ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 33

Taaluniversalia

Taaluniversalia is ʼn patroon wat sistematies voorkom onder natuurlike tale en potensieel waar is vir al die tale. Byvoorbeeld, Alle tale het selfstandige naamwoorde en werkwoorde, of Indien ʼn taal gepraat word, het dit konsonante en vokale. Navor ...

Taalverandering

Taalverandering is die manier waarop die fonetiese, morfologiese, semantiese, sintaktiese en ander kenmerke van ʼn taal met die verloop van tyd verander. Alle tale verander voortdurend. Op enige gegewe tydstip bestaan daar ook binne Afrikaans vari ...

Taalverwerwing

Taalverwerwing is die proses waarvolgens mense die kapasiteit bekom om taal waar te neem en begryp, asook om woorde en sinne te kommunikeer. Taalverwerwing is een van die fundamentele menslike eienskappe, want nie-mense kommunikeer nie deur midde ...

Tweedetaalverwerwing

Tweedetaalverwering, of L2-verwerwing, is die proses waarvolgens mense ʼn tweede taal aanleer. Tweedetaalverwerwing verwys ook na die wetenskaplike vakgebied gemoeid met die studie van die proses daarvan. Tweede taal verwys na enige taal aangeleer ...

Wêreldmoedertaaldag

Wêreldmoedertaaldag is ’n dag wat wêreldwyd jaarliks op 21 Februarie gevier word om die bewustheid van taalkundige en kulturele verskeidenheid en veeltaligheid te bevorder. Dit is op 17 November 1999 deur Unesco aangekondig. Hierdie viering is oo ...

Telekommunikasie

Telekommunikasie is die versending van seine oor n afstand met die doel om te kommunikeer. Vandag is hierdie proses amper eksklusief verbonde aan die versending van elektromagnetiese golwe deur elektroniese versenders, maar in die ou dae was tele ...

25-paar kleurkode

Die 25-paar kleurkode is n kleurkode wat gebruik word om indiwiduele geleiers in n soort elektriese kommunikasiekabel naamlik gedraaide draadpaarkabels te identifiseer. Die kleure word op die isolasie aangebring wat die geleiers bedek. Die eerste ...

ACE-kabel

Die ACE-kabel is n ondersese optiese vesel-kommunikasiekabel vir data-uitruiling tussen Europa en die lande aan die weskus van Afrika. Hierdie kabel het n lengte van 17000km en strek van Penmarck in Frankryk en Carcavelos net wes van Lissabon op ...

EASSy-kabel

Die Eastern Africa Submarine System-kabel is n ondersese optiese vesel-kommunikasiekabel vir data-uitruiling. Dit lê in die Indiese Oseaan en verbind lande in Oos-Afrika en eilande langs die kus met die internet. Hierdie kabel het n vermoe van 10 ...

Geïntegreerdedienste- digitale netwerk

Geïntegreerdedienste- digitale netwerk, in Engels bekend as ISDN, is n stel kommunikasiestandaarde vir gelyktydige digitale transmissie van stem, video, data en ander netwerkdienste oor die tradisionele kringe van die openbare geskakelde telefoon ...

ITU

Die Internasionale Telekommunikasie Unie, oorspronklik gestig in 1865, is n spesialisagentskap onder beheer van die Verenigde Nasies wat die inligting- en kommunikasietegnologie -standaarde beheer. Hulle ken globaal radiospektrum en satellietwent ...

Neotel

Neotel Bpk., voorheen SNO Telecommunications, is die tweede nasionale operateur om vastelyn-telekommunikasiedienste in Suid-Afrika te lewer. Die maatskappy is op 31 Augustus 2006 in Kyalami in die noorde van Johannesburg bekendgestel. Neotel is d ...

RJ-telefoonprop

n RJ -prop is n gestandaardiseerde telekommunikasienetwerkkoppelvlak vir die koppeling van stem- en datatoerusting aan n diens verskaf deur n plaaslike sentraledraer of langafstanddraer. Registrasiekoppelvlakke was aanvanklik gedefinieer in die U ...

SAT-3/WASC

SAT-3/WASC, kort vir South Atlantic 3/West Africa Submarine Cable is n ondersese kommunikasiekabel wat Portugal en Spanje aan Suid-Afrika verbind, asook verskeie ander Wes-Afrikalande wat aan die roete van die kabel gelee is. Die kabel vorm deel ...

SEACOM

SEACOM is n optiese vesel-onderwaterdatakabel wat Suid-Afrika met die wêreld verbind via die ooskus van Afrika. Dit is die eerste onderwaterkabel wat langs die ooskus van Afrika geïnstalleer word. Suid-Afrika is verbind met Europa via die weskus ...

Sentech

Sentech is n seinverspreider vir die Suid-Afrikaanse uitsaaisektor. Die organisasie het in 1992 begin om die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie se seine te versprei. Volgens Sentech se mandaat moet hulle ook dienste aan M-Net, Radio 702, Radio Cis ...

