ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 34

Suid-Afrikaanse Noodhulpliga

Die Suid-Afrikaanse Noodhulpliga verleen hulp tydens rampe en ongelukke om die menslike leed te verlig en verskaf opleiding om aan hierdie eise te voldoen. Sy ideale kom nogal ooreen met dié van die St. John-ambulansbrigade en die Rooi Kruis.

Van Riebeeck-Vereniging

Die Van Riebeeck-vereniging is n organisasie wat primêre bronne oor die Suid-Afrikaanse geskiedenis publiseer. Dit is gevestig in die Sentrum vir die Boek in Koningin Victoriastraat in Kaapstad. In 2018 het die vereniging homself helaas herdoop t ...

Vriende van Afrikaans

Vriende van Afrikaans is n nie-winsgewende organisasie wat in 1993 op Stellenbosch gestig is deur n groep mense onder leiding van wyle prof. Johan Combrink om te werk vir die beskerming en behoud van Afrikaans in al sy vorme. Omdat n taal se best ...

Zuid-Afrikaansche Stichting Moederland

Stigting ZASM is n Nederlandse organisasie met as doelstelling die bevordering van die Nederlandse kulturele en ekonomiese belange in Suid-Afrika. Om die doel te bereik het die vereniging n kultuursentrum in Suid-Afrika Huis in Amsterdam met n ui ...

Biblioteek

n Biblioteek is n georganiseerde versameling van inligtingshulpbronne, wat toeganklik gemaak word aan n vasgestelde gemeenskap vir verwysing of uitleen. Dit bied fisiese of digitale toegang tot materiaal, en kan in n fisiese gebou of kamer, òf n ...

Biblioteca Vasconcelos

Die Biblioteca José Vasconcelos is n groot openbare biblioteek een van die grootste kultuursentra in Meksikostad. Dit lê benoorde die Meksikostadse historiese sentrum. Dit maak deel uit van die Nasionale Raad van Kuns en Kultuur van die Meksikaan ...

Biblioteek van Alexandrië

Die Koninklike biblioteek van Alexandrie was op sy hoogtepunt die grootste biblioteek van die Middellandse Seegebied. Die biblioteek word aan die begin van die 3de eeu v.C. gestig in die hoofstad Alexandrie van die Grieks-Egiptiese Ryk deur konin ...

Biblioteek van Assurbanipal

Die Biblioteek van Assurbanipal, wat genoem is na die groot koning Assurbanipal van die Nieu-Assiriese Ryk, is ’n versameling van duisende kleitablette en -fragmente met ’n verskeidenheid inligting uit die 7de eeu v.C. Daaronder is die bekende He ...

Biblioteek van die V.S.A. Kongres

Die Biblioteek van die V.S.A. Kongres of in Engels die Library of Congress in Washington D.C. is die nasionale biblioteek van die Verenigde State een van die belangrikste biblioteke ter wêreld. Die Library of Congress is formeel n agentskap van d ...

Bibliothèque nationale de France

Die Bibliothèque nationale de France is n openbare instelling met setel in Parys. Die biblioteek onder beskermheerskappy van die Franse Departement van Kultuur versamel en bewaar boeke en ander drukwerk om dit toeganklik te maak vir die publiek. ...

Boekrol

n Boekrol, is n rol papirus, perkament of papier wat skryfwerk bevat. Die boekrol is die voorloper van die huidige boek.

Bolus Herbarium

Dr. Harry Bolus, 1834–1911, n ryk Kaapstadse sakeman, het sy versameling in 1865 in Graaff-Reinet begin en is nou die oudste funksionerende herbarium in die land. Na sy dood het die Suid-Afrikaanse Kollege sedert 2 April 1918 die Universiteit van ...

Brenthurst-biblioteek

Die Brenthurst-biblioteek in n privaat versameling van Africana in Parktown, Johannesburg. Hierdie biblioteek het ontwikkel uit die persoonlike versamelings van sir Ernest Oppenheimer en Harry Oppenheimer. Alhoewel die klem in die versameling op ...

