ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 353

Bloukranspas

Die Bloukranspas is n pas op die R102 tussen Plettenbergbaai en Humansdorp oor die kloof waardeur die Bloukransrivier loop en wat die grens tussen die Oos- en die Wes-Kaap vorm. Hier is die rivier ook die oostelike grens van die Tsitsikamma. Die ...

Bloukransrivier (Tsitsikamma)

Hierdie artikel handel oor die rivier op die Tuinroete. Vir die sytak van die Kowierivier naby Grahamstad, sien gerus Bloukransrivier. Die Bloukransrivier is n rivier in die Tsitsikammastreek in Suid-Afrika. Die rivier is die grens tussen die Oos ...

Bloukransrivierbrug

Die Bloukransrivierbrug is n boogbrug langs die Tuinroete met n lengte van 451 meter en n horisontale span van 272 m. Die brug troon 216 m oor die bedding van die Bloukransrivier uit. Dit is n enkelboog-betonbrug wat tussen Februarie 1980 en Juni ...

Bloukurper

Die Bloukurper is n varswatervis wat voorkom in suidoostelike Afrika. Dit staan ook bekend as die Grootbekkurper, die Mosambiekkurper, die Rooivinkurper en in Engels as die Mozambique tilapia.

Bloulint-nooientjie

Die Bloulint-nooientjie is n vis wat voorkom in die Stille Oseaan en die Indiese Oseaan; meer spesifiek die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Blueribbon damsel.

Bloumarlyn

Die Bloumarlyn is die bekendste sportvis en kom in al drie oseane van die wêreld voor. In Suid-Afrika kom die vis meer aan die ooskusgebiede voor, veral noord van Durban, met Sodwanabaai een van die bekendste plekke van waar die vis gevang word. ...

Blounooientjie

Die Blounooientjie is n vis wat voorkom in die Stille Oseaan, die Indiese Oseaan; meer spesifiek die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die noorde van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Blue damsel.

Bloupiet

Die bloupiet is n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan; meer spesifiek aan die kus van Oos-Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Blue pete.

Bloupolgras

Bloupolgras is inheems aan Namibie, Botswana en Suid-Afrika. Dit kom veral in die oostelike Nama-Karoo voor en is op die SANBI-rooilys as veilig gelys. Dit het n kort en vertakte wortelstok en dit is n meerjarige plant wat polle of matte vorm. In ...

Bloureier

Die bloureier is n standvoel van die familie Ardeidae en inheems aan die matige klimaat dele van Europa en Asie asook dele van Afrika. Die bloureier se Engelse naam is Grey heron.

Blouspikkel-chromis

Die Blouspikkel-chromis is n vis wat endemies is aan Suider-Afrika en kom voor van Inhaca tot by Park Rynie. In Engels staan die vis bekend as die Bluespotted chromis.

Blouspikkel-lipvis

Die Blouspikkel-lipvis is n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan aan die ooskus van KwaZulu-Natal, Mauritius en Réunion. In Engels staan die vis bekend as die Bluespotted wrasse.

Bloustekel-eenhoringvis

Die Bloustekel-eenhoringvis is n vis wat wydverspreid voorkom in die Stille Oseaan, die Indiese Oseaan, die Rooisee, Oman en aan die oskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Bluespine u ...

Bloustert-harder

Die Bloustert-harder is n vis wat aan die suidkus en die ooskus van Suid-Afrika vanaf die Breederivier voorkom. In Engels staan die vis bekend as Bluetail mullet.

Bloustreep-bokvis

Die Bloustreep-bokvis is n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan; meer spesifiek Oman en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die noorde van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Bluestriped goatfish. Hierdie vis i ...

Bloustreep-skoonmakertjie

Die Bloustreep-skoonmakertjie is n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Algoabaai. Die onvolwasse vissies is al by Tsitsikamma opgemerk. In Engels staan die vis bekend as die Bl ...

Bloustreepte-pypvis

Die Bloustreepte-pypvis is n vis wat voorkom in die Stille- en die Indiese Oseane; meer spesifiek aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Bluestripe pipefish.

Blouvin-knorhaan

Die Blouvin-knorhaan is n vis wat voorkom in die westelike Stille Oseaan, die Indiese Oseaan en aan die kus van suidelike Afrika tussen Kaapstad en Maputo. In Engels staan die vis bekend as die Bluefin gurnard.

Blouvin-koningvis

Die Blouvin-koningvis is n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by die Aliwal-bank in Suid-Afrika. In Engels staan die vis bekend as die Bluefin kingfish of Bluefin trevally.

Blouwalvis

Die blouwalvis is n seesoogdier wat tot die suborde Mysticeti behoort. Met n lengte van tussen 23 en 30.5 m en n massa van tot 136 ton, is dit die grootste dier op aarde. Die blouwalvis se liggaam is lank en slank, met n kleur wat wissel tussen b ...

