesies is sustersgroepe van die moderne menslike lyn. Hoewel die term "sjimpa ...

Bonsmara

Die bonsmara is n inheemse Suid-Afrikaanse bees wat in die dertigeriare by die navorsingstasie Mara spesiaal vir die subtropiese Suid-Afrikaanse klimaatstoestande geteel is. Die Afrikanerbees van Suid-Afrika en die Korthoring en die Hereford van ...

Bont-akkedisvis

Die Bont-akkedisvis is n vis wat wydverspreid voorkom in die Stille- en Indiese Oseane asook die Rooisee en hiervandaan aan die ooskus van Afrika tot by sentraal Oos-Kaap. In Engels staan die vis bekend as die Sand lizardfish.

Bontaalwyn

Die Bontaalwyn is die n spesie wat tot die genus Aloe hoort. Die plant kom voor in Lesotho, Wes-Kaap, KwaZulu-Natal, Mpumalanga, Vrystaat en die Oos-Kaap. Dit is meerjarig, stamloos en word tot 1 m hoog. Die spreiende blare is driehoekig met die ...

Bontebok

Die bontebok is n wildsbok wat in die suidweste van Suid-Afrika voorkom. Die bontebok is een van die provinsie Wes-Kaap se amptelike simbole.

Bontelsie

Volwasse voels het wit vere behalwe vir n swart hoof en swart vlekke op die vlerke en op die rug. Hulle het lang na bo-gekeerde snawels en lang blouerige bene.

Bontkwagga

Die bontkwagga is die algemeenste en wydsverspreide kwagga. Vroeer kon die bontkwagga van die suide van Ethiopie deur Oos-Afrika tot so ver suid as Angola en die ooste van Suid-Afrika aangetref word. Tans is die verspreiding egter meer beperk wee ...

Bontpaling

Die Bontpaling is n vis wat slegs aan die ooskus van Suid-Afrika en Mosambiek voorkom. Die paling is wit tot roomgeel met donker, ronde vlekke op die liggaam. Dit kan tot 70 cm lank word. Kom voor in riwwe of seegrasbeddings. In Engels staan die ...

Bontpalings

Die Bontpalings is n visfamilie wat aan die orde Anguilliformes behoort. Die familie bevat 15 genera met minstens 200 spesies. Sewe-en-dertig van die spesies word aan die Suid-Afrikaanse kus aangetref.

Bontrok

Die Bontrok is n vis wat endemies is en slegs aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika voorkom. Die vis word ook n Wildeperd genoem en staan in Engels bekend as die Zebra seabream.

Boogstreep-ghieliemientjie

Die Boogstreep-ghieliemientjie is n varswater vis wat voorkom in riviere aan die ooskus van Afrika vanaf die Ruvumarivier in Tanzanie suidwaarts tot by die Vungurivier in KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Bowstripe barb.

Booker-prys

Moenie verwar word met die Internasionale Booker-prys nie. Die Man Booker-prys word jaarliks vir n boek wat deur n inwoner van die Britse Statebond of Ierland geskryf is toegeken. Die prys is in 1968 deur Booker Plc ingestel. Om die kwaliteit van ...

Boom van Samespreking

Die Boom van Samespreking is n olienhoutboom op die plaas Onze Rust in die omgewing van Bloemfontein. Hierdie plaas was voorheen die eiendom van pres. M.T. Steyn, die laaste Staatspresident van die Oranje-Vrystaat. Gesprekke met vriende en besoek ...

Boomaalwyn

Die Boomaalwyn - voorheen Aloe barberae en Aloe bainesii - is n boom wat voorkom vanaf die Oos-Kaap, deur KwaZulu-Natal tot in Mpumalanga. Hierdie spesie is die grootste en hoogste aalwyn en word tot 18 m hoog. Dit groei in gebiede wat hoe jaarli ...

Boomkoggelmander

Die boomkoggelmander is n groot reptiel met n dik lyf bedek met stekelrige skubbe. Daar is n swart vlek op die skouer. Wyfies en jonges het n korsmos kleur. Die mannetjie het n helder ultramaryn kop. Die reptiel klouter in bome rond en pronk deur ...

Boomkruiper

Die Boomkruiper is n skaars tot gelokaliseerde algemene standvoel in miombo-boomveld. Hulle sluit dikwels by gemengde voelgroepe aan. Die voel is 14 – 15 cm groot en weeg 14 - 16 gram. In Engels staan die voel bekend as die Spotted Creeper.

Boommuis

Die boommuis is geelgrys met grys sye en n wit onderkant. Die swart oogringe gaan oor in strepe wat verleng en strek tot by die neus. Die boommuis is daglewend en word tot 30cm lank en weeg ±100g.

Boompaddas

Boompaddas is by uitstek by hul omgewing aangepas sodat hulle maklik hul vyande kan ontglip. Nie alleen kan die boompadda soos ’n verkleurmannetjie die kleur van sy omgewing naboots om minder opsigtelik te wees nie, maar hy kan ook baie rats van ...

Boomwindswael

Slegs drie spesies boomwindswaels word aangetref, maar hulle kom nie in Suider-Afrika voor nie. Die verteenwoordigers is die Indiese boomwindswael, die klein boomwindswael en Hemiprocne mystacea. Boomwindswaels is nie so goed soos windswaels aang ...