ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 329

Vrye Weekblad

Vrye Weekblad was ’n Afrikaanse anti-apartheidsweekblad met landswye sirkulasie wat op 4 November 1988 geloods is en in Februarie 1994 gesluit is. Die koerant is tot bankrotskap gedryf deur hofkoste nadat ’n klag van naamskending deur die polisie ...

Windkragaanleg

Hierdie artikel behandel windaangedrewe elektriese opwekkers. Sien die artikel windmeul vir meer inligting oor windaangedrewe toestelle wat gebruik word om koring te maal of water te pomp. n Windenergieaanleg of windkragsentrale is n toestel wat ...

Bob Woolmer

Robert Andrew "Bob" Woolmer was n Engelse krieketspeler en -afrigter. Hy het van 1968 tot 1984 vir Kent gespeel. Van 1975 tot 1982 het hy negentien toetse vir Engeland gespeel en na Suid-Afrika geïmmigreer in 1985. Hy het onder andere as n lewens ...

Woordspeling

n Woordspeling, wat ook paronomasia genoem word, is n soort spel met woorde wat op twee of meer betekenisse dui deur veelvuldige betekenisse van woorde te benut, of van woorde wat dieselfde klink, vir n bedoelde humoristiese or retoriese effek. H ...

Yayoi-tydperk

Die Yayoi-tydperk, begin in die Neolitikum van Japan, en dit het deur die Bronstydperk voortgegaan, en kom tot n einde in Japan se Ystertydperk. Sedert die 1980s, het wetenskaplikes aangevoer dat n tydperk wat voorheen geklassifiseer is as n oorg ...

Aermacchi MB-326

Die Aermacchi MB-326 is n ligte militêre straalvliegtuig wat in Italie ontwerp is. Dit was oorspronklik bedoel om n tweesitplek opleier te wees, maar daar was ook enkel- en tweesitplek ligte-aanvalsweergawes geproduseer. Dit is een van die kommer ...

Afrikaanse Hoër Meisieskool

Die Afrikaanse Hoer Meisieskool is n openbare hoerskool vir meisies in Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika met Afrikaans as die primêre onderrigtaal. Die skool is die susterskool van die Afrikaanse Hoer Seunskool.

Arirang TV

Arirang TV is n Engelstalige Suid-Koreaanse televisienetwerk gebaseer in Seoel en gerig op n oorsese gehoor. Dit word bedryf deur die Korea International Broadcasting Foundation en word finansieel ondersteun deur die Ministerie van Kultuur, Sport ...

Atlas Cheetah

Die Atlas Cheetah is n Suid-Afrikaanse vegvliegtuig wat ontwikkel is vir die Suid-Afrikaanse Lugmag en tans nog deur die Ecuadorse Lugmag en Chileense Lugmag gebruik word. Dit was die eerstes wat gebou is as n groot opgradering van die Dassault M ...

Linde Beer

Linde Beer matrikuleer in 1972 aan die D.F. Malherbe Hoerskool in Port Elizabeth en studeer dan verder aan die Universiteit van Port Elizabeth tans Nelson Mandela-universiteit. Sy behaal in 1975 n B.A graad met n onderskeiding in Afrikaans-Nederl ...

Biomolekule

Biologie van die Lewe: Molekulêre, sellulêre en weefselvlak Organiese molekules is molekulêre verbindings wat gemaak word uit Koolstof, Waterstof en Stikstof in lewendige organismes. Slegs Koolhidrate, Proteïne en Vette/olies/lipiede is organiese ...

Boeing B-50 Superfortress

Die Boeing B-50 Superfortress strategiese bomwerper is n na-Tweede Wêreldoorlogse hersiening van die Boeing B-29 Superfortress, toegerus met kragtiger Pratt & Whitney R-4360 radiale enjins, n sterker struktuur, n langer stertvin, en ander verbete ...