Blouwang-sonvis

Die blouwang-sonvis is n varswatervis wat natuurlik voorkom in Noord-Amerika en is in 1938 in Suid-Afrika losgelaat. In Suid-Afrika kom hulle voor in die kusriviere van die Wes-Kaap, Oos-Kaap, middel van KwaZulu-Natal, Mpumalanga en die Noord-Vry ...

Blue Velvet

Blue Velvet is ’n Amerikaanse neo-noir-raaiseldrama van 1986 wat deur David Lynch geskryf en geregisseer is. Dis ’n mengsel van ’n sielkundige gruwelprent en film noir. Die akteurs sluit in Kyle MacLachlan, Isabella Rossellini, Dennis Hopper en L ...

Blyderivierspoortdam

Die Blyderivierspoortdam is n dam in die Blyderivier in Mpumalanga, Suid-Afrika. Die dam is in 1974 voltooi. Dit het n bakmaat van 54 miljoen m 3 agter n wal wat 72 m hoog is. Die dam is in n natuurreservaat van 227 km 2 gelee. Die dam se hoofdoe ...

BMW

BMW is n Duitse maatskappy wat weelde- en sportmotors, asook kragtige motorfietse vervaardig. Hulle hoofkantoor is in München. BMW besit BMW Mini en Rolls-Royce. Hulle het voorheen ook Rover besit. Hulle huidige slagspreuk in die Verenigde Konink ...

Bo-Egipte

In Antieke Egipte was Bo-Egipte bekend as Ta Shemaoe, "Land van die Biesies". Dit was verdeel in 22 nomosse distrikte. Die eerste nomos was min of meer waar die hedendaagse Aswan lê, en die 22ste nomos was naby die hedendaahse Atfih. net suid van ...

Bo-Kaap

Die Bo-Kaap is n deel van Kaapstad in Suid-Afrika wat voorheen as die Maleierbuurt bekend gestaan het. Dit is aan die hange van Vlaeberg bo die middestad gelee en is die historiese sentrum van die Kaapse Maleierkultuur in Kaapstad. Die bevolking ...

Bo-Zambezi-geelvis

Die Bo-Zambezi-geelvis is n varswater vis wat voorkom in die boonste gedeelte van die Zambezirivier en die Okavangorivier. In Engels staan die vis bekend as die Upper Zambezi yellowfish.

Bo-Zambezi-moddervis

Die Bo-Zambezi-moddervis is n varswatervis wat voorkom in die boonste gedeelte van die Zambezi- en die Okavangorivier. In Engels staan hy bekend as die Upper Zambezi labeo. In die Caprivi staan die vis bekend as die langvin-onderbek asook mudsucker.

Bo-Zambezi-skreeubaber

Die Bo-Zambezi-skreeubaber is n varswater vis wat voorkom in die boonste gedeelte van die Zambezirivier, die Kunenerivier en die Okavangorivier. In Engels staan die vis bekend as die Upper Zambezi squeaker.

Bob Borowsky

Bob Borowsky is ’n Suid-Afrikaanse bariton en apteker. Hy het in altesaam 650 opera-, operette- en oratoriumuitvoerings in Suid-Afrika opgetree. Hy het hom veral in operas van Puccini, Verdi en Donizetti vir die eertydse Truk in Pretoria onderske ...

Bobaasvlieënier

n Bobaasvlieenier is n vlieenier wat 5 of meer oorwinnings behaal het in luggevegte teen ander vegvliegtuie. In Engels staan dit bekend as n Ace. Dié term is geskep tydens die Eerste Wêreldoorlog waar die beeld geskep is van die vlieeniers as rid ...

Bodhisattva

Bodhisattva is die Sanskrit-term in Mahayana-Boeddhisme vir ’n wese met bodhi. ’n Bodhisattva is enigiemand wat, aangespoor deur groot meelewing, bodhicitta opgewek het – die spontane wens om ander by te staan om boeddhaskap te bereik. Dit is een ...

Boeddhisme

Boeddhisme is ’n Dharmiese geloof of filosofie. Dit sluit ’n verskeidenheid tradisies, gelowe en spirituele gebruike in wat grootliks geskoei is op die leringe van Gautama Boeddha, algemeen bekend as die Boeddha. Volgens die Boeddhistiese tradisi ...

Boegoebergdam

Boegoebergdam is n dam in die Oranjerivier naby Groblershoop in die Noord-Kaap van Suid-Afrika. Dit is n gravitasiedam en is baie ouer en kleiner as die ander twee bekende damme in die Oranjerivier, naamlik die Gariepdam en die Vanderkloofdam. Di ...

Jakob Böhme

Jakob Böhme was n Duitse filosoof, Christelike mistikus en Luthers-Protestantse teoloog. Hy is deur baie sy tydgenote beskou as n oorspronklike denker binne die Lutherse tradisie, en sy eerste boek, algemeen bekend as Aurora, het n groot oproer v ...

