ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 340

Adrastea (maan)

Adrastea, ook bekend as Jupiter XV, is die kleinste van Jupiter se vier binnemane en die tweede naaste aan die planeet. Dit is in 1979 deur David C. Jewitt en G. Edward Danielson ontdek op fotos wat deur Voyager 2 geneem is en is die eerste natuu ...

Advent

Advent, afgelei van adventus Domini, is die tydperk, waarin Christene hulself vir Kersfees, die geboortefees van Jesus voorberei. Daarbenewens herinner dié tydperk Christene aan die verwagte wederkoms van Jesus. Die Advent begin volgens Rooms-Kat ...

Advocaat

Advocaat of advocatenborrel, in Duitsland ook bekend as Eierlikör, is n tradisionele Nederlandse en Duitse alkoholiese drank wat van eiergeel, suiker en brandewyn gemaak word. Die ryk en romerige drankie beskik oor n gladde, vla-agtige digtheid. ...

Aegir

Aegir, Ægir of Ägir, is n seereus in die Noorse en Germaanse mitologie. Hy is ook die god van seevaart, bier, en blyk die verpersoonliking van die mag van die oseaan te wees.

Aesopus

Aesopus was n Antieke Griekse skrywer van kort stories, bekend as Aesopus se fabels. Die stories gebruik vermenslikte diere en lewelose voorwerpe om sedelessies oor te dra. Van sy meer bekende fabels sluit in: Die skilpad en die haas ", Die wolf ...

Aethiomastacembelus

Aethiomastacembelus is n vis genus wat hoort tot die familie Mastacembelidae. Die genus kom slegs in Wes- en Sentraal-Afrika voor. Die voorste gedeelte van die dorsale vin bestaan uit 15 tot 34 stekels gevolg deur n sagter straal vin wat aaneen s ...

Africa (Romeinse provinsie)

Africa was eeue gelede n Romeinse provinsie. Die provinsie kom hoofsaaklik ooreen met die huidige Tunisie. Dit was tot 146 v.C. die gebied van Kartago Rome se groot vyand en in hierdie jaar word die stad vernietig. Drie-en-twintig jaar later stig ...

African National Congress

Die African National Congress is n bevrydingsorganisasie en politieke party wat Suid-Afrika sedert die land se eerste nie-rassige, demokratiese nasionale verkiesing van April 1994 regeer. Dié party is in 1912 in Bloemfontein as die South African ...

Africana

Africana is antikwariese artikels wat afkomstig is uit of betrekking het op Afrika. Hierdie voorwerpe is dikwels van groot waarde veral omdat hulle van historiese belang is en versamelaars bereid is om hoe pryse daarvoor te betaal.

Afrika

Afrika is die wêreld se tweede grootste kontinent in sowel oppervlakte as bevolking. Saam met die eilande beslaan dit ongeveer 30 221 532 km² wat 20.3% van die totale landoppervlakte van die aarde is en dit word bewoon deur meer as 1 miljard mens ...

Afrika Renaissance

Die Afrika Renaissance is die konsep dat Afrika-mense en nasies die huidige uitdagings, wat hulle op die kontinent mee te doene het, oorkom en kulturele, wetenskaplike, en ekonomiese hernuwing bereik. Die Afrika Renaissance konsep is die eerste k ...

Afrika-bontpaling

Die Afrika-bontpaling is n varswater vis wat voorkom in die Zambezi- en die Saveriviere aan die ooskus van Suider-Afrika. Hulle kom ook voor verder noordwaarts in Oos-Afrika. In Engels staan die vis bekend as die African mottled eel terwyl hengel ...

Afrika-China verhoudinge

China-Afrika verhoudinge verwys na die historiese, politieke, ekonomiese, militêre, sosiale en kulturele verbindings tussen China en die Afrika-vasteland. Min is bekend oor die antieke verhoudings tussen China en die Afrika-vasteland, alhoewel da ...

Afrika-drom

Afrika-musiek word gekenmerk deur n "sterk ritmiese klank" wat gemeenskaplike eienskappe toon in alle streke. Arthur Morris Jones het die baie plaaslike benaderings tot musiek as bydraende fatkore tot een hoofstroom gesien. C. K. Ladzekpo bevesti ...

Afrika-greepvis

Die Afrika-greepvis is n varswater vis wat voorkom in die Kunene- en Okavangoriviere, die boonste gedeelte van die Zambezirivier en die Kafuerivier. Dit kom ook in Sentraal-Afrika en Wes-Afrika voor. Die vis kom egter nie voor in die groot mere v ...

Afrika-lepelaar

Die Afrika-lepelaar is n hoe, skraal waadvoel met n kenmerkende lepelvormige snawel. Die voel vlieg met sy nek uitgestrek, nie ingetrek soos reiers en witreiers nie. Die Afrika-lepelaar is sowat 90 cm lank en spierwit met n kuif op die agterkop. ...