Telkom

Telkom Bpk. is n Suid-Afrikaanse telekommunikasiemaatskappy wat vastelyn en mobiele telefoon- en internetdienste aan kliente lewer. Telkom is deels geprivatiseer, alhoewel die Staat steeds n groot persentasie van die maatskappy besit, en dit as n ...

Tyddeelmultipleksering

Tyddeelmultipleksering is n metode om onafhanklike seine oor n gemeenskaplike seinpad te stuur en te ontvang deur gebruik te maak van gesinchroniseerde skakelaars aan weerskant van die transmissiebaan op so n manier dat elke onafhanklike sein sle ...

WACS

WACS is n optiese vesel-onderwaterkabel wat Suid-Afrika met die wêreld verbind via die weskus van Afrika. Die kabel is in diens gestel op 11 Mei 2012.

AVN

Adult Video News is ’n Amerikaanse vaktydskrif vir die volwassevideobedryf. Volgens The New York Times is AVN vir pornografiese rolprente wat Billboard vir musiekalbums is. AVN borg die jaarlikse Adult Entertainment Expo, of AEE, in Las Vegas, Ne ...

ISSN

n ISSN is n unieke nommer wat gebruik word om periodiese publikasies te identifiseer. Dit word gebruik om tydskrifte, dagblaaie, asook weeklikse en jaarlikse publikasies te identifiseer, maar kan ook vir ander tipes media, soos n periodiese diske ...

Knack

Knack is in 1971 gestig as die eerste Vlaamse nuustydskrif in Belgie. Die tydskrif is gemodelleer op LExpress van Frankryk. Knack het n linkse begronding. Die eienaar van die tydskrif is die Roularta Mediagroep. Dit word op Woensdae gepubliseer. ...

Maandblad Zuid-Afrika

Maandblad Zuid-Afrika is n tweetalige tydskrif wat in Amsterdam uitgegee word en as kontakpunt en forum vir almal in Nederland en Belgie dien wat in Suid-Afrika belangstel. Diepte-artikels handel oor aktuele ontwikkelinge in en die letterkunde en ...

Rolling Stone

Rolling Stone het sy oorsprong in San Francisco in 1967 gehad, deur Jann Wenner wie tot vandag nog die redakteur en uitgewer is en musiek resensent Ralph J. Gleason. Wenner het $7500 by sy eie familie en sy toekomstige vrou, Jane Wenner, se famil ...

The Black Flame

The Black Flame is n tydskrif wat deur die Kerk van Satan uitgegee word. Die eerste uitgawe het in 1989 verskyn nadat die publikasie van die Kerk se ander tydskrif, The Cloven Hoof, voorlopig gestaak is. The Black Flame is aanvanklik as n kwartaa ...

Tydskrif vir Letterkunde

Tydskrif vir Letterkunde is ’n akademiese tydskrif vir Afrikaletterkunde. Die tydskrif publiseer hoofsaaklik navorsingsartikels wat aan eweknie-evaluering onderwerp is. Die tydskrif publiseer ook oorsigte, resensie-artikels, resensies en huldebly ...

American Institute of Architects

Die American Institute of Architects is die leidende beroepsorganisasie van Amerikaanse argitekte wat in 1857 deur dertien argitekte in New York gestig is en sy hoofkwartier sedert 1898 in die historiese Octagon House in Washington, DC gehad het. ...

American Society of Civil Engineers

Die American Society of Civil Engineers is n Amerikaanse professionele liggaam wat in 1852 gestig is om die belange van siviele ingenieurs te verteenwoordig. Die ASCE, wat sy hoofkwartier in Reston in die deelstaat Virginie het, is die oudste nas ...

Amerikaanse Mafia

Die Amerikaanse Mafia, algemeen bekend as die Mafia, Italiaanse Mafia, of The Mob in die Verenigde State van Amerika, is n konfederasie van Italiaanse en Amerikaanse kriminele organisasies. Soortgelyk aan die Sisiliaanse Mafia, is die Italiaans-A ...

Audio Engineering Society

Die Audio Engineering Society is n internasionale beroepsvereniging van lede uit die klankbedryf soos klankingenieurs, wetenskaplikes en ander professioneles wat by dié bedryf betrokke is of belang daarin stel. Die meeste lede is navorsings- en o ...

Nasa

Die National Aeronautics and Space Administration, afgekort as NASA, is n onafhanklike agentskap van die federale owerheid in die Verenigde State van Amerika, wat verantwoordelik is vir die VSA se menslike ruimtevaartprogram. NASA doen ook navors ...

National Association for the Advancement of White People

Die National Association for the Advancement of White People is n blanke politieke organisasie in die Verenigde State wat in 1980 deur die politikus David Duke gestig is. Sy naam is ontleen aan - en parodieer ook - die National Association for th ...

Society of Architectural Historians

Die Society of Architectural Historians is n internasionale nie-winsgewende organisasie met setel in Chicago, Verenigde State wat die bestudering en bewaring van die wêreld se argitektoniese erfenis bevorder. Die SAH het sowat 3 500 lede, onder w ...

Toys for Tots

Toys for Tots is n welwillendheidsprogram wat deur die United States Marine Corps Reserve bedryf word en speelgoed aan kinders skenk wie se ouers geen Kersfeesgeskenke kan bekostig nie. Die program is in 1947 deur reservis majoor Bill Hendricks e ...