Celsus-biblioteek

Die Celsus-biblioteek in Efese, Klein-Asie, is ter ere van Tiberius Julius Celsus Polemaeanus laat bou deur sy seun, Gaius Julius Aquila. Dit is in 135 n.C. voltooi. Celsus was in 92 n.C. konsul, in 115 goewerneur van die Romeinse provinsie Asie, ...

Compton Herbarium

Die Compton Herbarium is n herbarium aan die bopunt van die kanferlaan in Kirstenbosch, Suid-Afrika. Dit is op een na die grootste herbarium in suidelike Afrika.

El Escorial

Die koninklike klooster van San Lorenzo de El Escorial is n monumentale gebou wat n koninklike paleis, n basiliek, n panteon, n biblioteek, n skool en n klooster insluit. Die paleis was die woning van die Spaanse koninklike familie, die basiliek ...

Elliott-versameling

Die Elliott-versameling bestaan uit fotos wat in die periode tussen 1900 en 1938 hoofsaaklik in die Kaapse skiereiland en Boland geneem is. Daar is fotos van straattonele, Kaaps-Hollandse huise, plaasopstalle, slaweklokke, werfmure, kerke, waterm ...

Fairbridge-versameling

Die Fairbridge-biblioteek van Africana maak deel uit van die Nasionale Biblioteek van Suid-Afrika in Kaapstad. In Fairbridge se boekery is verskeie unieke werke, dit is een van die kosbaarste versamelings in die land en is van groot kultuur-histo ...

Grey-versameling

Die Grey-versameling in die Nasionale Biblioteek van Suid-Afrika in Kaapstad bestaan uit een van die belangrikste versamelings Middeleeuse manuskripte en wiegedrukke buite Europa en Amerika.

Gribble-versameling

Die Gribble-versameling is n versameling van 29 000 fotos wat n unieke kultuurhistoriese en visuele rekord van die Drakensteinvallei van die laat 19de eeu tot aan die einde van die Tweede Wêreldoorlog gee. Dit sluit in fotos van individue, famili ...

Huis van Wysheid

Die Huis van Wysheid was n akademie vir navorsing en onderwys in die middeleeuse Bagdad. Die huis is gestig deur kalief Haroen ar-Rashid as sy biblioteek en die Abbasiede-kalief al-Mamun het dit in 825 of 830 oopgemaak vir verskeie wetenskaplikes ...

Jacob Gitlin-biblioteek

Die Jacob Gitlin-biblioteek in Kaapstad het n versameling inligtingsbronne wat klem lê op die Joodse geloof, kultuur en geskiedenis en die staat Israel. Dit staan onder die beskerming van die Suid-Afrikaanse Sioniste-federasie en is in 1959 gesti ...

Koninklijke Bibliotheek

Die Koninklijke Bibliotheek, of Royal Library of the Netherlands, is die nasionale biblioteek van Nederland. Dit is in 1798 gestig en is in Den Haag gesetel. Die KB versamel alle inligting wat oor Nederland gepubliseer word en op dié land betrekk ...

Linen Hall Library

Die Linen Hall Library is die oudste biblioteek in Belfast, Noord-Ierland, en die laaste intekenbiblioteek op die eiland Ierland. Die biblioteek, wat in 1788 gevestig is, is gegrond op die radikale en verligte gedagtes van sy ontstaanstyd en het ...

Mamaroneck publieke biblioteek

Die Mamaroneck publieke biblioteek is gestig in 1923 op die Boston Post Pad. Dit het daar gebly tot 1927, toe skuif dit na n nuwe gebou op 136 Prospect Avenue.

Mendelssohn-versameling

Die Mendelssohn-versameling van Africana word gehuisves in die Parlementsbiblioteek in Kaapstad. Dit bestaan uit boeke, pamflette, landkaarte en honderde oorspronklike skilderye en tekeninge.