Afrika-longvis

Die Afrika-longvisse beslaan slegs een genus, Protopterus, wat weer vier spesies het. Soos die naam aandui, kom Afrika-longvisse in varswatergebiede van Afrika voor. Hulle is verwant aan die Suid-Amerikaanse longvis en verlangs verwant aan die Au ...

Afrika-rotsluislang

Die Afrika-rotsluislang is n slangsoort van die familie luislange en word by die genus egte luislange ingedeel. Die spesie verskil wat velpatroon en skubbe betref van die Suider-Afrikaanse luislang. Met n bevestigde lengte van meer as vyf meter i ...

Afrikaanse boomvalk

Die Afrikaanse boomvalk is n skaars inter-Afrika somertrekvoel. Hulle leef gewoonlik in boomveld, woude en die aangrensende oop wêreld. Die voel is 28–30 cm groot en weeg 15–220 gram. In Engels staan die voel bekend as African hobby.

Afrikaanse coris

Die Afrikaanse coris vis wat voorkom in die Rooisee, Oman en die ooskus van Afrika tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die African coris. Die wetenskaplike naam van die spesie is die eerste keer in 1831 deur Benn ...

Afrikaanse knorhaan

Die Afrikaanse knorhaan is n vis wat voorkom aan die suidelike kus van KwaZulu-Natal en die kus van die Oos-Kaap. In Engels staan die vis bekend as die African gurnard.

Afrikaanse oewerswael

Die Afrikaanse oewerswael is, soos sy naam aandui, deel van die swaelfamilie. Hy verskil egter van ander swaels met sy bruin rug, klein grootte en vinniger, rukkerige vlug. Die oewerswael is die naaste verwant aan die Europese oewerswael.

Afrikaanse siwet

Die Afrikaanse siwet is n lid van die familie Viverridae en die subfamilie Viverrinae. Die soogdier kom in die noorde van Suid-Afrika, Zimbabwe, Mosambiek en die noorde van Botswana voor. Die dier staan ook bekend as die siwetkat.

Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging

Die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging is n vereniging wat daarna streef om op ’n volhoubare wyse om te sien na die diverse Afrikaanssprekende gemeenskap se taal- en kultuurbehoeftes in Suid-Afrika. Die ATKV is op 19 Augustus 1930 in Kaapstad ...

Afrikaanse Taalmonument

Die Afrikaanse Taalmonument is n monument wat aan die Afrikaanse taal gewy is. Hierdie monument is deur Jan van Wijk ontwerp en in 1975 onthul. Dit staan ook as die Tweede Taalmonument bekend. Die Eerste Taalmonument is opgerig te Burgersdorp in ...

Afrikaanse wielewaal

Die mannetjie is die geelste onder die wielewale, met n duidelike swart streep wat deur sy oe tot by sy oordekvere strek. Jonges het ook n swart oogstreep. Die wyfie is nie so helder soos die mannetjie nie, met n groener rugkant en n bleker onder ...

Afrikageelmelkhout

Die Afrikageelmelkhout is n klein tot middelgroot boom in Suider-Afrika. Dit kom voor vanaf die noorde van KwaZulu-Natal tot by Beira in die laeveld. Dit kom ook in die Zambezivallei voor. Die boom groei op laagliggende plekke in oop bosveld en i ...

Afrikanerweerstandsbeweging

Die Afrikanerweerstandsbeweging, of AWB, is ’n verregse politieke minderheidsgroep in Suid-Afrika. Hy beywer hom vir die herinstelling van ’n onafhanklike Afrikanerrepubliek en die beskerming van boere teen plaasaanvalle. Die organisasie word deu ...

Afsettingsgesteente

Afsettingsgesteentes of sedimentêre gesteentes is soorte rots wat gevorm is deur die afsetting van materiaal op die aarde se oppervlak en in water. Afsetting is die term wat gebruik word vir prosesse wat minerale en/of organiese deeltjies laat ve ...

Agapant

Die Agapant is n blomplant. Dit is n vinnige groeier en geharde plant. Dit is n meerjarige plant wat blom van Desember tot Januarie. Die plant het lang, lintvormige blare en ronde blomkoppe met blou of wit buisblomme aan lang stele. Die plant ver ...

Agar-agar

Agar-agar is n plantaardige jellie wat uit verskeie soorte seewier vervaardig kan word. Dit is n bestanddeel van n wye verskeidenheid produkte.

Agatha Christie

Agatha Christie was ’n Britse skryfster, bekend vir talle gewilde romans oor moorde en die speurders wat dit oplos. Sy is een van die wêreld se bekendste speurverhaalskryfsters. n Beraamde vier miljard kopiee van haar novelle is al verkoop, inslu ...

Aggeneys

Aggeneys is n klein myndorpie wat in 1976 gestig is. Die dorp is in die Noord-Kaap, tussen Pofadder en Springbok gelee. Die N14 nasionale pad gaan naby die dorp verby.

Aglaonema

Aglaonema is ’n genus blomplante in die aronskelkfamilie, Araceae. Daar is omtrent 50 soorte en hulle is inheems aan tropiese en subtropiese gebiede in Asie en Nieu-Guinee. Hulle is in Engels ook bekend as Chinese evergreens.

