ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 350

Benjamin Bennett

Benjamin Bennett was ’n Suid-Afrikaanse misdaadskrywer en joernalis. Hy het talle boeke gelewer en was ook die spookskrywer van Looking At My Heart, die biografie van die hartoorplantingspasient Philip Blaiberg. Bennett is in 1904 in Kimberley ge ...

Benjamin Britten

Edward Benjamin Britten, Baron Britten, OM, CH was n Engelse komponis, dirigent en pianis. Hy was n sentrale figuur in 20ste eeuse Britse klassieke musiek en word met n groot verskeidenheid musikale werke verbind, waaronder operas, orkeswerke en ...

Walter Benjamin

Walter Benjamin was n Duits-Joodse Marxistiese kultuurfilosoof. Sy werk fokus onder meer op filosofie, teologie, literêre kritiek en kunsgeskiedenis.

Bennu

Die bennu was n heilige voel in die Egiptiese mitologie. Dit word dikwels as n reier weergegee. Dit is nie heeltemal duidelik watter reier die Egiptenare bedoel het nie. Dit kan Ardea cinerea of die groter A. goliath gewees het, maar daar het ook ...

Benseen

Michael Faraday het benseen vir die eerste keer in 1825 geïsoleer en Mitscherlich het dit uit bensoesuur en kalk gesintetiseer. Die stof word gewoonlik uit steenkoolteer sedert 1849 of aardolie sedert 1941 verkry.

Bensoësuur

Bensoesuur kan verkry word uit die sap van Styrax benzoin, n boom wat voorkom is suidoos-Asie. Indien die kambium van die boom se bas ingesny word, produseer dit n sap wat verhard tot bensoïen, wat al in die 8ste eeu tussen die huidige Indonesie ...

Bentley

Bentley is n Britse vervaardiger van groot, gerieflike en baie duur motorkarre, soortgelyk aan die Rolls-Royce. In 1998 het Volkswagen Bentley vir £ 430 000 gekoop. Die maatskappy is 18 Januarie 1919 deur Walter Owen Bentley 1888–1971 in Engeland ...

Bentoniet

Bentoniet is n soort klei met die besondere eienskap dat dit verskeie male sy eie oorspronklike volume kan opswel as dit nat word. Dit is nie-metaalhoudend en kom wydverspreid oor die wêreld voor. Bentoniet word op n besonder wye terrein aangewend.

Benuerivier

Die Benuerivier is n groot wes-vloeiende rivier in Wes-Afrika. Die rivier is met n lengte van 1 400 km die grootste sytak van die Nigerrivier. Die Benuerivier ontspring in die suidelike Hoogland van Adamaua noord van Ngaoundéré in Kameroen net we ...

Beowulf

Beowulf is n epiese gedig met 3 182 strofes wat êrens in die 7de tot die 10de eeu in oud-Engels geskryf is. Beowulf is die held van die gedig, afkomstig van n Germaanse volk in die suide van Swede genaamd die Gaute. In die gedig reis Beowulf na D ...

Berbers

Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taalfamilie, sien Berbertale. Die Berbers is n etniese groep inheems aan Noord-Afrika wat Berbertale praat. Hulle is versprei in n gebied wat strek van die Atlantiese Oseaan in die weste tot d ...

Berenike se Hare

Berenike se Hare is ’n tradisionele asterisme wat later een van die 88 moderne sterrebeelde geword het. Dit is naby die Leeu gelee en het vroeer tot dié sterrebeeld behoort. Dit bevat onder meer die galaktiese noordpool. Die naam verwys na die le ...

Berg

n Berg is n groot landvorm wat bo die beperkte omliggende gebied strek en gewoonlik n piek bo-aan vorm. Hulle kom dikwels in groepe voor, met gebroke terrein wat n aanhoudende wisseling van dale, bergkruine en losstaande pieke toon. Indien die la ...

Berg Everest

Berg Everest is n berg in die Himalajagebergte wat op die grens tussen Nepal en Tibet gelee is. Met sy hoogte van 8 848.86 meter is dit die hoogste berg op land. Berg Everest is egter nie die hoogste berg op aarde nie; Mauna Kea is vanaf die seeb ...

Berg Parnassos

Die Berg Parnassos is n kalksteenberg in sentraal-Griekeland wat uittoring bo Delphi, noord van die Golf van Korinthe, en skone uitsigte bied oor die omliggende olyfboorde en landskap. Volgens Griekse mitologie was hierdie berg heilig vir Apollo ...

Bergaandblom

Die bergaandblom is n plant wat endemies aan Suid-Afrika is. Dit kom in die Wes-Kaap voor. Op die SANBI-rooilys is dit as veilig gelys. Dit is n meerjarige geofiet wat 60 – 90 cm hoog kan word en stam uit vogtige plekke van die kus tot in die ber ...

Bergadder

Die slang se kleur wissel van gryslof tot donkerbruin of swart met klein, driehoekige patrone op die lyf en n donker pylvomige patroon op die driehoekige kop. Die slange se lengte wissel van 30 - 60 cm.