Nasionale Biblioteek van Australië

Die Nasionale Biblioteek van Australie voorheen die Nasionale Statebondsbiblioteek, is die grootste verwysingsbiblioteek in Australie en is verantwoordelik vir "die handhawing en ontwikkeling van ’n nasionale versameling biblioteekmateriaal, insl ...

Nasionale Biblioteek van Griekeland

Die Nasionale Biblioteek van Griekeland is gelee naby die middestad van Athene. Dit het 4 500 Griekse manuskripte, wat een van die grootstes ter wêreld is. Daar is ook ’n argief oor die Griekse Rewolusie. Onder die biblioteek se artikels is ’n ko ...

Nasionale Biblioteek van Israel

Die Nasionale Biblioteek van Israel, voorheen die Joodse Nasionale en Universiteitsbiblioteek ; בית הספרים הלאומי והאוניברסיטאי, Beit Ha-Sfarim Ha-Leumi ve-Ha-Universitai), is ’n biblioteek wat gewy is aan die versameling van kultuurskatte van Is ...

Nasionale Biblioteek van Suid-Afrika

Die Nasionale Biblioteek van Suid-Afrika is die agentskap van die Suid-Afrikaanse regering wat die nasionale biblioteek onderhou met alle gepubliseerse materiaal oor die land.

Nasionale en Universiteitsbiblioteek in Zagreb

Die Nasionale en Universiteitsbiblioteek in Zagreb is die nasionale biblioteek van Kroasie en die sentrale biblioteek van die Universiteit van Zagreb. Die biblioteek is in 1607 gestig. Sy hoofdoel is die ontwikkeling en bewaring van Kroasie se na ...

Navorsingsbiblioteek

n Navorsingsbiblioteek is n biblioteek wat n diepgaande versameling van materiaal bevat oor een of meer onderwerpe. n Navorsingsbiblioteek sal oor die algemeen primêre bronne sowel as sekondêre bronne insluit. Groot universiteitsbiblioteke word a ...

Ou Merensky-biblioteek

In 1933 het die Universiteit van Pretoria besluit om n nuwe gebou op te rig om n biblioteek te huisves. Met n bydrae van £10 000 van dr. Hans Merensky, myngeoloog, het die konstruksie van die gebou, wat deur Gerard Moerdijk ontwerp is, in 1937 be ...

Ravenscroft-versameling

Die Ravenscroft-versameling bestaan uit n groep fotos wat in die laaste dekades van die 19de en vroeg in die 20ste eeu in die Kaapkolonie geneem is. Hierdie kolleksie is van groot kultuur-historiese waarde en is ter insae in die Staatsargief in R ...

RERO (Biblioteeknetwerk van Wes-Switserland)

Die Biblioteeknetwerk van Wes-Switserland is in 1985 deur verskeie groot biblioteke gestig in die Franssprekende streek Romandie in Wes-Switserland. RERO staan vir Réseau Romand. Dit sluit in die meeste van die akademiese, openbare en gespesialis ...

Rijksmuseum Navorsingsbiblioteek

Die Rijksmuseum Navorsingsbiblioteek is die grootste openbare biblioteek vir kunsgeskiedenis navorsing in Nederland. Die biblioteek is deel van die Rijksmuseum Amsterdam.

St Bride-biblioteek

Die St Bride-biblioteek in Bride Lane, Fleet Street, Londen is n vakbiblioteek wat deur die St Bride Foundation bedryf word en hom op werke oor druktegnieke, grafiese ontwerpkuns en die druk- en perswese toespits. Die biblioteek, wat in 1895 geop ...

Staatsbibliothek zu Berlin

Die Staatsbibliothek zu Berlin is n openbare instelling wat deur die Stiftung Preußischer Kulturbesitz bestuur word. Die biblioteek het n omvattende versameling wetenskaplike vakliteratuur uit alle periodes, alle lande en in alle tale. Dit is een ...