Agterdek (sterrebeeld)

Die Agterdek of Agterskip is ’n sterrebeeld in die suidelike hemelruim. Dit verteenwoordig die agterdek van ’n skip en sy stuurhuise. Dit was oorspronklik deel van ’n groot sterrebeeld, die skip van "Jason en die Argonoute", wat eeue later verdee ...

Agtste Grensoorlog

Die Agtste Grensoorlog van Desember 1850 tot Maart 1853 was die agtste in die reeks van nege Kaapse grensoorloe wat tussen 1779 en 1877 deur die Westerse koloniseerders en die Xhosa-stamme gevoer is. Vyftienduisend Britse soldate en duisende kolo ...

Agulhas Nasionale Park

Die Agulhas Nasionale Park is op die mees suidelike punt in Afrika, by Kaap Agulhas, gelee. Twee kusdorpe, LAgulhas en Struisbaai, is naby die park. Die park is een van die kleinste in Suid-Afrika en beslaan slegs die gedeeltes rondom Kaap Agulha ...

Agulhasstroom

Die Agulhasstroom vloei aan die ooskus van Suid-Afrika verby in n suidwestelike rigting. Die stroom het sy oorsprong op die ewenaar as die Mosambiekstroom, vloei suidwaarts deur die Mosambiekkanaal waar dit net noord van Durban aansluit by die Oo ...

Ahasia

Ahasia was die sesde koning van die koninkryk van Juda en het 1 jaar regeer. Hy was uit die familie van koning Dawid en die seun van koning Joram. Hy was 42 jaar oud toe hy koning geword het. Volgens die Bybel het hy in die voetstappe van sy pa g ...

AHI

Die AHI is n landswye organsiasie met omvattende en uiteenlopende belange in die meeste sektore van die Suid-Afrikaanse ekonomie. Dit help sy lede om maksimale gebruik van daardie sakegeleenthede te maak wat in die belang is van die bree sakegeme ...

Ahmoses I

Ahmoses I was ’n farao van Antieke Egipte en die stigter van die 18de Dinastie. Hy was lid van die Thebaanse koningshuis: die seun van farao Seqenenre Tao en die broer van die laaste koning van die 17de Dinastie, Kamose. Tydens die bewind van sy ...

Ai

Ai was die tweede laaste farao van die 18de Dinastie van Antieke Egipte. Hy het net sowat vier jaar regeer, hoewel hy ’n raadgewer vir twee of miskien drie van die faraos voor hom was. Hy was glo die mag agter die bewind van Toetankamen. Ai se pr ...

AIDC F-CK-1 Ching-kuo

Die AIDC F-CK-1 Ching-kuo is n multirolvegvliegtuig van die Taiwanese Lugmag. Dit staan ook bekend as die Indigenous Defensive Fighter. Dit is vernoem na die Taiwanese president Chiang Ching-kuo. Die vliegtuig word in Taiwan gebou met tegniese by ...

Air Force One

Air Force One is die roepsein vir enige vliegtuig van die Amerikaanse Lugmag wat deur die president van die Verenigde State van Amerika gebruik word. Dit word as n prominente simbool van die V.S.A. se mag en invloed in die wêreld gesien. Die Amer ...

Airco DH.2

Die Airco DH.2 was n Britse enkelsitplek, dubbeldekker vegvliegtuig wat in die tweede jaar van die Eerste Wêreldoorlog diens gedoen het. Die vliegtuig is ontwerp deur Geoffrey de Havilland wat later sy eie vliegtuie vervaardig het. De Havilland h ...

Aischulos

Aischulos was n Antieke Griekse skrywer. Hy word as die vader van die Europese toneelstyl, spesifiek die tragedie, beskou. Aischulos was die eerste van die drie antieke Griekse tragedici wie se werke vandag oorleef, die ander is Sophokles. Sy naa ...

Ajahuaska

Ajahuaska verwys na enige van die verskillende psigoaktiewe afkooksels van die rankplant Banisteriopsis caapi wat gewoonlik met die blare van dimetieltriptamienhoudende spesies of met struike van die genus Psychotria berei word. Die brousel is in ...

AK-47

Die AK-47 is n gasgedrewe aanvalsgeweer wat deur baie Oosbloklande gebruik is tydens die Koue Oorlog. Die wapen is in 1947 gestandaardiseer en in gebruik geneem. Dit is deur Michail Kalasjnikof ontwerp en is vervaardig deur die Russiese vervaardi ...

Akkadiese Ryk

Die Akkadiese Ryk was die eerste antieke ryk van Mesopotamie, naas die langdurige beskawing van Sumer. Dit was om die stad Akkad en die omringende gebied gesentreer. Die hele gebied was in antieke Mesopotamie as Akkad bekend. Die ryk het al die i ...

Akkedis (sterrebeeld)

Die Akkedis is een van die 88 moderne sterrebeelde. Dit is dof en klein en is in 1687 geskep. Die sterrebeeld is in die noordelike hemelruim te sien. Die noordelike deel lê in die Melkweg.