Bergen-Belsen-konsentrasiekamp

Bergen-Belsen was n Nazi-konsentrasiekamp in die noorde van Duitsland gedurende die Tweede Wêreldoorlog. Duisende mense, veral Jode en Sowjet-soldate, het in Belsen gesterf. Die kamp was suidwes van die dorp Bergen, naby Celle in die hedendaagse ...

Berghaan

Die berghaan is n medium-grootte arend in die voelfamilie Accipitridae. Dit is die enigste lid van die genus Terathopius en moontlik die oorsprong van die "Zimbabwe-voel", die nasionale embleem van Zimbabwe.

Berghardepeer

Die Berghardepeer is n boom wat hoofsaaklik voorkom in die binneland in hoogliggende woude en op bergkranse noord vanaf Port Elizabeth tot in KwaZulu-Natal en Gauteng. Die nasionale nommer is 514.

Bergklim

Bergklim as n vorm van sport en ontspanning bestaan eintlik maar sowat tweehonderd jaar. Tot aan die begin van die 19e eeu het net wetenskaplikes, kristalsoekers en veroweraars, soos byvoorbeeld Alexander die Grote en Hannibal, dit tot hoog in di ...

Bergkwagga

Die bergkwagga is n bedreigde sebraspesie wat in Suidwes-Angola, Namibie en Suid-Afrika voorkom. Daar is twee subspesies: die Kaapse bergkwagga en Hartmannse bergkwagga, alhoewel daar voorgestel is dat laasgenoemde as n aparte spesie beskou moet ...

Ingmar Bergman

Ernst Ingmar Bergman was n Sweedse teater- en rolprentregisseur. Hy word as een van die groot meesters in rolprentgeskiedenis beskou. Hy was die regisseur van 62 rolprente die meeste hiervan het hy self geskryf en 170 toneelstukke. Die meeste van ...

Bergnooientjie

Bergnooientjie is n vlinderspesie wat inheems is aan Suid-Afrika. Dit behoort tot die familie van Vierpootskoenlappers. Dit kom veral in die fynbos voor en bestuif net plante wat rooi blomme het. Een van die soorte wat dit besoek is n orgidee, di ...

Bergpredikasie

Die Bergpredikasie is ’n rede waarin Jesus sy godsdienstige idees vanaf n berg uiteensit. Dit is een van die bekendste gedeeltes in die Nuwe Testament van die Bybel en bevat ’n reeks stellings bekend as die Saligsprekinge, waarin Jesus groepe men ...

Bergreeks

Die hoogste bergreekse op aarde, die sogenaamde dak van die wêreld", is die Himalaja-, die Karakoram- en die Pamir-reekse. Staan mens onder in die valleie, word jy oorweldig deur die duiselingwekkende hoogte van die bergkolosse. Dit is dwarsdeur ...

Bergrivier-rooivlerkie

Die Bergrivier-rooivlerkie is n varswater vis wat voorkom in die Bergrivier en sy sytakke in die Wes-Kaap. Dit het ook voorgekom in die Eersterivier. In Engels staan die vis bekend as die Berg river redfin.

Bergskilpad

Die bergskilpad is n groot en aantreklik-gemerkte skilpad, wat voorkom in die savannes van Oos- en Suider-Afrika, van Soedan tot in die Kaap. Bergskilpaaie wei in semi-droe, doringagtige en grasveldareas, hoewel hulle by uitsondering in natter ge ...

Bergville

Bergville is n dorp in die weste van KwaZulu-Natal, in Suid-Afrika. Die dorp lê op die R74 hoofpad net onder die Drakensberge tussen die Woodstock- en Spioenkopdamme. Die Tugelarivier vloei ook langs Bergville verby. Die Oliviershoekpas is naby d ...

Beringstraat

Die Beringstraat is n smal strook water tussen Asie en Noord-Amerika. Dit vorm n seestraat tussen Kaap Dezjnowa, die mees oostelike punt van Asie, en Kaap Prins van Wallis, die mees westelike punt van die Amerikas, omtrent 82 km wyd, met n diepte ...

Berke Khan

Berke Khan was die heerser van die Oeloes van Djotsji, of Goue Horde. Hy het die mag van die Blou en Wit Horde van 1257 tot 1266 gekonsolideer. Hy het sy broer Batoe Khan en broerskind opgevolg as die leier van die Blou Horde en was verantwoordel ...

Berlynse Lugbrug

Die Berlynse Lugbrug was n grootskeepse militêre operasie waardeur die geallieerde lugmagte – die Amerikaanse Lugmag, die Britse Royal Air Force, en in n mindere mate ook die lugmagte van Statebondlande soos Nieu-Seeland, Australie, Kanada en die ...

Berlynse Muur

Die Berlynse Muur, waarna in die Duitse Demokratiese Republiek ook as "versterkte staatsgrens" of – op n propagandistiese manier – as "anti-fascistiese beskermingsmuur" verwys is, was n spermuur wat tydens die verdeling van Duitsland meer as 28 j ...