DALRO

DALRO is n Suid-Afrikaanse organisasie wat die intellektuele eiendom van skrywers en die opvoerregte van dramaturge beskerm en namens hulle tantieme vir hul werk invorder. DALRO se direkteure bestaan uit outeurs, uitgewers en kopieregpraktisyns. ...

Die Landsdiensbeweging

Die Landsdiensbeweging, of net Landsdiens, is n Suid-Afrikaanse organisasie wat daarop gemik is om die jeug op opvoedkundige kampe en uitstappies te neem, asook om maatskaplike projekte aan te pak.

Die Voortrekkers (organisasie)

Die Voortrekkerbeweging is n Suid-Afrikaanse jeugorganisasie vir Afrikaanse seuns en meisies. Die beweging, wat ook in Namibie posgevat het, is op Christelik nasionale beginsels gegrond en die aktiwiteite is georganiseer volgens n kommandostelsel ...

HAp

hAp is in November 2002 in Pretoria gebore. hAp het begin met vers en klank aande in die voortuin en na 7 jaar bestaan hAp vandag uit n Poesieteater, Kunsgalery, Boekerij en die Mimi Coertse Museum van Afrikaans. hAp beywer hom ten eerste vir die ...

Internasionale Historiese Genootskap Robbeneiland

Die Internasionale Historiese Genootskap Robbeneiland is in 2009 gestig deur afstammelinge van eertydse pasiente en personeel van die Eiland, asook ander belangstellendes en belanghebbendes. Die voorgeslagte van die stigters het lank gevestigde, ...

Jong Dames Dinamiek

Jong Dames Dinamiek was ’n landswye vroue-organisasie wat met alle kulture netwerk en vroue bemagtig het. Die organisasie was nie-polities en lidmaatskap was oop aan alle vroue met die doel om te netwerk en hulleself en ander vroue te bemagtig. D ...

Junior Stadsraad van Pretoria

Die Junior Stadsraad van Pretoria is n nie-winsgewende jeugorganisasie wat in die jaar 1979, die Verenigde Nasies se Internasionale Jaar van die Kind gestig is. Twee verteenwoordigers van verskeie hoerskole regoor Pretoria, een in graad 10 een in ...

Kaapse Drie Eeue Stigting

Die oogmerk van die Stigting is die bewaring, bevordering en aanmoediging van die letterkunde, visuele en uitvoerende kunste, estetiese erfenis, beboude omgewing en natuur. Dit sluit die argitektuur en die plant- en dierelewe van die streek in. D ...

Nasionale Seereddingsinstituut van Suid-Afrika

Die Nasionale Seereddingsinstituut van Suid-Afrika is n welwillendheidsorganisasie wat lewens red op see en langs die Suid-Afrikaanse kuslyn. Die instituut het 31 kusstasies en vier binnelandse stasies wat n verskeidenheid van nooddienste lewer m ...

Orania Beweging

Die Orania Beweging is n kultuur-politieke vereniging sonder winsoogmerk wat steun vir Orania en Afrikaner-selfbeskikking probeer werf. Die vereniging onderhou en ontwikkel ook die filosofiese gedagte agter Orania. Die Orania Beweging is in 1988 ...

Orde van den Prince

Die Orde van den Prince is n Vlaams-Nederlandse genootskap wat ten doel het die bevordering van die Nederlandse taal en kultuur. Wêreldwyd het die organisasie n 3 000 lede versprei oor Suid-Afrika, Nederland, Belgie, Frankryk, Suriname en Curaçao ...

Owl Club

Die Owl Club, n manneklub in Kaapstad, is die oudste klub met n kulturele agtergrond in die land. Lidmaatskap van hierdie vereniging word beperk tot die vooraanstaande mans uit die intellektuele kringe wat belangstel in die skone kunste en natuur ...

Rondalia

Rondalia het n uiteenlopende reeks dienste aan sy lede verskaf. Die organisasie het verskeie vakansieoorde besit. Vanuit sy hoofkantoor in Pretoria en takkantore landwyd is die tyskrif Die Mylpaal uitgegee, n toerklub bestuur, noodpadbystand verl ...

SANSA

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Ruimteagentskap is in Desember 2010 onder sy huidige naam gestig kragtens die Suid-Afrikaanse Nasionale Ruimte-agentskapwet van 2008. Voor dit was die funksie onder beheer van die WNNR se satelliettoepassingsentrum. ...

Stigting VOC

Die Stigting VOC is in 1995 gestig om die belangstelling in die regeerperiode van die VOC in Suid-Afrika, naamlik van 1652 tot 1795, lewend te hou. Dit doen hierdie vereniging deur die bestudering van die Khoikhoi, navorsing oor die VOC as maatsk ...

Suid-Afrikaanse Geografiese Nameraad

Die Suid-Afrikaanse Geografiese Nameraad is die amptelike regeringsliggaam in Suid-Afrika wat die uitvoerende tak van die sentrale regering adviseer op nuwe geografiese name sowel as die verandering van bestaande geografiese name.