Brand in die Notre-Dame van Parys

Die brand in Notre-Dame van Parys was n groot brand wat die aand van 15 April 2019 omstreeks 19:00 plaaslike tyd in die Notre-Dame-katedraal in Parys uitgebreek het en dit gedeeltelik vernietig het. Die brand het vinnig deur die boonste dele van ...

Bybelse gids - Rigters

Diegene wat die reeks volg, sal weet dat die geskiedenis van Israel gevolg is van die skepping af deur die aartsvaders tot by Josef in Egipte en waar Jakob en sy familie ook na Egipte is. Daarna is gekyk na die uittog uit Egipte en die 40 jaar sw ...

Jacob Clemens non Papa

Jacob Clemens non Papa was n Vlaamse komponis van Renaissance-musiek, wat veral in Vlaandere gebly het. Hy het baie musiek geskryf en is bekend vir die meerstemmige settings van die Psalms in die Nederlandse taal wat Souterliedekens genoem word. ...

Rudolf Diesel

Rudolf Christian Karl Diesel is op 18 Maart 1858 te Parys gebore. Hy was die seun van Theodor Diesel en Elise Strobel, Duitse emigrante wat in 1848 op vlug geslaan het na die Duitse rewolusie. Sy pa was n selfstandige leerbewerker en boekbinder m ...

Anthony Hall-Martin

Dr. Anthony Hall-Martin was n Suid-Afrikaanse bewaringspesialis en outeur. Hy was n wêreldgesag oor olifante en renosters en het in 1988 die Renoster-en-olifantstigting saam met Clive Walker en Peter Hitchins gestig. Hall-Martin was die stigting ...

Hertie School of Governance

Die Hertie School of Governance is n private Duitse universiteit gelee in Berlyn. Die helfte van die studente is vanaf ander lande en die werkstaal is Engels. Hertie se studente se agtergrond is oorwegend regte, ekonomie, politieke wetenskap en i ...

Hertogdom

n Hertogdom is n gebied, leenwese, of domein wat deur n hertog of hertogin geregeer word. Histories was sommige hertogdomme in kontinentale Europa soewerein, terwyl ander, veral in Frankryk en Brittanje ondergeskikte distrikte van n koninkryk was ...

Ioniserende straling

Ioniserende straling is n tipe energie wat deur radioaktiewe atome afgegee word. Ioniserende straling bevat genoeg energie om atome te ioniseer, dit wil sê, dit het genoeg energie om elektrone te verwyder uit die atome in die materiale wat dit bi ...

Iran Air-vlug 655

Iran Air-vlug 655 was n geskeduleerde vlug tussen Teheran en Doebai, Verenigde Arabiese Emirate, met n tussenlanding in die Irannese hawestad Bandar Abbas. Op 3 Julie 1988 is hierdie roete deur n Airbus A300B2-straler met die vlugkode EP-IBU bedi ...

IThemba LABS

iThemba LABS is n wetenskaplike navorsingsentrum met aanlegte by Faure naby Kaapstad en op die Wits-kampus in Johannesburg. Die organisasie het in die verlede bekendgestaan as die Nasionale Versnellersentrum, en spesialiseer in die gebruik van pa ...

Johannes Nicolaas Brits

Johannes Nicolaas Brits was die eienaar van die plaas Bloemfontein wat later aan Maj Warden verkoop is. Hy was ook die eienaar van Roodekopjes wat deur sy Pa Gerrit Brits besit is waar die dorp Brits vandag gelee is.

John A.T. Robinson

John A.T. Robinson ’n Britse Nuwe-Testamentikus en kerkleier het in 1965 ’n boekie gepubliseer met die titel The New Reformation? Hierin het hy gesuggereer dat die Christelike godsdiens voor die deur van ’n nuwe hervorming staan. Die tradisionele ...