Suid-Afrika Huis

Zuid-Afrikahuis in Amsterdam huisves n kultuur-, inligting- en navorsingsentrum vir mense met n belangstelling in Suid-Afrika, die Afrikaners en die Afrikaanse taal in die besonder. Die doel is om die Nederlandse belangstelling in Suid-Afrika lew ...

Von Dessin-versameling

Die Von Dessin-biblioteeek in die Nasionale Biblioteek van Suid-Afrika in Kaapstad is vir Suid-Afrika van kultuur-historiese belang.

Indre Mission

Die Kerklike Vereniging vir die Binnesending in Denemarke is ’n konserwatiewe Lutherse Christelike organisasie in Denemarke. Dit is die grootste herlewingsbeweging binne die Deense Volkskerk. Ongeag sy naam, is die lede van die Indre Mission nie ...

Kerk (organisasie)

Hierdie artikel handel oor die kerkorganisasie. Vir die kerkgebou, sien Kerk gebou. Die kerkorganisasie is n sosiale organisasie van godsdienste. Die term is volgens Heinrich Friedrich Jacobson deur Keltiese Christene vanaf Groot-Brittanje na Sen ...

Wêreldgemeenskap van Gereformeerde Kerke

Die Wêreldgemeenskap van Gereformeerde Kerke is die grootste liggaam van Gereformeerde kerke in die wêreld en die vyfde grootste Christelike gemeenskap in die wêreld, na die Rooms-Katolieke Kerk, die Oosters-Ortodokse Kerk, die Anglikaanse Gemeen ...

Afrikaner-Broederbond

Hierdie artikel handel oor die Afrikaner Broederbond. Vir sy latere inkarnasie, sien Afrikanerbond vereniging. Vir die politieke party wat in 1881 deur S.J. du Toit gestig is, sien Afrikanerbond party. Die Afrikaner-Broederbond was tussen 1918 en ...

Assassyne

Die Orde van Assassyne, of bloot die Assassyne, is ’n algemene naam wat verwys na ’n Islamitiese sekte wat amptelik as die Nizari-Ismailis bekend was. Gebaseer op geskrifte van Alamoet het hul grootmeester, Hassan-i Sabbah, sy dissipels Asāsīyūn ...

Illuminati

Illuminati of Illuminate is ’n naam wat al aan verskeie groepe gegee is. Histories verwys dit egter na die Beierse Illuminati, ’n geheime organisasie van die Verligting wat op 1 Mei 1776 gestig is en hoofsaaklik uit studente bestaan het. Die doel ...

Ku Klux Klan

Die Ku Klux Klan was die benaming van n aantal geheime blanke organisasies in die Verenigde State van Amerika. Hierdie organisasies het n homogene Amerikaanse bevolking voorgestaan en het bekend geraak vir hulle rassistiese geweld teen anderskleu ...

Odessa (organisasie)

Die Odessa of ODESSA is ’n kodenaam wat in 1946 geskep is vir ’n moontlike ondergrondse Nazi-ontsnappingsplan aan die einde van die Tweede Wêreldoorlog. Dit sou SS-offisiere in staat stel om met vals paspoorte uit Europa te ontsnap na Argentinie, ...

Opus Dei

Opus Dei, amptelik bekend as Die Prelaatskap van die Heilige Kruis en Opus Dei, is ’n instelling van die Rooms-Katolieke Kerk wat leer almal kan heilig word en dat die gewone lewe ’n weg na heiligheid is. Die meeste lede is niegeestelikes; die re ...

Skull and Bones

Skull and Bones is ’n geheime vereniging vir senior voorgraadse studente aan Yale-universiteit in New Haven, Connecticut. Die moedervereniging is die Russell Trust Association, wat Skull and Bones se eiendom besit en toesig oor die vereniging hou ...