Bermuda

Bermuda is n eilandgroep in die Wes-Atlantiese Oseaan, n entjie voor die kus van Noord-Amerika. Dit is n Britse oorsese gebiedsdeel onder soewereiniteit van die Verenigde Koninkryk, maar het sy eie plaaslike regering. Bermuda het n bevolking van ...

Bernard Aton IV Trencavel

Bernard Aton IV Trencavel was n Burggraaf van Albi en van Nîmes vanaf 1074 tot 1129, en n Burggraaf van Carcassonne, van Béziers en Agde vanaf 1099 tot 1129. Hy was die seun van Raymond-Bernard Trencavel, Burggraaf van Albi en Nîmes, en Ermengard ...

Bernard Madoff

Bernard Lawrence Madoff was n Amerikaanse voormalige markspeler, beleggingsadviseur, finansier, bedrieer en veroordeelde misdadiger, wat n federale tronkstrafvonnis moes uitdien vir oortredings wat verband hou met n massiewe Ponzi-skema. Hy was d ...

Émile Bernard

Émile Bernard was ’n Franse postimpressionistiese skilder en skrywer wat bevriend was met Vincent van Gogh, Paul Gauguin en Eugène Boch, en later met Paul Cézanne. Die meeste van sy noemenswaardige werke is op ’n jong ouderdom geskilder, tussen 1 ...

Gian Lorenzo Bernini

Gian Lorenzo Bernini was een van die eerste asook die vernaamste verteenwoordigers van die Barok, n styl wat aan die einde van die 16de eeu in Rome ontstaan het en die Europese kuns tot omstreeks 1750 gedomineer het. As argitek, beeldhouer, skild ...

Berriasium

Die Berriasium is die eerste chronostratigrafiese etage sowel as geologiese tydsnede van onderskeidelik die sisteem en periode Kryt. Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het. Die tydperk was van sowat 145 ...

Bertolt Brecht

Bertolt Brecht was n Duitse dramaturg, digter en teaterregisseur. Hy was veral bekend vir Die Driestuiwer-opera, Die Kaukasiese krytsirkel en Moeder Courage. Sy se toneelstukke ondersoek politieke idees en is wat vorm betref, soortgelyk aan antie ...

Bertram Huis

Die Bertram Huis op die Hiddinghkampus van die Universiteit van Kaapstad in die Goewermentslaan in die Tuine is die enigste oorblywende voorbeeld van n dubbelverdiepinghuis in ongeverfde rooibakstene in die Georgiaanse argitektuur wat eers algeme ...

Bertrand van Tripoli

Bertrand van Tripoli of Bertrand van Toulouse was Graaf van Toulouse, Markies van Provence en die eerste Graaf van Tripoli. Hy was die oudste seun van Raymond IV van Toulouse en was regent oor Toulouse tydens sy vader se veldtog, die Eerste Kruis ...

Berycidae

Die Alfosinos is n vis-familie wat hoort tot die orde Beryciformes. Daar is twee genera met nege spesies wat hoort tot dié familie en drie van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Bes

Bes was in die Egiptiese mitologie die beskermer van huishoudings, in besonder mas, kinders en geboortes. Hy is later beskou as die beskermer van enigiets goeds en die vyand van alles wat slegs is. Hoewel studies in die verlede daarop gedui het d ...

Besemtrosvy

Die Besemtrosvy - voorheen bekend as Ficus capensis - is n boom wat groot en spreidend kan word. Dit word aangetref kuslangs vanaf Tsitsikamma, deur KwaZulu-Natal, eSwatini, die laeveld tot in Zimbabwe. Die vye word 3 tot 4 cm in deursnee en is p ...

Besemvylvis

Die Besemvylvis is n vis wat voorkom in die Stille Oseaan, die Indiese Oseaan, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die noorde van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Broom filefish.

Beskrywing

Beskrywing is n ontwikkelingspatroon wat n woordprentjie van n voorwerp, n persoon, n situasie of n reeks gebeure skep. Saam met eksposisie, redenering en vertelling is dit een van die vier retoriese metodes. Elkeen van die retoriese metodes kom ...

Besoedeling

Besoedeling kan beskou word as n menslike aktiwiteit of handeling wat die omgewing nadelig beïnvloed. Omdat die mens se onverskilligheid en onkunde moontlik die belangrikste oorsake van hierdie probleem is, is dit van die allergrootste belang dat ...

Bestuiwing

Bestuiwing is die proses waardeur stuifmeel van die helmknop van ’n plant oorgedra word na die stamper van dieselfde of ’n ander plant, en waardeur bevrugting en voortplanting moontlik gemaak word. Dit vind plaas in bedeksadige plante, die plante ...

Betanië

Betanie of Bethanie was ’n dorpie op die suidoostelike helling van die Olyfberg, enkele kilometers vanaf Jerusalem. Talle van die belangrike gebeurtenisse in die Nuwe Testament het hier afgespeel. Betanie is in die Bybel bekend as die woonplek va ...