Lemba

Daar is Afrikane in Suider-Afrika wat waarlik die afstammelinge van koning Salomo is en daarop aanspraak maak dat hulle van Joodse oorsprong is. Hulle staan bekend as die BaLemba, of BaSena – die Swart Jode van Afrika. Die woord Lemba het n tweel ...

Mamba (voertuig)

Die Mamba is n Suid-Afrikaanse mynbeskermde voertuig met permanente vierwielaandrywing. Die voertuig is nie amfibies nie. Die voertuig word in Benoni vervaardig deur Land Systems OMC, n filiaal van BAE Systems.

Midde-Amerikaanse republieke

Die ses republieke van Midde-Amerika lê in die lang, smal landengte wat Noord- en Suid-Amerika verbind. Die grootste republiek, Nicaragua, is 148 000 km² groot; die kleinste republiek, El Salvador, beslaan 21 000 km². Die landengte is besonder be ...

Molekuuldinamieksimulasie

n Molekuuldinamieksimulasie is n rekenkundige metode wat daartoe dien om te voorspel hoe dele van n molekuul, byvoorbeeld enkele atome, met verloop van tyd beweeg. Dit is gebaseerd op n statiese driedimensionele struktuur wat onder andere deur X- ...

Nuwe Ekonomiese Beleid

Lenin se Nuwe Ekonomiese Beleid was n gedeeltelike terugkeer na kapitalisme wat noodsaaklik was vir die oorlewing van kommunisme. Lenin moes n kompromis met kapitalisme aangaan omdat hy gesien het dat Kommunisme in gevaar was en Rusland in n baie ...

Ongeprosesseerde kos

Wat ons eet het baie te doen met hoe ons voel. Ons het die regte voedsel nodig om gesond te wees, ’n sterk liggaam te hê, en om helder gedagtes te hê. Die beste manier om alles wat ons nodig het in te kry, is deur die voedsel wat ons eet. As mens ...

Radiogolfvoortplanting

In teenstelling met klankgolwe het radiogolwe nie n medium nodig vir voortplanting nie. Dit word duidelik geïllustreer deur die feit dat ons suksesvol met ruimtetuie kommunikeer ten spyte van die vakuum van die ruimte. Radiogolwe is egter deel va ...

Richard Rive

Richard Rive was n Suid-Afrikaanse skrywer wat in sy werke die werklikheid van die rasseskeiding in Suid-Afrika, soos dit deur nie-blankes ervaar is, behandel het. Rive was betrokke in die stryd teen apartheid en in teenstelling met baie van sy k ...

Ferdinand Sassen

Ferdinand Léon Rudolphe Sassen was n Nederlandse priester, filosoof en hoogleraar in filosofie aan die Katolieke Universiteit Nijmegen en die Rijksuniversiteit Leiden.

Seldsaamste proteas

Suid-Afrika se beroemdste blom is die protea. Dit is tipies Suid-Afrikaans en word as een van die wêreld se skouspelagtigste blomsoorte beskou. Die familie Proteaceae word in Suid-Afrika deur sowat vierhonderd spesies ver­teenwoordig wat in derti ...

Selena-diskografie

Die diskografie van Meksikaans-Amerikaanse sangeres Selena bestaan uit haar hele sangloopbaan, wat met sewe onafhanklike ateljeealbums op Freddie Records begin het. Die eerste van hierdie albums was Selena Y Los Dinos, waaruit drie enkelspelers v ...

Johan Steyn

Johan Steyn is die hoofleraar van AGS Kaleideo. Die gemeente is in Kemptonpark. Hy is alreeds dekades n leraar en word as een van die groot geeste in die kerk beskou.

Swartaasvoël

Die Swartaasvoel of Nubiese aasvoel is n ou wêreldaasvoel wat tot die voelorde Accipitriformes behoort, wat ook arende, vlieers, buizerds en valke insluit. Dit is die enigste lid van die genus Torgos. Dit is nie nou verwant aan die oppervlakkig s ...