Boeing

Boeing is n Amerikaanse maatskappy wat vliegtuie en militêre toerusting vir verdediging, lug- en ruimtevaart vervaardig. Sy passasiersvliegtuie word deur lugdienste oor die hele wêreld gebruik. Die maatskappy is in 1916 deur William Edward Boeing ...

Boeing B-17 Flying Fortress

Die Boeing B-17 Flying Fortress is n viermotorige swaarbomwerper wat deur Boeing in Amerika ontwikkel en gebou is. Die vliegtuig het sy nooiensvlug op 28 Julie 1935 onderneem. Die vliegtuig is in opdrag van die Amerikaanse Lugmag gebou, destyds b ...

Boeing B-47 Stratojet

Die Boeing B-47 Stratojet was n straalaangedrewe bomwerper wat deur die Amerikaanse Lugmag gebruik is. Toe die Tweede Wêreldoorlog na n einde se kant staan het die United States Army Air Forces reeds begin met n program om hulle skroefaangedrewe ...

Boeing B-52 Stratofortress

Die Boeing B-52 Stratofortress is n enorme naoorlogse Amerikaanse bomwerper. Dit is intensief gedurende die Vietnamoorlog gebruik, en meer onlangs tydens die Geallieerde veldtogte in Irak en Afganistan. Die B-52 is n langreikafstand, subsoniese, ...

Boeing P-12

Die Boeing P-12 is n Amerikaanse dubbeldekker vegvliegtuig wat tussen die twee Wêreldoorloe sy verskyning gemaak het. Die vliegtuig is deur Boeing ontwikkel in hulle private hoedanigheid om die Boeing F2B en F3B te vervang. Boeing het die vliegtu ...

Boeing P-26

Die Boeing P-26 is n monovlerk vegvliegtuig, vervaardig deur Boeing en die eerste wat geheel en al uit metaal gebou is in Amerika. Dit was ook die laaste Amerikaanse vegvliegtuig wat n oop kajuit en vaste onderstel gehad het. Die vliegtuig was be ...

Boeke van Asemhaling

Die Boeke van Asemhaling is die grootste versameling godsdienstige begrafnistekste wat in Thebe, Egipte, verskyn het in die Laat Tydperk van Antieke Egipte en geskryf is tot in die Romeinse tydperk. Daar is vandag twee boeke: die "Boek van Asem", ...

Boekenhoutfontein

Boekenhoutfontein was die plaas van pres. Paul Kruger. Die plaas lê aan die voet van die Magaliesberg, n 20 km noordwes van Rustenburg op die Boshoek-pad na Sun City en Pilanesberg.

Boel-ghieliemientjie

Die Boel-ghieliemientjie is n varswatervis wat voorkom in die Okavangodelta, die boonste gedeelte van die Zambezirivier, die vloedvlaktes van die Kafuerivier en die Lualabarivier, n sytak van die Kongorivier. In Engels staan die vis bekend as die ...

Boemerang-snellervis

Die Boemerang-snellervis is n vis wat wydverspreid voorkom in die Indiese- en Stille oseane en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Boomerang triggerfish.

Boere

Hierdie artikel handel oor die etniese bevolkingsgroep. Vir enige persoon wat op n plaas werk, sien Boer landbou. Die Boere is n geskiedkundige term wat verwys na n etniese en kulturele groep wat bestaan het uit die afstammelinge van die hoofsaak ...

Boerka

’n Boerka is ’n kleed wat vroue in sommige Islamitiese tradisies dra wat hul liggaam in die openbaar bedek. Die term kom oorspronklik van die Arabiese woord برقع, burqu of burqa. Die sluiergedeelte vir die gesig is gewoonlik ’n reghoekige, halfde ...

Boerkabeljou

Die Boerkabeljou is deel van die Sciaenidae -familie en kom reg rondom die kus van Suid-Afrika en ook in Australie voor. Die boerkabeljou is groter as die kabeljou en is n gesogte eetvis. In Engels staan die vis bekend as die Dusky kob.

Boerneef

Izak Wilhelmus van der Merwe, eerder bekend onder sy skrywersnaam Boerneef, was ’n Suid-Afrikaanse skrywer, digter, leksikograaf en akademikus. Hy word beskou as n fyn prosaïs en die beste onder die Afrikaanse skrywers wat "klein-realisme" of "fa ...

Anna Böeseken

Dr. Anna Jacoba Böeseken was n kenner van die geskiedenis van die Nederlandse bewind aan die Kaap die Goeie Hoop en skryfster oor die onderwerp in Afrikaans, Nederlands en Engels. Sy is as een van Suid-Afrika se voorste navorsers en geskiedskrywe ...