Toring

n Toring is n hoe struktuur wat hoer is as wat dit wyd is. Torings word onderskei van maste deur hul gebrek aan kabels en is dus, saam met hoe geboue, selfondersteunende strukture. Torings word spesifiek van geboue onderskei deurdat dit nie gebou ...

Waterkondisioneerder

n Water-kondisoneerder is n nie-chemiese stelsel wat gebruik word om waterkwaliteit te verbeter. Dit is nie n filtreerstelsel of waterversagter nie. Die verbetering van waterkwaliteit verwys na die behandeling van water wat geneig is om probleme ...

Wiskundige logika

Wiskundige logika is n subveld van wiskunde wat die toepassing van formele logika in wiskunde ondersoek. Dit het n noue verband met metawiskunde, die grondslae van wiskunde en teoretiese rekenaarwetenskap. Die verenigende temas in wiskundige logi ...

Wit Kasteel

Wit Kasteel is n Afrikaanse rockgroep wat uit vier lede bestaan en in Pretoria gebaseer is. Die groep is deur hoofsanger Clemond Dartnall en voormalige kitaarspeler Jurie Schoeman in 2011 gestig. Vroeg 2012 het Waldemar Behr, n tromspeler, by die ...

You Xie

You Xie is n Duitse politikus, kandidaat vir die verkiesing tot die Europese Parlement in 2019, joernalis en skrywer van Chinese oorsprong. In 2010 is You Xie deur die Chinese koerant Southern Weekly onder die "Top 100 Chinese openbare intellektu ...

Aanpassing (biologies)

Onder biologiese aanpassing verstaan ons die veranderings in eienskappe van organismes waardeur hulle in staat gestel word om beter in hul omgewing te funk­sioneer. Die funksie van biologiese aanpassing is om die oor­lewingskanse van die plant, d ...

Alabama (skip)

Die Alabama het die Kaap twee keer besoek - in Augustus 1863 en toe weer in Maart 1864 - en elke keer het hy feitlik die hele Kaap in beroering gehad. Nie alleen was hy lank voor sy koms na die Kaap al bier beroemd nie, maar die inwoners van die ...

Athlone-gedenktekens

Alexander Cambridge, 1ste Graaf van Athlone was waarskynlik die gewildste van alle oorsese goewerneurs-generaal wat Suid-Afrika gehad het. Daarom kom sy naam na n eeu nog op n groot aantal plekke in die land voor. Athlone-stadion, Kaapstad Athlon ...

Aërodinamika (vliegtuig)

Aerodinamika is die studie van die beweging van lugmolekuses. In hierdie artikel word die invloed van lugstrome op onder andere die romp, vlerke en stert van n bewegende vliegtuig ondersoek.

Babala

Babala is wêreldwyd die bekendste mannasoort. Dit staan ook bekend onder die name pêrelmanna, mbalala, munga, mahangu en nyouti. Babala is een van die belangrikste landbouprodukte in die droer graanstreke en verarmde en minder vrugbare boerderyst ...

Bemesting

Bemesting of misstowwe is chemiese verbindings wat vir plante gegee word om hul groei te bevorder. Bemesting word gewoonlik tot die grond toegedien om deur die plante se wortels opgeneem te word of deur middel van blaarvoeding. Bemesting kan orga ...

Biomatematika

Biomatematika is die wetenskap van die toepassing van wiskunde op biologiese verskynsels. Met behulp van eenvoudige wiskunde kan die mens onder andere die rangskikking van blare om n stingel, die vorm van byekorwe, skulpspirale, horings en die ne ...

Blyderivierspoort

Blyderivierspoort is n diep kloof in die noorde van Mpumalanga, Suid-Afrika. Die besondere natuurverskynsel is in Mpumalanga net noord van Graskop gelee, en is een van Suid-Afrika se mooiste besienswaardighede. Die kloof maak deel uit van Blyderi ...